Page 2 of 2

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 8:16 am
by Hilux 1
so wanneer hou ons die volgende een? dan moet die vaal pense kom vir vakansie en saam ry :twisted: :twisted: :surrender: :surrender:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 8:59 am
by ThysdJ
Tertius ons kan weer een op min of meer dieselfde formaat hou wanneer die sand lekker droog is aan die einde van die jaar. Maar dan doen ons dit beter.. :thumbup: :thumbup:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 4:57 pm
by Warrior
Tertius bedoel jy weer n Atlantis trip of die volgende keer wat ons weer gaan saam speel ?
Ek hoop dis binnekort - iets met bietjie minder sand en meer modder !!! :twisted:
Wat sê jy Thys ?? :thumbup:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 5:06 pm
by X-Dors
Weekend Warrior wrote:Tertius bedoel jy weer n Atlantis trip of die volgende keer wat ons weer gaan saam speel ?
Ek hoop dis binnekort - iets met bietjie minder sand en meer modder !!! :twisted:
Wat sê jy Thys ?? :thumbup:
Ek stem saam Eben dalk moet ons n 4x4 Bucketlist begin en so elke maand of 2 iets erens gaan ry of doen . Soos wat van Babylonstoren daar bo is mos ook n lekker opsticale's :beg: :beg: :beg:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 5:24 pm
by ThysdJ
Eerstens .. Komplimente Eben daai trok van jou klink erg mooi. Ek het nou eers kans gehad om daai video te gaan kyk. :thumbup: :thumbup:

Bab's Toring is een van my all time favourite favourite roetes. Hy is net BAIE glad en gevaarlik as dit gereen het. Ons was meer as 'n jaar gelede daar so die volgende een kan ons soontoe neem. Wat van middel Julie? Moet ons 'n thread begin?

Dit gaan nie die vorm van 'n kompetisie aanneem nie, net 'n lekker ry-dag.. en see-saw ry.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 6:21 pm
by Warrior
Smaak my ek en Kobus is opslag in !!! :surrender: :celebrate:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 6:50 pm
by Gideonvanzyl
Warrior wrote:Smaak my ek en Kobus is opslag in !!! :surrender: :celebrate:
Eben, so jy het nou 'n indiaan geword, wat is daai perd van jou se naam? :lol: Wat van; Wind in jou hare of War horse :lol:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 7:56 pm
by Hilux 1
Brackenfell mamba

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 8:06 pm
by Gideonvanzyl
Hilux 1 wrote:Brackenfell mamba
ja :lol: , wat van Boerperd

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Thu Jun 20, 2013 8:42 pm
by Haboob
Thanks for sharing(lekka pitches & movies)...it seems as though a good time was had by all...

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Fri Jun 21, 2013 6:15 am
by X-Dors
ThysdJ wrote:Eerstens .. Komplimente Eben daai trok van jou klink erg mooi. Ek het nou eers kans gehad om daai video te gaan kyk. :thumbup: :thumbup:

Bab's Toring is een van my all time favourite favourite roetes. Hy is net BAIE glad en gevaarlik as dit gereen het. Ons was meer as 'n jaar gelede daar so die volgende een kan ons soontoe neem. Wat van middel Julie? Moet ons 'n thread begin?
Dit gaan nie die vorm van 'n kompetisie aanneem nie, net 'n lekker ry-dag.. en see-saw ry.. :twisted: :twisted: :twisted:
Ek dink ons moet dalk n thread begin . Ek was ook so 3jaar terug met my heel eerste 4x4 trip daar en ja ek glo daar le nog plek,plek van my drolle :oops:
n mens het nou en dan so n goeie adrenalien inspuiting nodig !! :deadhorse:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Fri Jun 21, 2013 6:58 am
by Warrior
Klink baie belowend Kobus !!! kom ons reel iets :thumbup:

Ek en my ryperd : "Apache" sal daar wees !!! :yahoo:

Re: Feedback - Atlantis Hilux4x4 Fun Day 2013

Posted: Fri Jun 21, 2013 8:41 am
by ThysdJ
Babylon's Toren Thread started..
:thumbup: :thumbup:
viewtopic.php?f=57&t=31461" onclick="window.open(this.href);return false;