Page 1 of 1

Brakkeduine 4x4

Posted: Mon Dec 07, 2015 6:52 am
by Stefan9006
Is daar nie dalk iemand wat saam die Brakkeduine 4x4 roete wil gaan ry naby Jeffreysbaai en Humansdorp die 16de Desember nie?

Laat weet my asseblief as jy wil saam gaan ry?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Brakkeduine 4x4

Posted: Mon Dec 07, 2015 12:08 pm
by Team Meyer
Klink na n plan....

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Brakkeduine 4x4

Posted: Mon Dec 07, 2015 10:41 pm
by Stefan9006
Is jy in?

Om die roete te ry moet mens 5 voertuie wees. Ek het 3 ander 4x4 community manne ook by mekaar gekry vir die 16de.

Laat weet my dan sit ek jou op die whatsapp groep.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Brakkeduine 4x4

Posted: Tue Dec 08, 2015 2:49 pm
by Team Meyer
Jip.Eks reg.Se net hoe laat en waar ons mekaar kry.Het gereply op jou boodskap

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk

Re: Brakkeduine 4x4

Posted: Tue Dec 08, 2015 4:41 pm
by Stefan9006
Team Hoyt wrote:Jip.Eks reg.Se net hoe laat en waar ons mekaar kry.Het gereply op jou boodskap

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Dankie Wilhelm ek het jou sommer op die whatsapp groep gesit. Dan kan ons al die relings daar tref vir die 16de.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Brakkeduine 4x4

Posted: Fri Dec 11, 2015 12:49 am
by Stefan9006
Ons kry mekaar 16 Des 08h30 by die Engen garage soos mens inkom in Humansdorp aan die linker kant.

Dan ry ons van daar af almal saam Brakke toe.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Brakkeduine 4x4

Posted: Sun Dec 20, 2015 11:08 pm
by Stefan9006
ImageUploadedByTapatalk1450645696.692726.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk