My eerste 4x4 ervaring
Posted: Mon Jan 06, 2014 8:28 am
Ek het lekker saam my klein boet by Middelburg gaan ry , sal wel n paar mods moet doen soos rock sliders en iets met die hak doen hy wil net ploeg
Hilux 4x4 Enthusiast forum where we share our passion for Toyota Hilux vehicles
https://www.hilux4x4.co.za/views/
Sal my planne moet klaar teken en begin boupietpetoors wrote:Lyk lekker, ja, rock sliders is prioriteit nommer 1