Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Tell us about your favorite 4x4 trail. Tell us how easy or difficult it was, is there escape routes for the faint hearted? Please add some photographs if you can.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by Niel »

Nee Thys, ongeliukkig in die sand ek dink iemand het voorheen gate gemaak en ek het nie genoeg toegelaat om regs uit die spore te bly nie want toe die neus in die "gat" druk toe stamp hy al klaar voor maar ek dog toe dis die nudge bar maar toe is dit die bashplate en toe om nie soos n ppol te voel nie druk ek vorentoe en siedaar op sy dif .....ja het iets geleer moet nie altyd in ander se spore volg nie daar is dalk $!%!^##$! wat le en wag :lol: :lol:

George het toe die slip roete gevat en so bietjie gepluk en uit is ons.

Terloops ons het daai selfde gat gery 3 wek voor dit toe daar nog water in was en no problems. :think:
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by Bosvark »

Lyk my ek moet julle almal bietjie bosvark4x4 lesse kom gee,lyk my julle kan nie ry nie
n vark bly maar n vark
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by ThysdJ »

Bosvark wrote:Lyk my ek moet julle almal bietjie bosvark4x4 lesse kom gee,lyk my julle kan nie ry nie
Jou uitnodiging was gestuur en afgelewer maar jy het mos gekies om dit terug te stuur, so moenie NOU kom raad gee nie... Kom ry eerder 'n slag saam en wys jy is nie net bek nie... :shock: :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by Doctor V »

Lyk my ek moet julle almal bietjie bosvark4x4 lesse kom gee,lyk my julle kan nie ry nie
Promises promises - daai Varkie sien net teer as jy my vra!
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by Niel »

daai vark het verander van n 4x4 na n teerpad spinner moet seker die Varing fees gewees het :roll: :lol: :lol:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by ThysdJ »

Niel wrote:Terloops ons het daai selfde gat gery 3 wek voor dit toe daar nog water in was en no problems. :think:
Toe was die bodem sagter en kon jou bakkie die bolaag wegstoot sonder om uit te bottom. Die ander ding is jy het 3 weke gelede heel waarskynlik effens vinniger daar deur gegaan juis omdat jy nie gesien het hoe dit onder die water lyk nie, wat beteken jou momentum was ook meer.... :wink: :D: :D:

Is jy nou reg vir daai suspension lift? :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by Niel »

Kaspaas wrote:Toe was die bodem sagter en kon jou bakkie die bolaag wegstoot sonder om uit te bottom. Die ander ding is jy het 3 weke gelede heel waarskynlik effens vinniger daar deur gegaan juis omdat jy nie gesien het hoe dit onder die water lyk nie, wat beteken jou momentum was ook meer....
Heel moontlik ja. Daar is n Afrikaanse song wat gaan oor gedagtes in jou kop en jy maak hulle almal (bakkie related) weer wakker ..... hulle was mooi weg gepak :evil:

Se nog steed ek moes daai SFA gehou het in die driveway slaap vir n maand of twee was dalk die moeite wert :roll:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by ThysdJ »

Die tyd sal kom Niel, die ekonomie draai een van die dae weer bietjie boentoe.. maar ja jy moes daai SFA gehou het dan het jy nie gesukkel nie... :shh: :wth: :think:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
LouisK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
Town: Durbanville
Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
Real Name: Louis Kriel
Location: Durbanville

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by LouisK »

Kaspaas wrote:Die tyd sal kom Niel, die ekonomie draai een van die dae weer bietjie boentoe.. maar ja jy moes daai SFA gehou het dan het jy nie gesukkel nie... :shh: :wth: :think:
Nou praat jy! Se vir my die Bosvark ou, praat hy net op die forum of sien julle hom darem so nou en dan? :wink:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by ThysdJ »

LouisK wrote:Se vir my die Bosvark ou, praat hy net op die forum of sien julle hom darem so nou en dan? :wink:
Ons het hom al gesien, so paar keer, maar hy is nie te sag op die oog nie... hy het amper dieselfde uitwerking as arc-welding op jou oe... :shock: :shock: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Dadz Toy BFI

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Post by Dadz Toy BFI »

Looks like you guys had a ball, glad you had a great day

(Wat no Varkie??)
Post Reply

Return to “Trail Reports”