The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhage
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhage
On Saturday the 28th of August a group of us done a trail on a farm called The Meadows. We were about 10 vehicles, varied from Hiluxes up to the fancy smanchy Discovery.
Gathering point was at the old Uncle Freddies café, just across the Excel garage, where we waited for all the oaks to arrive. From there it’s about a 30km drive on gravel to the farmhouse from where we started the trail.
Trail difficulty level was probably a 3, of soos in Afrikaans ‘n streng 3.
Cost was R120 and you could get braai-packs for R30.
Plenty of the photos was taken inside the vehicle, as SWAMBO loves being in the action..... so action shots are rare....
Next trip will be middle this month, trip is called Reverse Draai, apparently tricky..... but the only way to find out is to actually drive it......

-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 312
- Joined: Mon Aug 20, 2007 11:32 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Hilex
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
Damn, ek was ook veronderstel om daar te wees, maar ek moes werk. Goed om 'n nuwe trail so naby te sien.....ons het definitief meer trails nodig rondom PE.
Barto de Koning
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
Net Isuzu's & honde sê jy
Kyk die Oos Kaap is mooi; net vir 9 jaar in PE gebly, maar sal enige dag terug gaan. Lyk na 'n mooi trail...goeie kombinasie van 4x4 en "scenery"
Al wat wat PE nou kort is a trail wat kus langs loop..van Sardinia verby Seaview tot Maitlands...of so iets
Kyk die Oos Kaap is mooi; net vir 9 jaar in PE gebly, maar sal enige dag terug gaan. Lyk na 'n mooi trail...goeie kombinasie van 4x4 en "scenery"
Al wat wat PE nou kort is a trail wat kus langs loop..van Sardinia verby Seaview tot Maitlands...of so iets
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
Hey Stef, dit was nogal 'n scenic route. Daar is amper so 'n roete waarvan jy praat. Ek praat onder korreksie, maar Zantus kan jou meer verduidlik, hy doen dit gereeld..... Area genoem Maitlands Mines of so iets, Brakkeduine (Jou bakkie ry 90% in High Range - indien nie meer nie) en agter die universiteit (NMMMMMMMMMU) is daar ook 'n speelplek.
Die mees populerste roetes in die Oos-Kaap is natuurlik die Baviaans....
Die mees populerste roetes in die Oos-Kaap is natuurlik die Baviaans....
-
- High Range 2WD
- Posts: 20
- Joined: Thu Aug 20, 2009 3:50 pm
- Town: Kuilsriver - CT
- Vehicle: Hilux 2200 SFA 4x4
- Real Name: Havel
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
Awesome! Brilliant! Thanks for the nice pics, I'm sure all the guys will appreciate this.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
Thomas, very nice indeed. Looks like a beautiful area.
I am very fond of the Iesten Cape. :mrgreen"
I am very fond of the Iesten Cape. :mrgreen"
Know what you don't know.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
Het al quads gery daar agter NMMMMMMMMMennog'nfreakinMU saam met Cherry Adventures. Daar is 'n lang stuk wat mens al langs die kus af ry (nou nie strand langs nie).Rebel 4x4 wrote:en agter die universiteit (NMMMMMMMMMU) is daar ook 'n speelplek. Die mees populerste roetes in die Oos-Kaap is natuurlik die Baviaans....
Moes ongelukkig Pta toe trek om 'n 4x4 te kan bekostig; maar wil nog Baviaans gaan doen. Skoonma is nog in PE, so moet een of ander weer tyd soontoe. Was Okt 2009 laas daar om te pak & trek... :sobbing:
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
Ahh, so jy ken nogal die wereld.... Ons het verlede jaar ook 'n roete met die quads gedoen saam 'n groep wat ook soos Red Cherry is, kan nie hulle naam onthou nie. Het vertrek van "The Willows" en deur gery dieselfde pad waar die manne hulle 4x4's uittoets - agter NMMMMMMMMM.Stef wrote:Het al quads gery daar agter NMMMMMMMMMennog'nfreakinMU saam met Cherry Adventures. Daar is 'n lang stuk wat mens al langs die kus af ry (nou nie strand langs nie).Rebel 4x4 wrote:en agter die universiteit (NMMMMMMMMMU) is daar ook 'n speelplek. Die mees populerste roetes in die Oos-Kaap is natuurlik die Baviaans....
Moes ongelukkig Pta toe trek om 'n 4x4 te kan bekostig; maar wil nog Baviaans gaan doen. Skoonma is nog in PE, so moet een of ander weer tyd soontoe. Was Okt 2009 laas daar om te pak & trek... :sobbing:
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: The Meadows 4x4 Trail - Eastern Cape - Close to Uitenhag
The Willows is mooi na die "upgrade"
Ons het laas vanaf die MX track gery, agter die asgate verby. Dis ook al so 6 jaar terug
Ek het in 2005 begin met kart racing by Celso Scribante, die laaste ruk kon mens ook nie eers meer aleen gaan oefen nie, paar ouens al aangeval daar, so 'n mens moet maar waaksaam wees in daai omgewing.