Page 1 of 1

Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Thu Mar 13, 2014 3:04 pm
by swartvark
Wie was al daar.........en was dit lekker?

Re: Vleesbaai Dune Route.......?

Posted: Thu Mar 13, 2014 5:57 pm
by Rooikappie
Ek het dit al 2 keer gery.
Baie pret met kort draaie en dik sand.

Soos maar met enige roete, as daar paar clowns in die groep is, kan dit 'n baie lekker dag maak.

Jy kan die laaste laaang duin ry totdat die spore te diep raak vir n Hilux.
Baie pret.

Dit was elke keer in Desember dat ons gery het en dan is daar gewoontlik paar Softroaders van die Noorde se vakansie mense. Hulle leer dan vinnig hoe die "sand ding" werk.

Gaan ry ,dit, jy sal nie spyt wees nie.

Re: Vleesbaai Dune Route.......?

Posted: Thu Mar 13, 2014 8:36 pm
by Huismoeles
Waarmee gaan jy dit ry??

As jy met daai swartvark gaan gaan dit n walk in the park wees

Het dit laas jaar gery was ok maar sal se atlantis duine se speel plekke is beter

Re: Vleesbaai Dune Route.......?

Posted: Fri Mar 14, 2014 9:08 am
by swartvark
Cool

Ek gaan anyway die langnaweek daaikant toe.........

Ek het oorweeg om met die 30km/liter Polo Bluemotion te gaan...............maar gaan nou eerder met die 6km/liter Swartvark. :twisted: JAYYYYyyyyyy!!!!!

Dankie ouens. :thumbup:

Re: Vleesbaai Dune Route.......?

Posted: Fri Mar 21, 2014 7:10 am
by yotaman
Daar het ek gesien dat n petrol engine beter doen in sand as n diesel. Regtig n lekker "outing" Die Hilux ouens het koning gekraai op die laaste massiewe duin op vannaf die see se kant.

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Mon Mar 24, 2014 2:07 pm
by swartvark
Ou Swartvark het "slave cylinder pin" verloor net voor Swellendam...........

Maar gelukkig was die "local mechanic", JP baie baie behulpsaam.....hy het eers 'n pin probeer maak met boudjies wat hy afgesaag het, maar omdat ons nie 'n voorbeeld van die regte lengte gehad het nie was dit maar 'n neukery om die "clutch" 100% te kry.......

Hy het toe gesorg dat Midas op die vakansiedag vir ons oopmaak, sodat ons die regte parte kan kry.
As julle ooit hulp nodig het in Swellendam omgewing ....JP IS DIE MAN! :thumbup: Baie dankie Tjomma...
20140321_135300.jpg
20140321_135300.jpg (110.93 KiB) Viewed 6633 times
20140321_123729.jpg
20140321_123729.jpg (119.31 KiB) Viewed 6633 times
Daarna was die trippie Vleesbaai toe 'n plesier.........
20140321_175722.jpg
20140321_175722.jpg (91.42 KiB) Viewed 6633 times
20140321_182255.jpg
20140321_182255.jpg (135.18 KiB) Viewed 6633 times
20140322_170642.jpg
20140322_170642.jpg (109.31 KiB) Viewed 6633 times
20140322_180124.jpg
20140322_180124.jpg (74.86 KiB) Viewed 6633 times
20140322_181758.jpg
20140322_181758.jpg (201.3 KiB) Viewed 6633 times
20140323_064023.jpg
20140323_064023.jpg (84.3 KiB) Viewed 6633 times
En Sondag was ons vinning duine toe voor die trip terug ........

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Mon Mar 24, 2014 2:13 pm
by swartvark
SWARTVARK, 'n JEEP en 'n COLT en ISUZU
20140323_100213.jpg
20140323_100213.jpg (108.4 KiB) Viewed 6630 times
20140323_092836.jpg
20140323_092836.jpg (124.26 KiB) Viewed 6630 times
20140323_101336.jpg
20140323_101336.jpg (84.82 KiB) Viewed 6630 times
20140323_101530.jpg
20140323_101530.jpg (85.91 KiB) Viewed 6630 times
20140323_103056.jpg
20140323_103056.jpg (161.16 KiB) Viewed 6630 times
20140323_120429.jpg
20140323_120429.jpg (103.34 KiB) Viewed 6630 times
Om idee te gee van hoe hoog die laaste duin is............"spot the Colt and Isuzu".....en wen 'n lollipop. :lol:
20140323_120429....jpg
20140323_120429....jpg (104.08 KiB) Viewed 6630 times

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Mon Mar 24, 2014 2:29 pm
by swartvark
:thumbdown: :thumbdown:
20140323_200601.jpg
20140323_200601.jpg (78.84 KiB) Viewed 6624 times

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Mon Mar 24, 2014 2:50 pm
by 4x4BEES
Lekker man :thumbup: :thumbup:

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Mon Mar 24, 2014 3:16 pm
by GeorgeJvR
Dis nou sulke fotos wat sal maak dat ek alles verkoop en trek Suide toe

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Mon Mar 24, 2014 6:08 pm
by Thunder02
Cool pics,thanks for sharing :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Just something about being next to the coast :mrgreen:

Re: Vleesbaai Dune Route....."LEKKER" weekend

Posted: Sun Mar 30, 2014 2:57 am
by Vis
Pragtig,dit maak ons hierbo in die bos jaloers.