2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Stefan :thumbup:

Julle manne wat nader is beter weet so ons hoor dan van julle.
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Thabogrobler »

Hilux01 wrote:Vinnige vraag, sien daar word vir die volgende 2 dae groot reen voorspel, enige kans dat hulle die park gaan toe maak as die Apies rivier afkom? :think:
So twee of drie jaar terug het Jacques Goosen sy Musso daar verloor na 'n reen buitjie - maar ek dink dalk was hy bietjie aspris, dit was darem 'm musso!

Bespreek voorlopig vir my en my geliefde ook 'n sitplekkie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

peetvdw wrote:Groenkloof lyk nou al hoe lekkerder. :) Hoop groenkloof is voorbereid op die groot trek.

Hoeveel van julle ouens en meisies gaan ons join die volgende dag by Hennops Trail?

Post: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
viewtopic.php?f=51&t=16232" onclick="window.open(this.href);return false;

Hennops het nie so baie water plesier nie maar ook vol uitdagens. :)
Mos gese ons compromise, sien julle 09h30 as ou vale Groenkloof kan hou, bring 'n paar mense saam!
User avatar
Dodging
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 875
Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Golof
Real Name: Andre

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dodging »

Ons kom saam!!! (My vrou, my seun en ekke!) :D

Ek het GEEN herwinnings-gereedskap nie... Ek sal egter my kamera saambring en baie fotos neem
Nothing is impossible - it just costs more
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

Dodging wrote:Ons kom saam!!! (My vrou, my seun en ekke!) :D

Ek het GEEN herwinnings-gereedskap nie... Ek sal egter my kamera saambring en baie fotos neem
:yahoo: As julle ouens wil dan kry ons Oos-randers mekaar by Engen Olifantsfontein op die R21 en ons ry vandaar in 'n konfooi :yahoo:
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

Dit begin vir my lyk of hierdie GROOOOOTTT pret gan wees, en kans vir my om al julle manne te ontmoet, siende dat ek ook nou 'n club lid is :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
One Life! Live it!

Image
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Danman »

Ek sal my bes probeer om te kom, en miskien 'n jeep saamsleep.
Ek sal laat weet teen vrydag.
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

Daar's nou so baie, Johan sal moet naamplaatjies issue om te weet wie's wie? :blushing:
User avatar
Dodging
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 875
Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Golof
Real Name: Andre

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dodging »

Hoe laat kom ons by die Engen bymekaar?
Nothing is impossible - it just costs more
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by legend35 »

Ou vale1 wrote:Daar's nou so baie, Johan sal moet naamplaatjies issue om te weet wie's wie? :blushing:
Daai is nie n slegte idee nie. :thumbup:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Dodging wrote:Hoe laat kom ons by die Engen bymekaar?
Ou vale1 wrote:As julle ouens wil dan kry ons Oos-randers mekaar by Engen Olifantsfontein op die R21 en ons ry vandaar in 'n konfooi :yahoo:
Die wat Konvooi wil ry sal so 07h45 daar by die Engen bymekaar moet kom sodat ons 08h00 in die pad kan val... :thumbup: :thumbup: :yahoo:
Johan Marais
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

:acute:
Ou vale1 wrote:Daar's nou so baie, Johan sal moet naamplaatjies issue om te weet wie's wie? :blushing:
One Life! Live it!

Image
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Mnre,

Lyk my hierdie gaan n groot ding word.

Ons gaan sommer baie lekker speel en braai...
Die weer moet net saam speel :beg:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

Henk, as ek so kyk hoe dit op die oomblik reen weet ek nie, ek het vanoggend oor die apies gery en hy loop sterk. amper oor die laagwater bruggie.
Maar ek sal julle op hoogte hou van die weers toestande hier.
One Life! Live it!

Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

Het van oggend nogals kwaai gereen, veral tussen Centurion & Sandton, maar laas wat ek gesien het het die Apies rivier nie veel gestyg nie. Sal weer kyk na die reen.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Ek het gekyk op die voorspelling word daar son voorspel vir more, Vrydag en Saterdag.. ook praat hulle van 'n30 grade maksimum temperatuur vir Saterdag, so ek glo ons gaan warm kry en baie nat paaie he om te ry!! :thumbup: :thumbup:
Johan Marais
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by peetvdw »

Ek glo nie groenkloof sal toe wees nie. Het al groenkloof gery na baie reen... en in die reen die water was baie hoog. Bonnet was een keer onder die water (Vir 'n halwe sekonde shoe... :shock: ) maar die ergste wat kan gebeur is dat ons die eerste rivier deel moet skip dan kan ons weer by die rots paaitjie by die rivier inklim. :taunt:

Is daar baie ouens wat van Randburg se kant af kom? Dan kan ons saam ry van Toyota strijdom park op Malibongwe net langs die high way. Skree as julle belang stel dan kry ons mekaar 7:45 daar.
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Dan the Man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
Town: Centurion
Vehicle: 3.0D-4D Prado
Real Name: Danie
Club VHF Licence: B205

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dan the Man »

http://www.accuweather.com/en-us/za/gau ... ails4.aspx" onclick="window.open(this.href);return false;

Pretoria, South Africa

Details for Saturday, January 29, 2011

Pleasant with plenty of sun
High Temperature
29°C
RealFeel®
32°C
Winds
E 6
Maximum UV
9
Thunderstorm Probability
31%
Amount of Precipitation
0
Amount of Rain
0
_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
Image
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by peetvdw »

Awesome! :)
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
mikama
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Fri Dec 10, 2010 9:43 pm
Town: randfontein
Vehicle: quashqai
Real Name: mike
Location: gauteng,randfontein

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by mikama »

Kan ek n groot os ketang saam vat dat om my uit te sleep ek ry nie n diesel nie
Sien ook daarna uit om vas te sit, Het nog nooit in baie water gery nie
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by peetvdw »

mikama wrote:Kan ek n groot os ketang saam vat dat om my uit te sleep ek ry nie n diesel nie
Sien ook daarna uit om vas te sit, Het nog nooit in baie water gery nie
Dink nie jy sal dit nodig he nie... as jy het is my recovery rope altyd byderhand.
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Ratel-06
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Apr 11, 2010 1:36 pm
Town: Melkrivier - Limpopo
Vehicle: Toyota Hilux 4.0-V6 Auto 4x4, ONCA Bullbar - Towbar & Rocksliders, 2" OME Suspension, 2" Body Lift, 33"x12,5" Khumo MTR's
Real Name: Albert

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ratel-06 »

Dagse Manne,

As dit nog nie te laat is nie, sal ek en my gesin julle ook join.......
Ratel - Albert & Rianna.

Sien julle daar! :yahoo:
ImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

Ratel-06 wrote:Dagse Manne,

As dit nog nie te laat is nie, sal ek en my gesin julle ook join.......
Ratel - Albert & Rianna.

Sien julle daar! :yahoo:
Dis nooit te laat nie :thumbup:
User avatar
Ratel-06
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Sun Apr 11, 2010 1:36 pm
Town: Melkrivier - Limpopo
Vehicle: Toyota Hilux 4.0-V6 Auto 4x4, ONCA Bullbar - Towbar & Rocksliders, 2" OME Suspension, 2" Body Lift, 33"x12,5" Khumo MTR's
Real Name: Albert

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ratel-06 »

Goeie nuus!!!!

Kanni waggi..... :lol: :lol:
ImageImage
User avatar
Dodging
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 875
Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Golof
Real Name: Andre

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dodging »

Sjoe! Hoeveel voertuie gaan ons wees? Kanniewaggie!
Nothing is impossible - it just costs more
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Hier is die nuwe lys van almal se name wat ek kon kry... :thumbup: :thumbup: :thumbup: Is daar iemand se naam wat ek gemis het??? :scratch:

Deelnemers:

1. JohanM - Johan
2. 0000MS - Mark, Danelle & Kiara
3. Ou vale - Koos, Rita
4. Stef - Stefan, Lezel (nie seker,moet werk Sat oggend), Saskia & die LTD sonder naam
5.Luckyhit - Reinhardt en Salome
6. Peetvdw - Peet, Rosemary en Kinders
7. Donkey and CupCake (the madam - as some of you fondly know her), is there a sleep over?
8. Mikama - Mike, Amanda & Brandon
9. Toppie - Dave & Wilma
10. Tjokkie - Rikus en (Prado en 2.7)
11. Hilux01 - Henk en Bianca
12. Prado90 - Gerbrand en Gerdia
13. Dan the Man - Danie en Ruda
14. Raymondh - Raymond en Renette
15. A.J.
16. Lollie - Dawie & Seun
17. WayneSchalk - Wayne, Angela, Johan, Nadia
18. Johan en Marle Buckle - SWB 3.5 V6 Pajero
19. Legend35 - Johan, Deirdre en Chante
20. Franken - Franken
21. Thabogrobler - Thabo & Swambo
22. Dodging - Andre & Swambo & Kind
23. Ratel - Albert & Rianna

OOSRAND KONVOOI:

1. JohanM - Johan
2. Lollie - Dawie & Seun
3. Ou Vale - Koos & Rita
4. Dodging - Andre & Familie
5. Legend35 - Johan, Deidre & Chante
6. ????

Wie gaan saam ry van die Oosrand in Konvooi vanaf die Engen Garage??? Sit julle naam op die lys en PM as jou kontak besonderhede aan my asb... :thumbup: :thumbup:
Johan Marais
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

:thumbdown: Gaan dit nie maak nie, my ou skoolpel is deur die SAPD afgemaai by Babanango en word Saterdag begrawe ( FYI - Sy familie bedryf Conquer trailors). Ek het 'n kollega saamgenooi met 'n 2x4, kan iemand hom dalk onder hulle vlerk neem?
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by legend35 »

Jammer om te hoor van jou vriend Koos :thumbdown: Ons innige simpatie vir die familie en vir julle.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Koos jammer om te hoor van jou vriend!!! Alle sterkte daai kant Saterdag!!! Ons sal jou kollega wel tussen al die ander voertuie uitsort... :thumbup:
Johan Marais
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

Baie sterkte Koos.
One Life! Live it!

Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

Ai Koos, jammmer om the hoor, sterkte :thumbup:
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Ou vale1 »

OOOOMS wrote:Ai Koos, jammmer om the hoor, sterkte :thumbup:
Tx Mark, die ou se naam is Jean, ry 'n wit SC Hilux. Sal hom vra om vir jou bakkie te kyk met die massive club sticker op die bonnet. Hy't bietjie berading nodig om oor te gaan 4x4 toe. :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

Ou vale1 wrote:

Geen probleem! Ek doen dit maklik :lol: :lol: :lol:
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Pype »

Ouens ek gaan dit ongelukag nie kan bywoon nie :(

Ek het nog paar goed om op Claas te doen en te toets voor die 5de Feb en die naweek is die eenagste tyd wat ek het daar voor. Geniet dit en post pics van die dag, julle is 'n lekker groot groep :thumbup: :cool:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Eish,

Ek is seker ons is al naby aan n rekord aantal voertuie vir so vinnige breakfast run? :think:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by FUDGES »

Jammer om te hoor oom Koos!!!

Ek gaan dit dalk ook nie maak nie daar het iets opgeduik hier by die werk.
Ek sal eers laat Vrydag aand of vroeg oog Saterdag defnitief weet of ek dit gaan maak of nie.
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Is daar manne wat al daar was met n paar kikies van Groenkloof?
Kom maak ons bietjie lus vir Saterdag se uitstappie. ;-)

So ek verstaan reg. Ons kry mekaar voor 9h00 by 2de hek (suid van hoofhek).
Elkeen eie braaier, rooster vleis en drinkgoed.
Hoe laat reken julle gaan ons klaar wees met roete en begin braai? Ek het Saterdag aan 18h00 n partytjie aan... :dance1:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Henk,

EK is juis nou opsoek na n co driver wat vir my pics kan neem........

Ons behoort so tussen 2 & 3 klaar te maak met die roete... Mag selfs vroeer wees, hang maar af hoe die roete vorder en of daar probleme gaan opduikin die modder...

SO jy behoort darem jou vleis te kan braai en te eet voor jy ry!!!
Johan Marais
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Johan,

Klink bakgat, ek het klaar n co-driver opgeline vir daai fotos, ons moet maar reel om so oor en weer van mekaar se voertuie fotos te neem.

Dan kry mens gewoonlik n paar goeies so tussen almal se pogings.. :thumbup:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
Dan the Man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
Town: Centurion
Vehicle: 3.0D-4D Prado
Real Name: Danie
Club VHF Licence: B205

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dan the Man »

Net so vinnige lusmakertjie - toe ek nog met die Pajero gery het (winter, lekker droog)

Details for Saturday, January 29, 2011

Mostly sunny and nice
High Temperature 29°C
RealFeel® 33°C
Winds ESE 5
Maximum UV 8
Thunderstorm Probability 31%
Amount of Precipitation 0
Amount of Rain 0
Attachments
IMG_0462.JPG
IMG_0435.JPG
IMG_0419.JPG
IMG_0408.JPG
IMG_0400.JPG
IMG_0400.JPG (43.15 KiB) Viewed 4666 times
_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
Image
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Danie

Dit lyk nou lekker

Ek reken ons gaan lekker nattigheid en sommer baie modder sien Saterdag
:dance1:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
peetvdw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 160
Joined: Fri May 14, 2010 9:09 am
Town: Centurion
Vehicle: Jeep
Real Name: Peet

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by peetvdw »

Hier is nog 'n paar... :dance1:
20101212024252.jpg
20101212024252.jpg (108.91 KiB) Viewed 4652 times
20101212020438.jpg
20101212020438.jpg (110.37 KiB) Viewed 4652 times
20101212020437.jpg
20101212020437.jpg (112.88 KiB) Viewed 4652 times
20101212015721.jpg
20101212015721.jpg (105.72 KiB) Viewed 4652 times
20101212015720.jpg
20101212015720.jpg (100.4 KiB) Viewed 4652 times
Peet van der Walt
http://www.youtube.com/user/MonsterHilux" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

Lyk my dit gaat vet pret wees :thumbup: Dankie vir die pics :thumbup:
Toppie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 53
Joined: Thu Oct 15, 2009 10:36 am
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux
Real Name: Dave

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Toppie »

Ek het 'n probleem gekry en sal dit ongelukkig nie meer Saterdag kan maak nie

Groete,
Toppie :( :(
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Dave, dit is jammer jy kan dit nie meer maak nie, maar sterkte met jou probleem!! Sien jou by die volgende een. :thumbup:
Johan Marais
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

More mense,
'n Vinnige weer update:
Dit is 'n pragtige sonnige dag hier in Pretoria en ons gan more ook so 'n mooi dag he!! Definitief kortbroek en tshirt weer!!!!! Sien julle more!
One Life! Live it!

Image
User avatar
Dan the Man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
Town: Centurion
Vehicle: 3.0D-4D Prado
Real Name: Danie
Club VHF Licence: B205

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dan the Man »

http://www.accuweather.com/en-us/za/gau ... ails2.aspx" onclick="window.open(this.href);return false;

Details for Saturday, January 29, 2011

Partly sunny with a couple of showers and a thunderstorm
High Temperature 27°C
RealFeel® 32°C
Winds SSE 5
Maximum UV 8
Thunderstorm Probability 40%
Amount of Precipitation 1.78
Amount of Rain 1.78
Hours of Precipitation 3 Hours
Hours of Rain 3 Hours

Thus it looks a bit worse than yesterday. Hopefully its a typical Pta storm, late afternoon!
_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
Image
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Ons hou duim vas. :beg:

Sjoe, Peet lyk of dit lekker diep kan raak op n paar plekke...lekker
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Hier is n belangrike update vir almal wat daar gaan wees.

Sopas bevestig dat die roete is ry baar en het baie water!!!!

Bring asb jou crocs om te dra asook klere wat vinnig droogword!!!Daar is plekke wat ons die rivier sal moet stap en kyk vir klippe en diep gate en takke wat die voertuie kan seermaak, so maak asb seker julle is gereed om bietjie nat te word asook vuil... :thumbup: :yahoo:
Johan Marais
User avatar
Hilux01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 591
Joined: Tue Aug 26, 2008 11:54 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Real Name: Henk
Club VHF Licence: X85

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Hilux01 »

Dankie Johan

Dit word net al hoe beter!! :thumbup:
2013 Toyota Hilux 3.0D4-D dc 4x4
Bush Lapa Miskruier 810
Gerbers Alu Canopy
ORRA Call Sign: X85
Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by The Legend »

Johan

Dit lyk my ek sal julle net kan join vir die braai en lekker gesels.My bakkie het nie diff breather ext. op nie.Wil nie graag wwater in diffs he nie.Het reeds my voorste as nie so lank terug oorgedoen nie.Sal beslis daar wees
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

Lollie wrote:Johan

Dawie,

Jy gaan nie so maklik los kom om lekker te ry oor die res van die roete nie.. :acute:

Daar is wel om paaie verby die diep water gedeelte sou jy verkies om nie die water te ry nie. Ook glo ek nie jy sal maklik water in jou aste kry nie, solank jy net nie te lank in die water speel nie...
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by CasKru »

JohanM wrote:
Lollie wrote:Johan

Dit lyk my ek sal julle net kan join vir die braai en lekker gesels.My bakkie het nie diff breather ext. op nie.Wil nie graag wwater in diffs he nie.Het reeds my voorste as nie so lank terug oorgedoen nie.Sal beslis daar wees
Dawie,

Jy gaan nie so maklik los kom om lekker te ry oor die res van die roete nie.. :acute:

Daar is wel om paaie verby die diep water gedeelte sou jy verkies om nie die water te ry nie. Ook glo ek nie jy sal maklik water in jou aste kry nie, solank jy net nie te lank in die water speel nie...
Glad nie 'n goeie idee om jou aste onder die water te kry as jy nie 'n diff breather het nie maak nie saak hoe kort tydjie jy daar spandeer nie.
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

:lol: :lol: :lol: Lyk my die manne raak nou bang :wink2:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by JohanM »

OOOOMS wrote::lol: :lol: :lol: Lyk my die manne raak nou bang :wink2:
Jong ek dink hulle is maar versigtig na al die reen!!! Soos ek verstaan het kan ek dalk my snorkel bietjie uittoets daar aan die diep kant van die gat.... :thumbup:
Johan Marais
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by luckyhit »

miskien so bietjie Mark, :oops:
One Life! Live it!

Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by The Legend »

Sal maar die om paaie vat om nie water in die diffs te kry nie MAAR RY GAAN ONS RY :yahoo: :yahoo: :yahoo:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by OOOOMS »

Lollie wrote:Sal maar die om paaie vat om nie water in die diffs te kry nie MAAR RY GAAN ONS RY :yahoo: :yahoo: :yahoo:
Now that's the spirit :!: :!: :!:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Stef »

Klink my daar is is maar baie opinies oor die diff breathers, ek het gehoor mens hoef net versigtig te wees & dis warm diffs wat "breathe", nou hoe warm is warm? Seker so lank soos 'n stukkie tou :lol:

Ek dink ek gaan gou pypies koop vir die doel...het nie snorkel nie (moes onlangs propshaft doen, so koebaai snorkel), so ek sal tot op bumper diepte waag...hoop net die deur rubbers is nog goed :silent:
User avatar
Dodging
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 875
Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
Town: Boksburg
Vehicle: Golof
Real Name: Andre

Re: 2011 First GTG - Groenkloof 29 Jan 2011

Post by Dodging »

Ek sou skat die probleem is nie die asemhaling van die diff nie, maar wat met die olie gebeur wanneer die diff vol water word - die olie gaan bo uitloop want dit dryf op die water.

Ek is ook maar bietjie skugter vir die moeilike/diep dinge... My verskoning - ek neem die fotos! :lol:
Nothing is impossible - it just costs more
Post Reply

Return to “Gauteng”