Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Dit sal lekker wees!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
C'mon people, its going to be fun. Who else is coming with????
Life only starts . . . . where comfortlevels end
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ons is steeds in vir hierdie ene.
Know what you don't know.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ek sien daarna uit om die manne te ontmoed
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Dit gaan lekker wees om 'n naam by 'n gesig te sitLollie wrote:Ek sien daarna uit om die manne te ontmoed
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Mense dit gaan baie lekker wees.... Die roete mag dalk self op seker plekke lekker nat wees. Ons het die laaste rukkie so net oor die 75 mm reen gehad en soos ek Berakah ken, as dit die week lekker reen (wat ek voor hoop) Gaan ons baie lekker ini berg roete stoei teen die modder....
Johan Marais
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Sal sien hoe loop my beeste - miskien kom ek en die laaitie - dis nou te se as mens mag laat book....
HJ
HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Nog nie te laat nie Hennie, jy kan 'book' tot en met 4deHennieJ2 wrote:Sal sien hoe loop my beeste - miskien kom ek en die laaitie - dis nou te se as mens mag laat book....
HJ
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Is daar iemand wat kan kitaar speel en "vamp" saam met 'n mondfluitjie? Ek kan so 3 - maybe 4 songs speel op die mondfluitjie. As ek BAIE bier drink dalk 5 .......
HJ
HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Klink baie lekker julle,ek sou graag wou saam maar sit hier in ysland.Ek gaan wel die 16de Desember vir die dag soontoe so wie ookal nie die naweek kan maak nie is meer as welkom om saam te kom die 16de.Gaan dalk al die 15de deur maar nog nie bevestig nie.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hennie, Riaan - T0YX4 se hy kan lekker hummmmmmm....HennieJ2 wrote:Is daar iemand wat kan kitaar speel en "vamp" saam met 'n mondfluitjie? Ek kan so 3 - maybe 4 songs speel op die mondfluitjie. As ek BAIE bier drink dalk 5 .......
HJ
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Veral as jy hom "charge" met 'n tazerOOOOMS wrote:Hennie, Riaan - T0YX4 se hy kan lekker hummmmmmm....HennieJ2 wrote:Is daar iemand wat kan kitaar speel en "vamp" saam met 'n mondfluitjie? Ek kan so 3 - maybe 4 songs speel op die mondfluitjie. As ek BAIE bier drink dalk 5 .......
HJ
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
As ek n paar biere in het is daar min wat ek nie kan doen nie....
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
I might rock up Saturday morning depending on how funds go as I am leaving for Sodwana next Thursday.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hope to see you there DarrylRiceburner wrote:I might rock up Saturday morning depending on how funds go as I am leaving for Sodwana next Thursday.
Who els is coming along?
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Lekker Riaan :!: :!: :!: Bly jy gaan saam.....ToyX4 wrote:ek gaan saam
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ek gaan julle ook vereer met my pressence :)
To God be the glory
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Great Cassie, sien uit om jou ook te ontmoet.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Het jy 'n VHF radio in jou bakkie? As jy het mag jy dalk spyt wees ek is daarwitmamba wrote:Great Cassie, sien uit om jou ook te ontmoet.
Ek sien self uit om al die mense te ontmoet wat ek nog nie van te vore ontmoet het nie en die te sien wat ek voorheen al ontmoet het
To God be the glory
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Jammer om te hoor, maar jy kan met plesier myne vir die dag leen :!:ToyX4 wrote:Ek is bly ek het nie n radio nie.............
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
CK, aka Calvin Klein.CasKru wrote:Ek gaan julle ook vereer met my pressence :)
Ja, ongelukkig het ek wel 'n radio om alles te hoor. kgggggggk
Know what you don't know.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Nou moet jy weet... ek het die mobile in die bakkie en die handheld dat ek julle kan entertein as ek nie in die bakkie is nie :)Traveler wrote:CK, aka Calvin Klein.CasKru wrote:Ek gaan julle ook vereer met my pressence :)
Ja, ongelukkig het ek wel 'n radio om alles te hoor. kgggggggk
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ons sien uit na jou live performance ,solank jy dit ook net omdie kampvuur doen is die saak reg met my!!!CasKru wrote:Nou moet jy weet... ek het die mobile in die bakkie en die handheld dat ek julle kan entertein as ek nie in die bakkie is nie :)Traveler wrote:CK, aka Calvin Klein.CasKru wrote:Ek gaan julle ook vereer met my pressence :)
Ja, ongelukkig het ek wel 'n radio om alles te hoor. kgggggggk
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Dan een gaan julle maar voor kaartjies moet koop met 'n volgende event. Die family kan nie saam kom nie so ek ry net deur vir die dagToro-Adventures wrote:Ons sien uit na jou live performance ,solank jy dit ook net omdie kampvuur doen is die saak reg met my!!!CasKru wrote:Nou moet jy weet... ek het die mobile in die bakkie en die handheld dat ek julle kan entertein as ek nie in die bakkie is nie :)Traveler wrote:CK, aka Calvin Klein.CasKru wrote:Ek gaan julle ook vereer met my pressence :)
Ja, ongelukkig het ek wel 'n radio om alles te hoor. kgggggggk
To God be the glory
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Wat nou, kom saam daar gaan lekker pryse wees....GeorgeJvR wrote:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Okay okay... ek sal die kaartjies verniet weg gee. Julle sal dit nie hoef te koop nieGeorgeJvR wrote:
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
My optrek gaan ook vir net die dag wees, ek ook alleen het ek vanoggend verneem.CasKru wrote:Die family kan nie saam kom nie so ek ry net deur vir die dag
Know what you don't know.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Maar dan kan ons mos saam alleen optrek....Traveler wrote:My optrek gaan ook vir net die dag wees, ek ook alleen het ek vanoggend verneem.CasKru wrote:Die family kan nie saam kom nie so ek ry net deur vir die dag
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Daai plan is kwaailappies.CasKru wrote:Maar dan kan ons mos saam alleen optrek....
En ons kan saam alleen terugry.
Know what you don't know.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
So dit maak nou 3 van ons wat alleen optrek vir die ry, maar ek gaan darem nie heeltemal alleen optrek vir die kuier nie....Traveler wrote:Daai plan is kwaailappies.CasKru wrote:Maar dan kan ons mos saam alleen optrek....
En ons kan saam alleen terugry.
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
So altesaam gaan ons heen en weer en soontoe en terug ry?Traveler wrote:Daai plan is kwaailappies.CasKru wrote:Maar dan kan ons mos saam alleen optrek....
En ons kan saam alleen terugry.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Solank ek dan laat is vir 'n party hier in GP is dit wiele met my.CasKru wrote:So altesaam gaan ons heen en weer en soontoe en terug ry?
Know what you don't know.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
As jy "wil" laat wees moet jy maar iewers 'n Landy leen vir die dagTraveler wrote:Solank ek dan laat is vir 'n party hier in GP is dit wiele met my.CasKru wrote:So altesaam gaan ons heen en weer en soontoe en terug ry?
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ek sal maar saam Riceburner ry as hy daar is, dan is darem verseker om vas te val en dan kan ons darem bietjie laat wees.CasKru wrote:As jy "wil" laat wees moet jy maar iewers 'n Landy leen vir die dag
Know what you don't know.
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Whens everyone meeting up? Saturday morning?
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hoe laat moet ons daar wees?
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
A.J. wrote:Hoe laat moet ons daar wees?
AJ, lees hier
viewtopic.php?f=51&t=15253" onclick="window.open(this.href);return false;
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
OOOOMS wrote:Well 2010 has suddenly come to an end, only a few more weeks till 2011....wow time really flies
So our last Hilux outing for 2010 and GTG is being held at Berakah, near Parys.
Some details of the trail by Drive Out Magzine:
http://www.driveout.co.za/4x4/trails/be ... -eco-trail" onclick="window.open(this.href);return false;
For those who would like to come for the day and for those who would like to camp and kuier, camping facilities are available.
Hans, from 4x4 Mega World vd Bijl has advised that they will also be involved in the day and has offered to sponsor a nice prize or two Thanks Hans, looking forward meeting you guys :wink2:
When: 4 & 5 December
Time:(Saturday)!
S 26 49.403
E 27 22.034
How much: R200.00 per vehicle for the trail
Camping is R45 per adult per night camping. Children (under 12 years old) pay R 20 per night per child.
Also we have to have a confirmed idea of who is going to camp as they require R 100 Deposit per family to book the campsite for us.
SO now you guys have to quickly gather up the names on a list so that we can confirm the camsite and book it. http://www.berakah.co.za/berakah-offroad-bookings.aspx" onclick="window.open(this.href);return false;
Kontak: Contact Lenie/Andre : 082 339 9177
Farm : 056 818 1313
What: Awsome 4x4 trail Sat. with a braai afterwards
Anything els: Bring the family along, some stories of the past year's events, meet some fellow members, bring your chairs, chop and a dop for afterwards
Let's enjoy the last moments of 2010
To God be the glory
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
OK OK dankie
Het nie so leke gedink nie
Het nie so leke gedink nie
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
A.J. wrote:OK OK dankie
Het nie so leke gedink nie
Ek moes ook eers weer gaan kyk het
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Gelukkig is ek nie ver van daar af nie...CasKru wrote:A.J. wrote:OK OK dankie
Het nie so leke gedink nie
Ek moes ook eers weer gaan kyk het
Johan Marais
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Eish dis darem maar vroeg
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ag nee wat... teen daai tyd skyn die son al lankal.... jy kan natuurlik so saam met ons optrek daarna toeA.J. wrote:Eish dis darem maar vroeg
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
AJ, join jy die Oos-Rand saamtrek wat alleen saamry?A.J. wrote:Eish dis darem maar vroeg
Know what you don't know.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ek dink nie hy gaan alleen saam ry nie maar saam saam ry.Traveler wrote:AJ, join jy die Oos-Rand saamtrek wat alleen saamry?A.J. wrote:Eish dis darem maar vroeg
To God be the glory
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Saam saam ja
Waar en hoe laat?
Waar en hoe laat?
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
06h15 by die Rondebult Rd afrit op die N17.A.J. wrote:Saam saam ja
Waar en hoe laat?
Know what you don't know.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Dit gaan vir AJ 'n challenge wees...Traveler wrote:06h15 by die Rondebult Rd afrit op die N17.A.J. wrote:Saam saam ja
Waar en hoe laat?
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Kwart oor ses
Julle weet ons mag vinniger as 40km/h ry
Waar by die afrit?
Julle weet ons mag vinniger as 40km/h ry
Waar by die afrit?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
By die EngenA.J. wrote:Kwart oor ses
Julle weet ons mag vinniger as 40km/h ry
Waar by die afrit?
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Wie gaan die koffie reg he daarso???CasKru wrote:By die EngenA.J. wrote:Kwart oor ses
Julle weet ons mag vinniger as 40km/h ry
Waar by die afrit?
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Wimpy sal moet reg staanToro-Adventures wrote:Wie gaan die koffie reg he daarso???CasKru wrote:By die EngenA.J. wrote:Kwart oor ses
Julle weet ons mag vinniger as 40km/h ry
Waar by die afrit?
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
................ met skons, strawberry jam & room. (op warm skons).
Die Engen is op die h/v Rondebult en Kingfisher.
Sorry AJ, Cassie moet vir my wag, ek ry maar stadig.
Die Engen is op die h/v Rondebult en Kingfisher.
Sorry AJ, Cassie moet vir my wag, ek ry maar stadig.
Know what you don't know.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Sal by die tolhek vir julle wag
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Die ene op die N17.Ou vale1 wrote: Sal by die tolhek vir julle wag
Know what you don't know.