Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Nee Thys, ongeliukkig in die sand ek dink iemand het voorheen gate gemaak en ek het nie genoeg toegelaat om regs uit die spore te bly nie want toe die neus in die "gat" druk toe stamp hy al klaar voor maar ek dog toe dis die nudge bar maar toe is dit die bashplate en toe om nie soos n ppol te voel nie druk ek vorentoe en siedaar op sy dif .....ja het iets geleer moet nie altyd in ander se spore volg nie daar is dalk $!%!^##$! wat le en wag
George het toe die slip roete gevat en so bietjie gepluk en uit is ons.
Terloops ons het daai selfde gat gery 3 wek voor dit toe daar nog water in was en no problems.
George het toe die slip roete gevat en so bietjie gepluk en uit is ons.
Terloops ons het daai selfde gat gery 3 wek voor dit toe daar nog water in was en no problems.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Lyk my ek moet julle almal bietjie bosvark4x4 lesse kom gee,lyk my julle kan nie ry nie
n vark bly maar n vark
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Jou uitnodiging was gestuur en afgelewer maar jy het mos gekies om dit terug te stuur, so moenie NOU kom raad gee nie... Kom ry eerder 'n slag saam en wys jy is nie net bek nie...Bosvark wrote:Lyk my ek moet julle almal bietjie bosvark4x4 lesse kom gee,lyk my julle kan nie ry nie
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Promises promises - daai Varkie sien net teer as jy my vra!Lyk my ek moet julle almal bietjie bosvark4x4 lesse kom gee,lyk my julle kan nie ry nie
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
daai vark het verander van n 4x4 na n teerpad spinner moet seker die Varing fees gewees het :roll:
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Toe was die bodem sagter en kon jou bakkie die bolaag wegstoot sonder om uit te bottom. Die ander ding is jy het 3 weke gelede heel waarskynlik effens vinniger daar deur gegaan juis omdat jy nie gesien het hoe dit onder die water lyk nie, wat beteken jou momentum was ook meer....Niel wrote:Terloops ons het daai selfde gat gery 3 wek voor dit toe daar nog water in was en no problems.
Is jy nou reg vir daai suspension lift?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Heel moontlik ja. Daar is n Afrikaanse song wat gaan oor gedagtes in jou kop en jy maak hulle almal (bakkie related) weer wakker ..... hulle was mooi weg gepak :evil:Kaspaas wrote:Toe was die bodem sagter en kon jou bakkie die bolaag wegstoot sonder om uit te bottom. Die ander ding is jy het 3 weke gelede heel waarskynlik effens vinniger daar deur gegaan juis omdat jy nie gesien het hoe dit onder die water lyk nie, wat beteken jou momentum was ook meer....
Se nog steed ek moes daai SFA gehou het in die driveway slaap vir n maand of twee was dalk die moeite wert :roll:
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Die tyd sal kom Niel, die ekonomie draai een van die dae weer bietjie boentoe.. maar ja jy moes daai SFA gehou het dan het jy nie gesukkel nie... :wth:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- LouisK
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
- Real Name: Louis Kriel
- Location: Durbanville
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Nou praat jy! Se vir my die Bosvark ou, praat hy net op die forum of sien julle hom darem so nou en dan?Kaspaas wrote:Die tyd sal kom Niel, die ekonomie draai een van die dae weer bietjie boentoe.. maar ja jy moes daai SFA gehou het dan het jy nie gesukkel nie... :wth:
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Ons het hom al gesien, so paar keer, maar hy is nie te sag op die oog nie... hy het amper dieselfde uitwerking as arc-welding op jou oe...LouisK wrote:Se vir my die Bosvark ou, praat hy net op die forum of sien julle hom darem so nou en dan?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Looks like you guys had a ball, glad you had a great day
(Wat no Varkie??)
(Wat no Varkie??)