Atlantis 7 April 2012!
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Atlantis 7 April 2012!
Ons was 'n groepie wat gaan speel het vir die dag! Ons was 6 Toyota's en 2 Mazda bakkies. Jaqeus en Rudi was ons leiers in die duine aangesien hulle al baie daar was. Ek myself met my 250 d4d SRX was maar 'n groentjie maar het gou geleer!
Jaques en Rudi het maar voor gevat en die opstikels eers gery en dan vir elkeen die tegniese inligting verduidelik!
Die eerste duin was hoog en lank! Toe Rudi eerste gaan en ek hoor hoe daai V6 ref om daar uit te kom het my moed my begewe en ek kap hom toe revers en loop haal hom toe so bietjie verder! Tot my verbasing was dit toe heel maklik!
Alles daarna was net lekker sports!
Jaques en Rudi het maar voor gevat en die opstikels eers gery en dan vir elkeen die tegniese inligting verduidelik!
Die eerste duin was hoog en lank! Toe Rudi eerste gaan en ek hoor hoe daai V6 ref om daar uit te kom het my moed my begewe en ek kap hom toe revers en loop haal hom toe so bietjie verder! Tot my verbasing was dit toe heel maklik!
Alles daarna was net lekker sports!
- Attachments
-
- IMG_1945.jpg (67.33 KiB) Viewed 5523 times
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Atlantis 7 April 2012!
My buurman! Luaan! Ek dink dis 'n stunning foto wat ek geneem het!
- Attachments
-
- IMG_1986.jpg (67.5 KiB) Viewed 5521 times
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Atlantis 7 April 2012!
Dit was bietjie hoog! Was nogal beoud maar kan jul se ek was hoer daar uit as Rudi met sy V6 en Jaqeus met sy 2.5 Mazda!
- Attachments
-
- IMG_2007.jpg (39.8 KiB) Viewed 5520 times
Last edited by boerbakkie on Wed Jun 13, 2012 2:32 pm, edited 2 times in total.
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Atlantis 7 April 2012!
Ja daai hoe duine, het so bietjie gesukkel die dag voor julle daar vas... Ons het diep spore agter gelos, julle het dit seker gesien...
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Atlantis 7 April 2012!
Die was een van my gunsteling draaie!
- Attachments
-
- IMG_2051.jpg (78.88 KiB) Viewed 5520 times
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Atlantis 7 April 2012!
Gelukkig was dit mistig en die sand was nat! Laat weet as jul weer gaan! My epos is Heritage.c@vodamail.co.za. Terloops! Ek is ook van die Strand!GI Jane wrote:Ja daai hoe duine, het so bietjie gesukkel die dag voor julle daar vas... Ons het diep spore agter gelos, julle het dit seker gesien...
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Atlantis 7 April 2012!
Dit lyk of julle dit geniet het, goeie foto's
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Atlantis 7 April 2012!
Ek het gesien jy is van die Strand... Ons gaan hiedie naweek Outrekpad toe, wil julle nie saamry nie.. Dis naby Atlantis, en ook baie sand.. Ons het naby 20 voertuie...net in geval jy die pos gemis hetboerbakkie wrote:Gelukkig was dit mistig en die sand was nat! Laat weet as jul weer gaan! My epos is Heritage.c@vodamail.co.za. Terloops! Ek is ook van die Strand!GI Jane wrote:Ja daai hoe duine, het so bietjie gesukkel die dag voor julle daar vas... Ons het diep spore agter gelos, julle het dit seker gesien...
viewtopic.php?f=57&t=25476" onclick="window.open(this.href);return false;
Anders moet jy gereeld die forum lees want ons reel redelik baie 'get togethers' en julle is welkom om saam te ry...
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Atlantis 7 April 2012!
Ek het dit gesien dankie! Ek was nogal vanplan om dit saam te doen maar het gister gehoor van my vriend se batchelors party! Dankie ek sal dop hou! Dit klink verskriklik lekker!GI Jane wrote:Ek het gesien jy is van die Strand... Ons gaan hiedie naweek Outrekpad toe, wil julle nie saamry nie.. Dis naby Atlantis, en ook baie sand.. Ons het naby 20 voertuie...net in geval jy die pos gemis hetboerbakkie wrote:Gelukkig was dit mistig en die sand was nat! Laat weet as jul weer gaan! My epos is Heritage.c@vodamail.co.za. Terloops! Ek is ook van die Strand!GI Jane wrote:Ja daai hoe duine, het so bietjie gesukkel die dag voor julle daar vas... Ons het diep spore agter gelos, julle het dit seker gesien...
viewtopic.php?f=57&t=25476" onclick="window.open(this.href);return false;
Anders moet jy gereeld die forum lees want ons reel redelik baie 'get togethers' en julle is welkom om saam te ry...
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Atlantis 7 April 2012!
Dankie! Ons het!jacques kotze wrote:Dit lyk of julle dit geniet het, goeie foto's
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Atlantis 7 April 2012!
Volgende keer dan... Maar die foto's lyk goed..
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Atlantis 7 April 2012!
boerbakkie wrote:Ek het dit gesien dankie! Ek was nogal vanplan om dit saam te doen maar het gister gehoor van my vriend se batchelors party! Dankie ek sal dop hou! Dit klink verskriklik lekker!
batchelors begin eers na die rugby
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: Atlantis 7 April 2012!
Jammer man! Ons is juis vanplan om almal saam die rugby te kyk! Weet nie hoeveel van hom gaan oorbly nie!Hilux 1 wrote:boerbakkie wrote:Ek het dit gesien dankie! Ek was nogal vanplan om dit saam te doen maar het gister gehoor van my vriend se batchelors party! Dankie ek sal dop hou! Dit klink verskriklik lekker!
batchelors begin eers na die rugby