Page 1 of 1

Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:45 am
by grobbepj
Ons was die afgelope naweek saam met die community groep na 3 Provinsies naby Volksrus. En dit het gereen!!! Dit was meeste modder wat ek nog op n stukkie pad beleef het. Die pad vanaf die chalet na die kamp terrein was sopnat turf en so glad soos nog iets. Selfs in 1ste rat low range daar af te kruip het mens bitter min beheer oor die bakkie. My vriend het bloot net vd oad afgegly tot teen n boom en ons moes die kar daar los tot die volgende oggend om te recover met meer hulp (en dis nie eens deel vd roete)
ImageUploadedByTapatalk1420440335.026016.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440335.026016.jpg (297.9 KiB) Viewed 6129 times
Idee van die modder om die chalets
ImageUploadedByTapatalk1420440281.509908.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440237.709541.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440237.709541.jpg (296.56 KiB) Viewed 6129 times
Na die afgly was swambos skrikkerig dat ons roete ry maar ons kon hul oortuig... En was baie bly ons het. Die roete self droog baie mooi uit na bici son en dit was sover nog my mooiste scenic roete met paar ernstige obstacles. Baie goeie mengsel. Sal definitief weer gaan. Was net baie bly swambo het ons oortuig om in chalet te bly en nie te kamp in daai elker dag se reen nie...
Hier is so paar fotos bd roete (party by snder ouens geleen wat meer as ek geneem het)
ImageUploadedByTapatalk1420440208.971141.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440208.971141.jpg (121.17 KiB) Viewed 6129 times
ImageUploadedByTapatalk1420440169.903853.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440169.903853.jpg (211.65 KiB) Viewed 6129 times
ImageUploadedByTapatalk1420439980.674333.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420439856.018171.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420439818.183090.jpg

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:49 am
by grobbepj
Nog so paar
ImageUploadedByTapatalk1420440559.567639.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440559.567639.jpg (143.82 KiB) Viewed 6127 times
ImageUploadedByTapatalk1420440540.367940.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440540.367940.jpg (154.6 KiB) Viewed 6127 times
ImageUploadedByTapatalk1420440496.175645.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440496.175645.jpg (145.06 KiB) Viewed 6127 times
ImageUploadedByTapatalk1420440469.873323.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440451.938755.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440451.938755.jpg (290.32 KiB) Viewed 6127 times
ImageUploadedByTapatalk1420440426.513167.jpg
(139.69 KiB) Downloaded 327 times
ImageUploadedByTapatalk1420440407.297514.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440407.297514.jpg (108.9 KiB) Viewed 6127 times
ImageUploadedByTapatalk1420440384.312542.jpg

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:52 am
by grobbepj
Laaste paar...
Hierdie is n moet doen roete.
ImageUploadedByTapatalk1420440759.542554.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440743.290608.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440743.290608.jpg (139.63 KiB) Viewed 6126 times
ImageUploadedByTapatalk1420440708.405853.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440708.405853.jpg (290.32 KiB) Viewed 6126 times
ImageUploadedByTapatalk1420440689.066087.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440641.330462.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440641.330462.jpg (267.73 KiB) Viewed 6126 times
ImageUploadedByTapatalk1420440630.043975.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440630.043975.jpg (142.54 KiB) Viewed 6126 times
ImageUploadedByTapatalk1420440617.473439.jpg
ImageUploadedByTapatalk1420440617.473439.jpg (142.24 KiB) Viewed 6126 times

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:55 am
by grobbepj
Nou is ek sommer van voor af depressed om by die werk te moet sit!!!

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:58 am
by Wurmscooby
lyk baie lekker.hoe verlang ek nou na die modder.My karoo trip was BAIE droog.sal report skrywe later. :thumbup:

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 1:44 pm
by ôita
Lyk baie lekker....Wil ook graag nog daar n draai gaan maak die jaar. Minder as twee ure se ry van my af.

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 3:15 pm
by grobbepj
ôita wrote:Lyk baie lekker....Wil ook graag nog daar n draai gaan maak die jaar. Minder as twee ure se ry van my af.
Jy sal nie spyt wees nie!!

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 3:38 pm
by ôita
Een van my pelle hier sê ook so. Hy was al seker twee keer daar met sy Jeep

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:49 pm
by Dowe Koos
Jaloers op julle trip. Lekker pret gehad daar

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Tue Jan 06, 2015 7:46 am
by Hilux01
Was al twee keer daar gewees, en elke keer in die nat en modder, dink nie dit hou ooit ophou reen daar nie lol
Dankie vir die deel

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Tue Jan 06, 2015 8:51 am
by 4x4BEES
Blik-emmer :mrgreen: :mrgreen:

Dit het nou na lekker speel gelyk,
Dankie vir die deel :thumbup: :thumbup:

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Tue Jan 06, 2015 11:29 am
by Haboob
Thanx for sharing...
Just love the Kidds swimming...
Just glad that it was not my vehicle they had to return to...

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Tue Jan 06, 2015 3:13 pm
by grobbepj
Haboob wrote:Thanx for sharing...
Just love the Kidds swimming...
Just glad that it was not my vehicle they had to return to...
The "swimming was at the chalets. So while they were playing I was stoking the donkie for hot water... Straight into the shower after that.

But ja we got some funny looks from the people close by (with kids ons playstation portable)... But I just love the idea of kids being kids. Unreserved joy out of the littlest things.

Had to demudify my vehicle from trial today and i think I brought one of the three provinces with... :-)
ImageUploadedByTapatalk1420550012.987567.jpg
(128.09 KiB) Downloaded 214 times

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Wed Jan 07, 2015 12:44 pm
by Haboob
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Baie nat 3 Provinsies

Posted: Wed Jan 07, 2015 3:08 pm
by Hangover
Lyk my die LR het swaar gekry... Hy was gereeld in die spotlight...