HENNOPS PRET
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
HENNOPS PRET
DIT IS MY TJOMMA ANDRIES MET SY COLT. WAS HEELTYD SPEELTYD
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: HENNOPS PRET
Net een ding wat ek nie laaik nie. Bier en offroading is nie 'n goeie kombinasie nie. Ouens wat bier drink terwyl hulle ofroad ry raak baie keer te braaf.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: HENNOPS PRET
John,
As ek so vinnig na die Colt loer was dit bietjie nat daar. Hoe lyk die baan nou weet enige iemand? Was nog net daar in die winter en wil graag binne die volgende week of so gaan. Wat kan ek verwag as daai baan nat is?
As ek so vinnig na die Colt loer was dit bietjie nat daar. Hoe lyk die baan nou weet enige iemand? Was nog net daar in die winter en wil graag binne die volgende week of so gaan. Wat kan ek verwag as daai baan nat is?
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: HENNOPS PRET
henkie dit is modderpoele die wereld vol. pta het reen, reen en nog reen gekry en dit is nou heeltyd speeltyd.....
modder.........
modder.........
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Hilux01
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 591
- Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
- Real Name: Henk
- Club VHF Licence: X85
Re: HENNOPS PRET
Martin,
Baie dankie, dis vir mooi so ek dink ek en Ed gaan dit geniet...
Baie dankie, dis vir mooi so ek dink ek en Ed gaan dit geniet...