31 May Forum 1st Birthday get together??

User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

Laaste
Attachments
cap003.jpg
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by legend35 »

Dankie vir die mooi foto van my bakkie,en dankie dat ek jou kon ontmoet het.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by LouisZ »

Cassie,

Hier is 1 vir jou.

Louis
Attachments
cassie.jpg
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by LouisZ »

Nog so paar,

Louis
Attachments
DSC_0054.jpg
DSC_0025.jpg
DSC_0029.jpg
DSC_0022.jpg
DSC_0020.jpg
DSC_0013.jpg
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Louis, Thanks vir daai fodies van my wa. Ek is nou nog kwaad vir myself dat ek my bleddie kamera by die huis vergeet het :evil: :evil:

Ek gaan wel binnekort van die clips op daai DVD post op youtube van toe ek en Riaan vroeer vanjaar daar was. Die een sal 'n klip wees van waar ek "Koos se klim" aanvat.
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Ek het darem my bakkie in die agtergrond op een foto gesien :x

Ek wag net dat Marcus besluit om die foto's vir my te mail, dan pos ek hulle. Dink hy het van ander ook geneem, nie net van my wa nie.

Cassie, wat dink jy van daai DVD? Wonder hoe lank gaan ons die keer wag :x
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Riaan. Ek moet sê ek laaik daai DVD kwaai (behalwe vir daai rogue Oranje Bakkie op steroids). nice om bietjie footage van my bakkie te hê. Ek sal veseker die nuwe DVD ook koop want ek wil die twee bietjie compare. Ek weet ek het nou die keer oral met die locker aan gery oordat mamma preggies is maar ek wil dit vergelyk met laas toe ek nog die m-*-f-f-i-e-tekkies op gehad het. Want die nobblies wat ons nou op het maak darem maar 'n groot verskil.

Ek het wel gelag vir vaan daai eksiedents op die einde. Soos ek altyd sê, daar is nie pille vir domgeit nie :twisted: :twisted: :twisted:

Oja... jy moet bietjie vir Markus sê hy moet sy gat roer.... ons soek daai fodies :)
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Nadat ek gekyk het, het ek gesien die Cooper ST's is nie so sleg nie, maar die Kumho's is beslis beter.

Ek het daai eksidents seker al 4 keer gekyk, en lag elke keer dat die trane loop. Daai knaap in die Jeeperige voertuigie wat hand uitsteek om te keer is VREK snaaks, en GLAD NIE slim nie :lol: :lol:

Gaan hom nou bel en hom herinner wat my e-mail adres is.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:Nadat ek gekyk het, het ek gesien die Cooper ST's is nie so sleg nie, maar die Kumho's is beslis beter.

Ek het daai eksidents seker al 4 keer gekyk, en lag elke keer dat die trane loop. Daai knaap in die Jeeperige voertuigie wat hand uitsteek om te keer is VREK snaaks, en GLAD NIE slim nie :lol: :lol:

Gaan hom nou bel en hom herinner wat my e-mail adres is.
JA nee kyk. Ek smile ook as ek hoor hoe die aunties in die agtergrond gil. :twisted: :twisted: Of party van die spectaters se wiseass comments :)
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

"Toe ek daai ding sien, toe weet ek hier kom moeilikheid" :mrgreen: :lol: :lol:
ImageImage
Image
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

Julle maak ons net lus en jaloers. Beter my ook wys waarvoor julle lag anners deel ek mampoer strafdoppe uit as ons weer 'n trail ry..!
D3mmit!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Rampie wrote:Julle maak ons net lus en jaloers. Beter my ook wys waarvoor julle lag anners deel ek mampoer strafdoppe uit as ons weer 'n trail ry..!
D3mmit!
Andre, gaan jy die DVD koop van Moegatle? Dit behoort daarop te wees. Eintlik hoop ek hulle sit ander ongelukke op die DVD.
As ek volgende week Klerksdorp toe gaan, sal ek vir jou n copy kan gee, as jy wil sien waaroor ons lag. Ek kan nie die goed op youtube sit nie, het net EDGE internet konneksie.
Of dalk as ons vir Prof Casparus mooi vra, kan hy n stukkie vir ons pos op youtube.
ImageImage
Image
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

Ja ek wag vir die DVD, maar as ek reg afgelei het moet n ou nou nie haastig word nie....
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Ja nee. Jy gaan jouself net straf as jy haastig raak. :)

Die neuk spil is net dat ek 'n DVD player aan my pc moet koppel om die video in te laai want ek kan nie van die DVD formaat (VOB) na byvoorbeeld WMV convert nie. Ek kan julle waarborg dat ek dit sal doen nog voor julle die nuwe DVD kry :twisted: :twisted:
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by BenHur »

Rampie wrote:Julle maak ons net lus en jaloers. Beter my ook wys waarvoor julle lag anners deel ek mampoer strafdoppe uit as ons weer 'n trail ry..!
D3mmit!
Hier is so 'n stukkie van daai videos waarvan hulle praat.

http://www.youtube.com/watch?v=S-zbq9AOvBU

Hier is 'n vriend Tiaan se video van Moegatle. Aan die einde is ek die pasasier toe hy met sy Disco daar uit is.

http://www.youtube.com/watch?v=STt7DmJeeVc

Hier is die video wat ek gemaak het. Kyk ons af tog. :wink:

http://www.youtube.com/watch?v=9iF4b3ePkYk

Hier is nog 'n ander een maar ek ken nie die ou nie.

http://www.youtube.com/watch?v=lyl7ytk1YIw
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Uiteindelik het ek by Marcus uitgekom vir n paar foto's.

Voor die tyd praatjies
Image

Cassie en Bloudraad
Image
Image

My bakkie, wat ek toe die week sien is so bietjie ge-panelbeat, agter op die onderste hoek van die bak, by die bumper.
Image
Image

Leon, wat baie in sy skik is met sy voorste locker
Image
Image

n Hilux4x4 lid, met sy Plasticjero, wat ook n panelbeating gekry het
Image
Image

Jurgen, wat ons almal beindruk het
Image

Rampie, wat nogal laat was, maar te danke aan SAC nie so vrek laat was nie
Image

Louis, ons connection by 4x4 Mega World
Image

Johan en sy Legend35, wie self al amper soos n legende ry, al is hy nou eers n beginner
Image

Ek weet nie wat het Leon hier probeer nie, maar dit lyk nie goed nie
Image

Dis wat my co-pilot geneem het. Jammer dit het so lank gevat.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Thanks vir die foto's Riaan / Markus. Lyk my Markus is die enigste een wat actually 'n paar foto's geneem het

Wil net gou vir julle sê sorry dat ek so stil is deesdae. Dinge hier by die werk gaat bietjie rof en toe is ons ook so bietjie oor die vingers geraps oor ons internet usage :(
To God be the glory
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by legend35 »

Mooi fotos ,dankie Riaan.En groete aan Markus daar.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by blom »

:mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Louis PERFEKTE lyn my maat PERFEK

Spot the trick and win a datsun

Grensvegter van landrovia
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by LouisZ »

Thanks Blom,

Just trying to make it easier. One always have to think what it the best not to damage your 4x4 unnessary.

Louis
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

BenHurBul wrote: Hier is so 'n stukkie van daai videos waarvan hulle praat.
Daar is 'n verskil tussen braaf en stupid en in die videos sien ek nie brawe ouens daar ry nie. My bankbestuurder en versekeringsmakelaar sal my om die beurt bliks3m as ek hulle lorry daar gaan breek voordat hy Tanzanie toe was. Mens kan dan nie eers daar uit loop / klim of kruip nie!!

Weet nie wat se snaakse bossies loop en rook julle ouens nie, maar Captain en Camels is beslis nie sterk genoeg nie....
:lol: :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Hy boys. Hier is die link na daai video wat ek gesê het ek sal post van toe ek en Riaan in Feb by Moegatle was. Hoop julle geniet dit :)
http://www.youtube.com/watch?v=qe5Lf1Yt6KY

As hy julle dalk tune " We're sorry. This video is no longer available", lieg hy vir julle. Refresh net die screen tot hy die video begin laai (10min lank)
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Yis Cassie, ek kyk nou die video so, jy was darem naby om daai klip te ry, net daai bietjie ekstra gekort.

Bosvark, as jy daai donkie verkoop, gaan hy n KZ of D4D koop :mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by LouisZ »

Good Day!

I have good news, Andrie Eksteen's wife came to deliver the Moegatle DVD today, just before closing time. It is quite interesting, I hope you guys get it soon also that wanted DVD's.

All I say is Leon make it look easy,Cassie, nice driving, and Jurgen die Yster Hilux and Bennie's Pajero that walks on 3 wheels!
Andre, that is a very nice new Lux you driving!!

I will run it in my shop tommorow, everyone's welcome for some coffee!

Louis
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

4x4megaworldpta wrote:Good Day!

Thanks Louis... Also received mine yesterday. I'm planning to post video's of everyone on youtube. :)
To God be the glory
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

Ek het nog nie eers kans gehad om myne te betaal dat hy dit kan pos nie!
Nou is ek so jaloers ek trek sommer Pretoria toe.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Dankie Cassie.

Ek download dit nou. Ek het nog nie my DVD gekry nie. Seker eers volgend week
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:Dankie Cassie.

Ek download dit nou. Ek het nog nie my DVD gekry nie. Seker eers volgend week

Plesier... ek hoop om almal vandag nog klaar te maak :)
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

I've uploaded some more vids
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

CasKru wrote:I've uploaded some more vids
All done :mrgreen:
To God be the glory
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

CasKru wrote:Yes yes... Julle kan na die eerste paar videos gaan kyk wat ek gemaak het van die GTG:
Thanks Cassie, Hoe download ek die clip om my ander maatjies te wys en lus te maak?
Rampie
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by legend35 »

Dankie Cassie,puik videos,Ek raak sommer jaloers op myself.Ons moet sommer gou weer so maak. :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Rampie wrote:Thanks Cassie, Hoe download ek die clip om my ander maatjies te wys en lus te maak? Rampie
As jy die latest weergawe van Realplayer op jou rekenaar het (gratis download by : http://www.realplayer.com/ ) dan het hy 'n download opsie (as die video nie copyright protection het nie). Jy het ook Realplayer nodig om die te kyk want dit is in flv formaat.

PM my dan gesels ons as jy meer wil weet
Legend35 wrote:Dankie Cassie,puik videos,Ek raak sommer jaloers op myself.Ons moet sommer gou weer so maak. :)
Ek is besig om ontrekkings simptome te begin kry :shock: :shock: :? :? :? My bakkie staan al by die huis en rond trippel en kan nie wag vir die volgende outing nie :)
To God be the glory
User avatar
Bundu
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Fri Oct 26, 2007 5:27 pm
Town: Centurion
Vehicle: 2.7
Real Name: Leon Cahill

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Bundu »

Jis kerels sien nou eers die videos, het die naweek gehoor die DVD's is al uit.
Cassie het jy vir my die kontak details wil ook my CD bestel weet nie wat van myne geword het nie. O ja dankie vir die video clip op you-tube.
MAXXIS BIGHORN 31' THAT GRIP LIKE A BULL
FRONT LOCKER LOCKRITE THAT WORKS LIKE THE BULLS FRONT PACK
Post Reply

Return to “Gauteng”