Klein Tafelberg 18-19 April

Tell us about your favorite 4x4 trail. Tell us how easy or difficult it was, is there escape routes for the faint hearted? Please add some photographs if you can.
Post Reply
Klonkies
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 83
Joined: Mon Nov 17, 2008 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996-Hilux 2.4 D/C - 33 Kuhmo`s -rear difflock
Real Name: Mehl

Klein Tafelberg 18-19 April

Post by Klonkies »

Dag se almal,

Na al die vrae en bekommernisse het ons toe Klein Tafelberg aan gepak. Die lys bakkies was - n Parthfinder, Patrol, Prado, Pajero en my Hilux.

Ons het Vrydag aand daar aan gekom en kamp op gesit - die geriewe is 1ste klas maar vir die wat nie van tente hou nie, daar word nou Chalets gebou. Die weer was absoluut perfect - biekie koel, maar geen reen, so die roete sou ook nie te benoud nie.

Wel, soos ek gese het - die bekommernisse - soos julle mag weet het ek onlangs n klomp vrae gehad oor die diff-lock etc... wel, volgens die opskrifte is sekere hundernisse nie moontlik sonder diff-lock nie. So, ek het toe gelukkig vir my n Gearmax gekry - en watter droom was dit ne!...

Die roete of kamp eienaar, Steven - ken nie sy van nie - ry n Landrover, of sal ek stel, is n groot Landrover supporter!... So die Japanese bakkies was al klaar afgeskied - ha ha... Steven is n baie hulp-same persoon en gaan uit sy pad om die tydtjie op sy terrein genot vol te maak. - maar die "landy" - ai ai ! LOL

Die Saterdag het ons so 09h30 die roete begin, maar ai dit was n storie! .. n Sand roete wat die Patrol met sy monster wiele heel op gemors het vir die res van ons. Die arme Parthfinder het ook om elke hoek en draai vas geval - eers band -druk toe ry-vlak hoogte. So die dag was biekie lank....
Na die eerste helfte klaar was, kom ons toe by die opsienele rots-roete wat glo die manne van die kinders sky - maar ai, die Hilux het my soo trotse oomblik gegee toe ek sonder die "wheel-spin" en rook wolke soos die Pajero daar oor die hundernisse gaan. Was nogal lekker om te weet die klein 2.4 het die oemf...

Wel, toe na als amper klaar is - na die middag ete stop, kom ons toe op Hart-break hill af... Yep, glo die harte-breker van alle brekers!. Die manne het so paar keer probeer - die Pajero het tou op gegee - Prado en Patrol het eerste die voltooi... ai, laat ek maar confess - die Hilux het so 5 keer probeer - en met die 6de keer, band druk af tot 0,45bar voor en agter, het ek dit gemaak - so die HILUX het haar naam hoog laat wapper! Ek het n picture attach waar ek die begin - die res van die photo`s is biekie te groot, sal weer probeer aan heg in n ander format.

Sal ek die roete weer aandurf - 105% JA! ... dit was tegnies baie "challenging" en die geriewe was aangenaam.

Om als af te rond, gaan die Hilux nou AEW toe vir n goeie diens...dis die minste wat ek vir haar kan doen.
Attachments
Stadig oor die klippe nou ...
Stadig oor die klippe nou ...
2974_1083951070717_1584588958_179940_4883163_n.jpg
Heartbreak-hill se voet !!!
Heartbreak-hill se voet !!!
Geen help nodig nie, dankie!
Geen help nodig nie, dankie!
Oppad huis toe - nou n warm bad dankie?
Oppad huis toe - nou n warm bad dankie?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by ThysdJ »

Nice report Mehl. Dis 'n roete wat ek nog nie gedoen het nie maar waarna ek regtig uitsien. :thumbup: :thumbup:

Coenie? Hentey? Wanneer daai chalets klaar gebou is kan ons daar 'n draai gaan maak? Hoe klink dit vir 'n plan? :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
hentey
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 693
Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
Town: worcester
Vehicle: 2700i 4x4
Real Name: hentey pople
Location: worcester

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by hentey »

verseker!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup: Njollie sal ook wil saam,dalk met die nuwe cruiser bakkie,mos bang vir klippe op die Prado.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by ThysdJ »

Kool. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by King Rat »

Dit klink lekker, dit moet net nie te nat wees nie, dan kry my voete koud.
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by ThysdJ »

Mehl ek is nou op pad AEW toe ek sal gaan kyk dat hulle jou Hilux mooi service. :thumbup: :thumbup:

Coenie moet net nie jou Joost sokkies met die gate in aantrek nie... :shock: :shock:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Klonkies
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 83
Joined: Mon Nov 17, 2008 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996-Hilux 2.4 D/C - 33 Kuhmo`s -rear difflock
Real Name: Mehl

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by Klonkies »

Dankie baie,

ek was gister by AEW - my bakkie sal volgende week Dinsdag onder die hande van Allen kom.

Ek sukkel om die ander pics van die Klein Tafelberg te verklein - maar die Patrol en Parthfinder drivers is nie soo happy met my nie - ha ha ha! ... die manne is nou vol stoom besig om planne te beraam om my op die Atlantis duine tou wys te maak met hulle 4.5L engines...dus meer rede hoekom my bakkie die besoek na AEW makeer, kan nie nou my vlag laat sak nie?! ha ha ha ha

Mehl
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by ThysdJ »

Mehl Douglas wrote:Dankie baie,

ek was gister by AEW - my bakkie sal volgende week Dinsdag onder die hande van Allen kom.

Ek sukkel om die ander pics van die Klein Tafelberg te verklein - maar die Patrol en Parthfinder drivers is nie soo happy met my nie - ha ha ha! ... die manne is nou vol stoom besig om planne te beraam om my op die Atlantis duine tou wys te maak met hulle 4.5L engines...dus meer rede hoekom my bakkie die besoek na AEW makeer, kan nie nou my vlag laat sak nie?! ha ha ha ha

Mehl
Plesier. Kaspaas is more daar vir die ou P/S beltjie... :shock:

Jy moenie dat die Nissan manne met die groot mouters jou intimideer nie. Jou Hilux is nog steed shulle se baas.. :twisted: :twisted: :twisted: As jy eers Atlantis se triek agtergekom het dan ry jy daai groot goed met 'n Datsun 1400 bakkie weg... :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Klonkies
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 83
Joined: Mon Nov 17, 2008 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996-Hilux 2.4 D/C - 33 Kuhmo`s -rear difflock
Real Name: Mehl

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by Klonkies »

Net so ja!
Ek dink vir my was die grootste les - band-druk... daar is n groot verskil tussen 0,8bar en 0,6bar.. die 31` Scorpions was perfek in die sand na ek die band-druk af neem na 0,6 bar - en verder nog na 0,5 bar toe. My vrees was altyd dat die band van die rim sal af kom....

As ek mag vrae, weet jy miskien hoe die permit storie werk by Atlantis duine??- waar om dit te kry, en so voorts?

Van die manne wat saam gegaan het as passasiers is almal Hilux mal - die ouens soek nou die laaste 1996 model Hilux op Gumtree! ah ha ha ha

Ek sal wil he Allan moet die bakkie diens - maar ook so paar ander goedjies stel en check, ek is vertroue hy sal sommer weet wat die geluide betekin en waar om te krap.... nou nie dat sy kwale het nie.
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by King Rat »

Hi Mehl,
Hier is die details om n permit te kry:

Cape Town:
38 Wale st
8th floor
Office Hours
from 08h00-12h30
and 13h30-15h30
Tel: 021 487 2597

Atlantis:
Tel: 021 573 7131
Open on Saturdays till 12:00

R100 per voertuig per dag.

Ek bly in Brackenfell so as jy dit vir jou makliker is om na my toe te kom as stad toe kan ek vir jou permitte kry, want ek werk in die stad, en dan kan jy dit by my optel of ek kan dit by Allan los vir jou.
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by ThysdJ »

Mehl. Check hierso in hierdie thread is 'n klein map en kontak details waar jy permitte kan koop.
viewtopic.php?f=57&t=2404 en hierdie een se waar jy die permitte in Atlantis kan kry viewtopic.php?f=57&t=5104

Permitte kos R100 elk en vat jou registrasienommer saam hulle skryf dit neer. Daar is 'n gawe girl met die naam van Chantelle in die Kaapstad kantoor wat jou sal help. :twisted: :twisted:

Wees maar versigtig met banddruk laer as 0.6 as jy draai, dan klim die taaiers af. As jy meestal reguit ry sonder om skerp te draai is 0.5 okay, maar rule of thumb sou ek nie laer as 0.6 gaan nie. Ek ry Kaspaas in die duine op 0.6 agter en 0.7 voor. Met kompetisies en so sal ek hom tot 0.6 voor en 0.5 agter vat. :thumbup:

Die sand is nou baie bedrieglik, want as jy daarop loop voel dit hard omdat dit onlangs lekker gereen het, maar teen die bokante van die duine is daardie harde lagie baie dun en trap die bakkies deur, dan loop hang hulle net hulle voorwiele oor die top, soos meerkatte. Vat maar bietjie momentum saam as jy wil oorkom. Ons het die naweek so bietjie moes sleep aan 'n Prado om hom af te kry nadat hy homself loop beach het op die kruin van die groot duin.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by ThysdJ »

Sien Coenie kannie wag om vir Chantelle te gaan kuier nie... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Dadz Toy BFI

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by Dadz Toy BFI »

Very nice Trail Report Mehl :thumbup: :clap:

Glad to see that your Toy was leading the way :mrgreen: :mrgreen:

Thanks bru :wink:
Klonkies
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 83
Joined: Mon Nov 17, 2008 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996-Hilux 2.4 D/C - 33 Kuhmo`s -rear difflock
Real Name: Mehl

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by Klonkies »

Baie dankie vir die informasie.


As ek mag vrae, hoe klink dit niemand het nog nie die gawe dame - Chantelle saam genooi vir n dag in die duine nie? ah ha ha
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by ThysdJ »

Mehl Douglas wrote:hoe klink dit niemand het nog nie die gawe dame saam genooi vir n dag in die duine nie? ah ha ha
Ons lees net die menu... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Klonkies
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 83
Joined: Mon Nov 17, 2008 2:28 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 1996-Hilux 2.4 D/C - 33 Kuhmo`s -rear difflock
Real Name: Mehl

Re: Klein Tafelberg 18-19 April

Post by Klonkies »

Net so.

Hier is nog so paar pics van die trail.
Dus die Patrol, Pajero en Prado...
Attachments
KLEIN TAFELBERG - 18 APRIL 2009 482.jpg
KLEIN TAFELBERG - 18 APRIL 2009 305.jpg
KLEIN TAFELBERG - 18 APRIL 2009 288.jpg
KLEIN TAFELBERG - 18 APRIL 2009 275.jpg
KLEIN TAFELBERG - 18 APRIL 2009 235.jpg
KLEIN TAFELBERG - 18 APRIL 2009 014.jpg
KLEIN TAFELBERG - 18 APRIL 2009 012.jpg
Post Reply

Return to “Trail Reports”