Page 1 of 1

Basslake 27 okt

Posted: Mon Oct 22, 2018 12:41 pm
by Vrieskoei
Hi manne...

Enige iemand lus vir basslake die saterdag 27ste okt?

Re: Basslake 27 okt

Posted: Mon Oct 22, 2018 2:44 pm
by Choppies
Klink soos 'n plan.

Re: Basslake 27 okt

Posted: Mon Oct 22, 2018 3:06 pm
by Vrieskoei
Ja jy het uitgemis op hennops so jy sal moet hierdie een bywoon haha

Re: Basslake 27 okt

Posted: Mon Oct 22, 2018 5:58 pm
by rigardt
hoe laat meet ons ? weet jy wat kos dit ?

Re: Basslake 27 okt

Posted: Mon Oct 22, 2018 6:20 pm
by Vrieskoei
Ekt op hul website gesien die gate fee is R150 p/p en dan R50 vir die 4x4.

Weet nie of dit dalk verander het nie, sal more bel en bevestig.

Hoe laat dink jy?

Re: Basslake 27 okt

Posted: Mon Oct 22, 2018 6:36 pm
by rigardt
sien hulle maak al 7:00 oop. veels te vroeg vir n sat oggend ! dis so 30 kilos van my af. wat van so 8:30 ?

Re: Basslake 27 okt

Posted: Mon Oct 22, 2018 9:29 pm
by Vrieskoei
Ek moet klein manne by ouma en oupa gaan aflaai in alberton in die oggend, so wat van so 9:30 se kant? Gaan ons kyk hoe dit gaan en hom dubbel ry?

Re: Basslake 27 okt

Posted: Tue Oct 23, 2018 6:57 am
by rigardt
ja is reg met my. laat weet my as jy in alberton is dan ry ons sommer saam terug

Re: Basslake 27 okt

Posted: Tue Oct 23, 2018 8:18 am
by Choppies
Ek laai my klein man af by sy ouma in Meyerton. Hulle kamp daar vir die naweek. Ek sal julle daar sien.

Re: Basslake 27 okt

Posted: Wed Oct 24, 2018 10:27 pm
by Ibhubesi
rigardt wrote:ja is reg met my. laat weet my as jy in alberton is dan ry ons sommer saam terug
Ek kry julle sommer ook op die pad.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Basslake 27 okt

Posted: Fri Nov 02, 2018 11:01 am
by Choppies
Hier is so paar foto's van ons uitspappie by Basslake.

Re: Basslake 27 okt

Posted: Fri Nov 02, 2018 1:33 pm
by JohanM
Baie lekker plek daai om so vinnig weg te breek. EK sou graag wou saam kom maar was in die oos vrystaat gewees saam die familie

Re: Basslake 27 okt

Posted: Fri Nov 02, 2018 2:51 pm
by Vrieskoei
miskien maak ons die ander manne bietjie lus.....

Re: Basslake 27 okt

Posted: Fri Nov 02, 2018 2:55 pm
by Ibhubesi
Vrieskoei wrote:miskien maak ons die ander manne bietjie lus.....
Baie lekker SpeeltydImage

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk