Page 1 of 1

Rust De Winter!

Posted: Thu Apr 25, 2013 11:18 am
by Blitzkrieg
Ek wil graag die thread begin aangesien ek Rust de Winter gaan mis. :cry:
Die ergste is my vrou gaan Boki Se Troki (92 D/C SFA) toets deur Rust de Winter en ek sit in Angola en wag vir die "bragging" oor hoe lekker dit was!
My beste vriend gaan ook natuurlik (vlieg vandag SA toe) met sy 94 SFA.

Kan ek asb vra dat almal wat daar gaan wees so paar kiekies vat en post?
Ek sal graag wil sien hoe die manne en vroue doen die jaar.

Maybe next year, Jaco....

Re: Rust De Winter!

Posted: Sat Apr 27, 2013 11:09 am
by Blitzkrieg
Sterkte vir almal vandag op die berg roete en Ghymkana.
Hoop dit gaan goed.

Go Hilux!

Re: Rust De Winter!

Posted: Sat Apr 27, 2013 2:57 pm
by Aquanaut
Ek het my diens plig in 82 op Rust de Winter gedoen by 250ADAG. Is daai Lugmag basis nog daar?

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 10:28 am
by Riaan99
Ek sal as ek die ander fotos gekry het dit by sit..

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 11:04 am
by roeland.vlok
Wat ek Saterdag by die Jamboree afgeneem het.
Dit was mooi om so baie SFA's daar te sien!
:thumbup:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 11:18 am
by Blitzkrieg
Eks nou skoon jaloers!
Het een van julle dalk die uistlae van die dag?

Nog fotos sal waardeer word.

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 11:27 am
by roeland.vlok
Jaco,

Die uitslae sal op die ATV site wees, weet net nie wanneer nie. Met die dat hul die berg roete en Ghymkana op dieselfde dag gehou het was dinge maar deur mekaar. Wat ek wel weet is dat die eerste 4x4 terug van die berg roete 'n IFS was, maar dit se niks van punte ens nie. Sal gou kyk of ek iets kry...

:)

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 11:29 am
by roeland.vlok
Daar is nog niks op die site nie so mens sal bietjie geduld moet he... :think:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 11:42 am
by Blitzkrieg
Ek het ook al op die site gekyk, ek dink die kanse vir die uitslae sal eers later die week wees.
Ek dink dit was beter to die berg roete op die Vrydag was, dit gee 'n mens kans om tuseen deur te rus en goed reg te maak.

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 11:50 am
by roeland.vlok
Ek stem saam dat dit oor twee dae gebeur. Gewoonlik was dit Jamboree oor 'n lang naweek gehou so daar was tyd vir alles.
Daar was 'n ou wat se voertuig in die berg onklaar geraak het en toe dit kom reg maak en net die Ghymkana kon ry.
Volgende jaar wil ek self gaan ry. Het al van tevore met 'n CJ2A saam gery, maar nog nie met my Lux self gery nie.
Wonder net wie die modder slee gaan ry... Hehehe! :lol:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 12:03 pm
by Riaan99
Ek stem, hul moes dit 1 per dag gedoen want al 2 was kwaai taai! Ekt nie geweet 'n HILUX is so sterk nie, het myself bang gery en kon nie eers van daai bane uit loop nie! Die Ghymkana ding was nuut vir my en het nog nooit sulke rowe goed probeer nie en dink nie ekt te sleg gedoen vir 'n beginer ni, my seenewees was op!

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 12:22 pm
by roeland.vlok
Riaan,
Bly jy het dit geniet man! Nee kyk, 'n Lux KAN!
Nog paar foto's wat ek gekry het van Saterdag...

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 12:37 pm
by smokintyres
Perhaps I'm blind, but I don't see any such events being held here in Namibia :cry:

Looks like a loooot of fun! :thumbup:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Apr 29, 2013 5:04 pm
by Andre du preez
lekka!!

Re: Rust De Winter!

Posted: Thu May 02, 2013 8:02 am
by Blitzkrieg
Kom plant nog fotos asb, het enige iemand al die rusultate beskikbaar?

Re: Rust De Winter!

Posted: Thu May 02, 2013 1:39 pm
by roeland.vlok
Jaco, dit is nou nie iets wat ek te hard wil se nie maar dit wil voorkom of 'n jeep gewen het.
Ek mag verkeerd wees en ek weet nie verseker nie ek het net gehoor Deon Fourie het gewen. :eh:
Enige iemand anders iets gehoor???
Jeepie ons wag in spanning vir jou opmerkings! :lol:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Jun 10, 2013 11:51 am
by Riaan99
:thumbup:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Jun 10, 2013 11:58 am
by Riaan99
:thumbup:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Jun 10, 2013 12:02 pm
by Riaan99
:thumbup:

Re: Rust De Winter!

Posted: Mon Jun 10, 2013 12:09 pm
by Riaan99
:thumbup: