Page 1 of 1

Tegniese Inligtings dae

Posted: Sun Jan 04, 2015 10:02 am
by Kagiso
Noudat meeste klaar 2014 doodgeslaat het en begin dink aan WERK [ughhhh !!!]
Ek be-oog om weer so n paar INLIGTINGS Dae te reel met verskillende vervaardigers / eksperte [kundiges as jy wil grĂȘnd praat]
Byvoorbeeld : TURBO dag waar ons n Turbo herstel plek besoek, al die "ins & outs" van Turebo's leer hoe om die goed te versorg wat ons koppe so kraak [en beursies]

Sakkie + sal ook sy * moet lig en kom verduidelik van die nuwerwetse LED en HID ligte .. die bedrading daarvan en al so aan

DYNO Dag -- ons vat ons rygoed vir n gratis DYNO toets en kry advies hoe om dit optimaal te kry.

en dan so 'n paar ander lekker kuier dae [gebruik van Winch / 'Hi Lift' jack / 'snatch' toue ]
Wat van 'b BOS NOODHULP & Brandbestryding dag

Nou voor ek begin DATUMS uitdeel .. laat ons eers hoor wie sou belangstel.

Die dinge is gewoonlik gratis -=- jy bring jou worsie en sappie ,, koffie ook as jy wil. MAAR ek het n bymotief .. Ek gaan BYDRAES vra .. die bydraes gebruik ek dan om ons Outreach 2 Africa Uitreike te bevonds [gedeeltelik]
\
Nou toe .. GAUTENG en die wat bereid is om te ry .. laat waai met die aanduiding wie sou belangstel om by te woon.
[dis vir alle 4x4 harte .. makie saak wat jy ry nie ...]

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Sun Jan 04, 2015 1:15 pm
by Jacques T
Ek en my pa sal belang stel

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Sun Jan 04, 2015 5:58 pm
by Jaans
Ek stel verseker belang. :thumbup:

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Sun Jan 04, 2015 9:59 pm
by louis fourie
Ekke ok

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Sun Jan 04, 2015 10:47 pm
by Kagiso
Brilliant // B G .. hou hier dop [volg die draad] ek laat weet sodra ons die eerste een aan 't rol kry.

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:51 am
by pietpetoors
Dis nou 'n blink gedagte Kagiso.
Hou ons beslis op hoogte.

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:58 am
by grobbepj
Sal ok fyn dophou!!

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Mon Jan 05, 2015 8:55 pm
by Dowe Koos
Sal jou post dophou, klink intersant

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Mon Jan 05, 2015 9:01 pm
by Niklaasie
Eks in


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Mon Jan 05, 2015 10:52 pm
by Kagiso
pietpetoors wrote:Dis nou 'n blink gedagte Kagiso.
Hou ons beslis op hoogte.
Dankie Pieter -- maak so.

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Tue Jan 06, 2015 12:52 pm
by Reinart21
Sal ook beslis belangstel... Hou ons op hoogte..

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Tue Jan 06, 2015 2:52 pm
by Johan Havenga
Klink great!

Het so paar jaar gelede met Mickey Green (Spanset) gepraat oor 'n recovery dag en hy was op daardie stadium baie keen!

Het ook contacts by Canvas & Tent asook Conquerer as jy dit so ver wil vat!

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Tue Jan 06, 2015 10:58 pm
by Kagiso
Dankie Johan -- Dit sal gaaf wees. Ons sal seker van die items op selfde dae reel .. Soos bv die LED / HID Ligte en Turbo Info .. kan die twee op een dag gebeur [met n worsbroodjie in die middel :-) :mrgreen: ]

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Wed Jan 07, 2015 8:25 am
by 4x4BEES
:subscribed: :subscribed:

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Thu Mar 05, 2015 3:25 pm
by Kagiso
REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en di eeen is al wat sin maak:
[Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef jy nie die heeeeel draad deur te lees om te sien WANNEER en WAAR dit is en WIE almal gaan bywoon, nie.]

18 April 2015 TURBO Inligtingsdag - 08:30 for 09:00

Unit 6, Solo Park, 5 Edward Avenue,

Hennopspark ext. 3 ,
Centurion ,
Phone: 012 653 7507

Kry die PADKAART op hulle webblad: http://www.turboworks.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
[Hier is nou al heelwat poste by so ek begin n NUWE draad hiervoor ?? ]

Vir "aanmelding .. gaan na: viewtopic.php?f=51&t=38488&p=457274#p457274" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Thu Mar 05, 2015 3:42 pm
by KOBUSL
pietpetoors wrote:Dis nou 'n blink gedagte Kagiso.
Hou ons beslis op hoogte.

ASSEBLIEF !!!

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: Thu Mar 05, 2015 3:53 pm
by Kagiso
I have started a new thread "Turbo inligtingsdag 18 April" [viewtopic.php?f=51&t=38488&p=457274#p457274] .. Please add your name and that thread if you intend to join us on 18 APRIL

at last ... I hear some say :yahoo: :mrgreen: