Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier

Post Reply
User avatar
jan30
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 425
Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
Town: brackenfell
Vehicle: HILUX 2.8 D DC
Real Name: JAN

Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier

Post by jan30 »

More my mede kortrat vegters van die verre ooste. Ek is op 'n tog na U bekende wind(gat) stad PE volgende naweek, om die skoonouers te besoek. Ek het gelees dat ons kaapse kortrat vegters na julle vaal wereld moet kom om 'n bietjie regte 4x4 te doen. So ek het gewonder of iemand so vriendelik sal wees om my saam te nooi na so 'n geleentheid. Ek vertrek vrydag aand die 7de so ek behoort darm seker my julle op die Saterdag te wees. Ek hoop darm dat iemand so vriendelik sal wees en saam nooi. Julle gasvryheid sal uit die boonste gestoeltes wees.
Groete van 'n uitgeruste kortrat vegter in slaapstad.

Hoes daai vir formeel. :thumbup:
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier

Post by Piesang »

Jy moet passop hul mag dalk dink jy is teveel van 'n snop vir hulle..... :lol: :lol: :lol:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
jan30
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 425
Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
Town: brackenfell
Vehicle: HILUX 2.8 D DC
Real Name: JAN

Re: Skaapstad sandkruiper met kort rat kom kuier

Post by jan30 »

Ek moet darm net wys on Skaapstad manne kan ook bedagsaam wees :silent:
My ma het altyd gese: :think: :think: Ek kan nie onthou nie maar ek is seker dit sou slim woorde gewees het. :lol:
IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
Post Reply

Return to “Eastern Cape”