31 May Forum 1st Birthday get together??

User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Cassie, hoelaat wil jy kamp opslaan? Ek sal more bel en laat weet.

Ek kyk nog of ek kan plan maak met kamp. Hopenlik is ons huis klaar teen daardie tyd, dan kan my skoonma-hulle vir hulle dogter kom kuier, en swaer kan kyk dat die job loop, dan kan ek hopelik Saterdag kamp.
ImageImage
Image
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

Riaan
Waar is Moegatle, hoe ver van ons af?

Eric
Are we going? Swambo says we don't have kids that weekend so we can go play... :D :D
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Rampie, volgens Mapsource is Brits so 230km van Klerksdorp af, en Moegatle is so 35km uit op die Thabazimbi pad.
Ek gaan die Saterdag oggend vroeg wikkel, sodat ek nog kan koffie drink by Bennie hulle, voor ons die roete ry.

Sal jy my dalk net kan laat weet, want ek is nie seker of hulle n maksimum voertuie op roete toelaat nie. Sal elk geval more vroeg bel en seker maak, en sommer solank net julle naam opsit, sodat ons weet jul het plek.

Hoop jul kan ook gaan.
ImageImage
Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Rampie, ons kan sommer saam ry van Klerksdorp af. Het gou gekyk dis net so 20km verder as ek eers Klerksdorp toe ry dan Brits toe. Marcus gaan saam my, so ek gaan hom tien teen een in Klerksdorp haal die oggend, dan kan ons sommer na n dieselstop saam opry, dan kan ek sommer met jou bakkie ry en jy met myne, sodat ek kan voel wat ek mis, en jy kan voel wat jy glad nie mis nie :mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:Cassie, hoelaat wil jy kamp opslaan? Ek sal more bel en laat weet.

Ek kyk nog of ek kan plan maak met kamp. Hopenlik is ons huis klaar teen daardie tyd, dan kan my skoonma-hulle vir hulle dogter kom kuier, en swaer kan kyk dat die job loop, dan kan ek hopelik Saterdag kamp.
Daai sal gaaf wees as jy ons kan join op die kamp gedeelte.

Ek oorweeg dit sterk om die Vrydag hier by die werk 'n mis te gee en dan deur te gaan en gaan kamp opslaan sodra ek kan. :)
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Cassie, jy kan maar so van 10 uur kamp opslaan.

Rampie, Jurgen, Hilex08, en wie nog ookal belangstel om saam te gaan. Dis reg, daar is plek vir julle almal.
Daar is nog n groep van 5 voertuie bespreek, maar as ons te veel is sal ons Hilux4x4 forum in ons eie groep die roete ry.

As julle my net asb so gou moontlik kan laat weet of julle wel saam gaan, sodat ek met hule kan reel, want hul sal dan n ander gids voetuig moet reel as ons te veel gaan wees vir een groep.

Indien ons uitgaan in 2 groepe, sal ons eerste ry, so 9:30 se kant, anders, so 10:00.

So asb, laat weet sou gou moontlik, dan kan ons als finaal reel.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Gaaf en thanks Riaan. Ons skuld jou vir al die reëlings en telefoon kostes :shock:

Het jy toe van die outjies gehoor omtrent die DVD?
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Dankie man, ek sal n kollekte sak saamvat :mrgreen:

Maar ek doen dit met plesier, nie om geld terug te kry nie. :D
Die beloning op die dag as ons almal die dag saam geniet het sal groter wees.
Behalwe as iemand dalk die 30 miljoen lotto wen, dan soek ek 5%

My DVD van laas le in die gids se bakkie. Het gese ek sal hom sommer kry as ons weer gaan. Het jy al joune gekry?
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

My DVD van laas le in die gids se bakkie. Het gese ek sal hom sommer kry as ons weer gaan. Het jy al joune gekry?
Wag nog vir kennis gewing in die pos dat ek hom by die poskantoor kan gaan haal :(
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Naweek van 30/31 Mei 2008

1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie :cry: :cry: , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => dag trip??? en vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie :mrgreen:
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. Naweek of kamp????
9. Eric => ????????????????????????

Wie nog?

Ek gaan ry om so 8:30 daar te wees, dan kan ek nog by Bennie of Cassie koffie kry as ek mooi vra :mrgreen:
Ek dink ons almal wat vir die dag gaan, moet so tussen 8:30 en 9:00 daar wees. Dan kan ons so tussen 9:30 en 10 uur ry.

Die roete kos R200 per voertuig, sal my bes doen om afslag te kry.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Eric....

9. Eric => !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
To God be the glory
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

ToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. Naweek of kamp????
Riaan
Kom ons reel so dat ons saam van hier af ry. Jy is welkom om my lorrie te probeer. Kan ons boek (en sal betaal) vir kamp Saterdagaand, maar mag dalk laat middag moet terug kom. Dankie vir jou reelings.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Family_Dog »

Rampie wrote:Riaan
Waar is Moegatle, hoe ver van ons af?

Eric
Are we going? Swambo says we don't have kids that weekend so we can go play... :D :D

Andre,

My Mom's 96th birthday that weekend. :shock:

We will be getting family from all over for the event, so I'm out this time.

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Rampie wrote:
ToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. Naweek of kamp????
Riaan
Kom ons reel so dat ons saam van hier af ry. Jy is welkom om my lorrie te probeer. Kan ons boek (en sal betaal) vir kamp Saterdagaand, maar mag dalk laat middag moet terug kom. Dankie vir jou reelings.
Dis reg so Andre. Ek sal more gou kamp spot bespreek. Ons kan sommer betaal as daar is, nie nodig vir deposito of vooraf betaling nie. Ek spot sommer oor jou bakkie ry. Wil nie regtig nie, gaan dan net n klomp geld uitgee, wat eintlik doeke en salfies en pram en stoeltjies en goed moet koop. En as ek voel hoe trek daai wa van jou, gaan ek eers min slaap :mrgreen:
Mapsource reken Moegatle is 260km vanaf Klerksdorp, so 3 ure se ry. So ek reken as ons so 5uur kan wegspring uit Klerksdorp, sal ons net na 8uur daar wees. Hoe dink jy?

Eric, pity you wouldn't be able to join us. But it's an excuse to organise another trail again soon, so you could join us :wink:
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Eric, pity you wouldn't be able to join us. But it's an excuse to organise another trail again soon, so you could join us :wink:
Ek stem. Ons moet bietjie 'n event daar naby julle reël. Miskien moet ons almal Barakah gaan doen sometime. :twisted: :twisted: :twisted:
To God be the glory
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Family_Dog »

CasKru wrote:

Of Doornrivier, naby Zeerust. Trail is maar net R100 pv en Andre is 'n goeie host. Daar is ook chalets om te huur en kampeer terein.

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

So ERic.... what time is the party again?! :twisted:
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by BenHur »

Riaan

Kan ek nog mense saambring of moet ons vooraf bespreek. My boetie en sy vrou wil dalk saamkom en bietjie sy Frod daarkom uittoets. Die ander ding wat ek nou nog nie seker is nie is hoeveel gaan 2 aande en die trail kos? Is dit net R 300 of moet ons nog trail fees ook betaal?
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

ToyX4 wrote:So ek reken as ons so 5uur kan wegspring uit Klerksdorp, sal ons net na 8uur daar wees. Hoe dink jy?
Reg met my, maar gaan jy dan glad nie slaap daardie nag nie? Hmmm seker vlug vir die pajama dril.... :twisted: :D :
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

BenHurBul wrote:Riaan

Bennie, jy kan nog mense saam vat, daar is mos genoeg kampplek.
Dit is R300 vir kampplek vir twee aande, plus R200 roete fooi. Ek sal as ek more nog plek bespreek, vir afslag vra op die roete fooi. Maar ek belowe niks.
Rampie wrote:
ToyX4 wrote:So ek reken as ons so 5uur kan wegspring uit Klerksdorp, sal ons net na 8uur daar wees. Hoe dink jy?
Reg met my, maar gaan jy dan glad nie slaap daardie nag nie? Hmmm seker vlug vir die pajama dril.... :twisted: :D :
Nee, ek gaan seker so bietjie slaap. Maar darem nog nie pajama dril nie, mammie laai eers November af :mrgreen:
ToyX4 wrote:Naweek van 30/31 Mei 2008

1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie :cry: :cry: , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => naweek kamp, saam vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie :mrgreen:
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp
9. Bennie se boetie en die se vrou met hulle Frod => ek neem aan ook kamp????

Gaaf, ons gaan n lekker groepie wees. Ek gaan dan reel dat ons met ons eie gids, in ons eie groep ry, anders gaan ons laat klaar kry, en sommige van ons moet nog ver terugry huistoe.
Gaan dan reel laat ons so 9:30 wegtrek.

Kampplek is R150 per staan plek(4 persone)
Die roete kos R200 per voertuig. Sal more probeer vir afslag op die roete.

Maar hier is die kostes as per Moegatle:
Attachments
moegatle.pdf
(15.95 KiB) Downloaded 42 times
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by BenHur »

Cool Dankie Riaan, Ek dink as my broer hulle dit kan maak sal hulle ten minste een nag ook kamp maar hy sal eers nader aand die tyd kan confirm. Maar die eie gids storie klink goed anders gaan die dit met ons hele dinamiek as 'n groep inbreek maak.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Riaan. Het toe gister my DVD gekry. Baie nice. Enigste probleem is die DVD het los gekom in die pos en erg gekrap soveel so dat ek net stukkies kon kyk. Een van die stukke wat ek nie kon kyk nie was 'Koos se klim' :(

Sal die outjie vandag kontak en hoor wat gaan hy my charge vir 'n tweede DVD en die dan sommer ook die einde van die maand by Moegatle kry.

Die stukke wat ek wel kon sien... :mrgreen: :mrgreen:
To God be the glory
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by LouisZ »

Ek sal graag die roette saam met julle doen. Was daar eue laas gewees.

Louis
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Louis, jy is meer as welkom om saam te ry. Dalk kry ek dit reg om jou te convince vir goeie afslag op OME :mrgreen:

Gaan jy net vir die dag saam ry, of sal jy wil kamp ook? Ek sal jou plek bespreek more.
ImageImage
Image
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by legend35 »

Hoe meer siele,hoe meer fun :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
DOELLOOS

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by DOELLOOS »

Ek hoop ou KNOFFEL is teen daai tyd al klaar opgedollie, anders sal CHUCK NORRIS maar die verrigtinge kom ondersteun.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by LouisZ »

Hallo Riaan,

Ons sal deurkom vir die dag. Glo as jy wil of nie, ek het nog nie 'n tent vir kamp nie, anders het ek gekamp ook. Ek sal intussen een probeer kry.

Dankie,
Louis
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by BenHur »

4x4megaworldpta wrote:Hallo Riaan,

Ons sal deurkom vir die dag. Glo as jy wil of nie, ek het nog nie 'n tent vir kamp nie, anders het ek gekamp ook. Ek sal intussen een probeer kry.

Dankie,
Louis
Skaam jou dan sê jy dit nog, Het jy nie Demos daar in jou shop nie?
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by legend35 »

Riaan ,weet jy of daar elektrisiteit is by die kamp,of moet ons gas en batteries saam bring?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

4x4megaworldpta wrote:Glo as jy wil of nie, ek het nog nie 'n tent vir kamp nie, anders het ek gekamp ook.
Hi Louis
As ek daar in die garage rondkrap sal ek seker 'n los tent kry wat jy kan gebruik. Hoe groot?
Andre
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by legend35 »

Daarsy Louis.Nou kan ons almal lekker saam gaan kamp :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Louis, jy het tog seker n off road trailer by jou shop? Dan het jy eerste handse ondervinding vir die "sales talk" :mrgreen:

Johan, daar is krag by die kamp plek ja, en n donkie vir warm water in die stort.

Ewald, gaan jy ook saam vir die dag?
ImageImage
Image
DOELLOOS

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by DOELLOOS »

Ek dink so ja....
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

Ek gaan ook saam. Moet iets se te kyk of my avatar werk...
:mrgreen: :mrgreen:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by LouisZ »

Dankie Ouens,

Ek het toe op 'n lekker bowtent afgekom, behoort groot genoeg te wees vir my en vrou en 2 kinders. Sien julle daar.

Louis
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Gaaf Louis. Sal lekker wees om julle daar te sien dan kan ons almal lekker saam kuier :)
To God be the glory
DOELLOOS

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by DOELLOOS »

Dis fred was bestarted by inglish!!

Why am it in Afrikaans now?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

EWALD CROOZER wrote:Dis fred was bestarted by inglish!!

Why am it in Afrikaans now?
It is now in Afrikaans because al the humans what moegatle to go is Afrikaans and not English not
To God be the glory
DOELLOOS

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by DOELLOOS »

what about the old geezer with the lapsing memory?

is he not going? then again, he might be coming....

he never knows anymore.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

No what. The old geezer can it not make not. She mother birthday and the hole family go bleachbirth kissclose or goes the day there is. Always a excuse.
To God be the glory
DOELLOOS

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by DOELLOOS »

dey newer let him out of the room anway. dose old age homes is werry strikt.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

They give him just so now and then she pills that he not from the bed can ofroll not
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by BenHur »

Haai sies Erik gaan nog voor enige een van ons 100 jaar oud word. En as ek so na sy bloedlyn kyk is hy dalk die enigste een hier wat dalk 'n kans staan om dit wel te haal.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Family_Dog »

Tank U Bennie, I bin watchin this fred.An' when I am old 'n feable, I will stil run skware sirkels round dese h'yar okes...

-Earache
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Naweek van 30/31 Mei 2008

1. Bennie => kamp, 2 groot, 2 klein
2. Cassie => kamp, 2 groot, 1 baie klein
3. Johan => kamp, 2 groot, 1 klein
4. Leon => kamp, 2 groot
5. Riaan => dag trippie :cry: :cry: , saam met my 4x4'lose vriend
6. Hennie => Dag trip...maar dis 50/50 ek moet by 'n ander verpligting wees, maar wil julle manne baie graag ontmoet
7. Jurgen => naweek kamp, saam vriende wat weet hoe om hulle te gedra - sy woorde, nie myne nie :mrgreen:
8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp
9. Bennie se boetie en die se vrou met hulle Frod => ek neem aan ook kamp????
10. Louis 4x4 MW => het toe vir hom en mammie en die kroos n tentjie gekry, kamp naweek.
11. Ewald-het-nou-en-dan-n-ander-naam-Croozer => Sal maar moet wag en sien :twisted:

Sal julle asb as daar enige veranderinge is, net vir my laat weet, sodat ek komende Maandag net presiese getalle kan deurgee.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Thanks Riaan. Ons mag dalk nog iemand saambring maar dit is nog tentatief maar ons sal nie ons 4 mense limit vir die stand oorskry nie :P
To God be the glory
DOELLOOS

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by DOELLOOS »

ag donner, ek tel klaar vir vier mense!!

en as ek nou vir Marius Safari wil saambring?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

EWALD CROOZER wrote:ag donner, ek tel klaar vir vier mense!!

en as ek nou vir Marius Safari wil saambring?
Dit sal actually nice wees om hom ook daar te hê. Hy ry dalk 'n Nissan maar hy werk darem by Toyota :) :mrgreen:

The more the merrier! :D :D
To God be the glory
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

ToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp

Sal julle asb as daar enige veranderinge is, net vir my laat weet, sodat ek komende Maandag net presiese getalle kan deurgee.
Jy moenie ons so tussen julle lot insit nie, jy kan mos sien ons wil **alleen** kamp.....
:twisted: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Rampie wrote:
ToyX4 wrote: 8. Rampie => en vrou, kinderloos vir die naweek. kamp

Sal julle asb as daar enige veranderinge is, net vir my laat weet, sodat ek komende Maandag net presiese getalle kan deurgee.
Jy moenie ons so tussen julle lot insit nie, jy kan mos sien ons wil **alleen** kamp.....
:twisted: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
Sorry man, hoe onbedagsaam van my. Sal organise dat die verste hoek vir julle afgesper word 8)
ImageImage
Image
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

ToyX4 wrote: Sorry man, hoe onbedagsaam van my. Sal organise dat die verste hoek vir julle afgesper word 8)
Thanx, ek sal maar die generator die hele nag laat loop sodat ons julle nie *steur* nie..
:evil: :mrgreen:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Is julle almal nog reg vir die naweek?

Benjamin-bloubul-Hilux-lose-Platjero-drywer, gaan jou bloubul-Ford-drywende broer ons nog join?
ImageImage
Image
DOELLOOS

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by DOELLOOS »

Hoesit boys?

Jammer ouens, maar ek moet more Namibia to vir ons tv reeks, Pro 4x4, en sal eers weer Sondag terugkom. Ek kan altyd vir Chuck stuur, dan moet julle hom net start en in rat sit. Hy sal al die obstacles self ry.

:shock: :mrgreen: :wink:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

Sorry om te hoor Ewald man. Dit sou lekker gewees het as julle ons kon join. Ek assume so half dan dat Marius dit ook nie gaan maak nie
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

CasKru wrote:Sorry om te hoor Ewald man. Dit sou lekker gewees het as julle ons kon join. Ek assume so half dan dat Marius dit ook nie gaan maak nie
Ek dink jy assume reg. Daai twee is mos dik pelle :mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:

Moenie dat hulle op jou gaan sit nie.... dan sien jy dalk regtig watse dik pelle hulle nou eintlik is :twisted: :twisted:
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by ToyX4 »

Hulle sal my eers moet vang. Dink darem ek sal vinniger as daai 2 dik pelle kan hardloop :twisted:
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:Hulle sal my eers moet vang. Dink darem ek sal vinniger as daai 2 dik pelle kan hardloop :twisted:
Onthou net, 'n seekoeie, renoster en Olifant kan almal baie vinniger as jy hardloop :shock: :shock: :twisted:
To God be the glory
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by Rampie »

Toy
Kom jy nog Klerksdorp toe of laai ek jou kontak op en kry jou 05h30 in Ventersdorp?
Andre
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

Post by BenHur »

Riaankiedomkopwpondersteuner

Nee my broer se bakkie is by die panelbeaters en gaan nie terug wees in tyd nie, so hulle sal net vir die dag deurkom en hy sal saam met my ry.
Post Reply

Return to “Gauteng”