Page 1 of 1

Berakah Eco Trail

Posted: Tue Aug 28, 2012 7:49 am
by BenRich
Ek het to die naweek bietjie Berakah gaan ry :thumbup:

My eerste regte trail en al wat ek kan se is wow! Die bakkie het homself so goed gedra. Die trail is in uitstekende toestand maar ek moet eerlik wees, ek dink dit sal n ander storie wees as hy bietjie reen gekry het.

Moet se ek is ook baie gelukkig sover met die Pro-Comp bande. Goeie waarde vir geld en die traksie is baie goed :thumbup:

Re: Berakah Eco Trail

Posted: Tue Aug 28, 2012 7:51 am
by CasKru
Berakha bly een van die lekker trails al is baie ban die ge-"pave" maar as dit nie vir daai paving was nie sou ons al lankal nie meer daar kon ry nie. Soos jy sĂȘ, as daai plek reen gekry het.... jo

Re: Berakah Eco Trail

Posted: Tue Aug 28, 2012 8:37 am
by 4x4Maniac
Gaan ons almal nog Berakah toe einde Sept?

Re: Berakah Eco Trail

Posted: Tue Aug 28, 2012 8:46 am
by CasKru
Daai kan 'n goeie roep wees. Ek het al weer vergeet van daai ene... :blushing:

Re: Berakah Eco Trail

Posted: Fri Aug 31, 2012 2:34 pm
by Donkey
Hau Bennie!!! Just two pikchas!!! :shock2: :shock2: :shock2: