Page 1 of 1

4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Sat Sep 29, 2018 10:22 am
by Dowe Koos
Dagsê Mense.
Was bietjie stil gewees vir die laaste twee maande. Kon nie iets reël nie want my bakkie was in vir 'n "facelift". Was nooit seker wanneer ek hom moet invat nie maar het dit gister terug gekry.
Okay, die plan was dat ons eendag 'n event gaan reël waar die vroue self bietjie 4X4 gaan ry.
Het met die laaste event tussen die manne gepraat dat ons by De Wildt die Vrouedag gaan hou omdat dit 'n maklike baan sal wees vir die vrouens.
3de November is dan die Vrouedag. Ons kom dan bymekaar om 8H30 vir 9H00.
Soos bespreek het, net vrouens ry daardie dag maar die manne mag navigators wees.
Daar is drie kwaai hindernis waar die vrouens kan besluit of hulle dit wil ry. Hulle sal nie gepenaliseer word as hulle dit nie wil ry nie. Dan kan die manne daardie hindernisse vir hulle vrouens ry.
Na die event sal ons dan braai en lekker kuier.
Ons sal dan ook gesels oor die jaar eindfunksie.
Sit maar julle name op.
Groete tot dan.

NB Moontlik ander datum is 4de November op 'n Sondag vir die mense wat nie op 'n Saterdag kan kom nie. Kom ons praat daaroor.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 Oktober 2018

Posted: Sat Sep 29, 2018 10:26 am
by Dowe Koos
1. Hennie en Sonja
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9
10.
11.
12.
13.
14.
15.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 Oktober 2018

Posted: Sat Sep 29, 2018 10:41 am
by rigardt
hennie jy het jou datums verkeerd. die 3de is dan n woensdag

Re: 4de Event - Vrouedag 3 Oktober 2018

Posted: Sat Sep 29, 2018 10:45 am
by Dowe Koos
Eina, hoe het ek nou gekyk op die kalender. Dit is 3 November. Dankie Rigardt.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Sat Sep 29, 2018 10:54 am
by Dowe Koos
Het vir Andy ge-Whatsapp om dit reg te maak.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Mon Oct 01, 2018 5:13 pm
by Vrieskoei
As ons vrouens nie wil ry nie, mag ons mans maar saam ry vir die fun, agter in die ry????

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Mon Oct 01, 2018 6:13 pm
by rigardt
nee paul. ek dink hulle gaan se jy moet n rok aan trek om saam te ry !

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Mon Oct 01, 2018 6:29 pm
by Vrieskoei
Ek sal n minnie aantrek en ry,,,,, as jy n sport is em my join

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Mon Oct 01, 2018 7:26 pm
by Dowe Koos
Dink dit is 'n goeie idiee daai. Vroueklere en agter in die ry.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Tue Oct 02, 2018 10:44 pm
by Baasvark
Dowe Koos wrote:Dink dit is 'n goeie idiee daai. Vroueklere en agter in die ry.
Tel 'n pienk blou bul trui as vroueklere?ImageImageImage

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Tue Oct 02, 2018 11:43 pm
by Dowe Koos
Dis 'n Vrouedag, so rok is 'n moet. Rugbytrui tel nie. So bring maar julle vrouens saam of dit is 'n rok.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Wed Oct 03, 2018 9:47 pm
by Baasvark
Dowe Koos wrote:Dis 'n Vrouedag, so rok is 'n moet. Rugbytrui tel nie. So bring maar julle vrouens saam of dit is 'n rok.
ImageImageImageImageImage

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Wed Oct 10, 2018 8:16 pm
by Vrieskoei
Hoeveel mense kom nou vir die adventure dag?

Hoe gaan dit nog met oom Hennie?
Radio darem reg gekry?

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Wed Oct 10, 2018 9:00 pm
by Dowe Koos
Hallo Paul, sover is dit net my en Sonja se naam op die lys. Sal maar sien wat gebeur.
Het sover dol tyd gehad, sal seker volgende week kans kry om na die radio te kyk.
Groete daar

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Wed Oct 10, 2018 10:28 pm
by Vrieskoei
Ons gaan ook kom, ek in my rok
( Probeer nog vroulief oorreed om te probeer ry begin met ietsie klein)
Rigardt het gese hy sal ons ook join in sy mini.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 Oktober 2018

Posted: Wed Oct 10, 2018 10:31 pm
by Vrieskoei
Dowe Koos wrote: Sat Sep 29, 2018 10:26 am 1. Hennie en Sonja
2.Paul en Angelique
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9
10.
11.
12.
13.
14.
15.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Thu Oct 11, 2018 6:42 am
by rigardt
1. Hennie en Sonja
2. Paul en Angelique
3. Rigardt
4.
5.
6.
7.
8.
9
10.
11.
12.
13.
14.
15.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Thu Oct 18, 2018 3:25 pm
by Dowe Koos
Waar is die mense.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Fri Oct 19, 2018 10:55 am
by Vrieskoei
Hi oom Hennie.

Hoop dit gaan goed?
Ek het al gewonder of die opskrif nie verwarrend is vir die manne, dat hul dit dalk misverstaan, want ek kan amper nie glo dat daar niks belangstelling is nie???

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Fri Oct 19, 2018 10:58 am
by Vrieskoei
Oh en ekt dalk n werks maaitjie wat gaan saam ry in sy Pajero, maar hyt nog nooit ge4x4 so dink dit sal n goeie leer skool wees vir hom.

Frank en Fran

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Fri Oct 19, 2018 2:23 pm
by Dowe Koos
Hallo Paul. Ons manne het hierdie event verlede iaar op ons jaareindfunksie bespreek, so ek glo nie daar is misverstand nie. Daar is darem nog volle twee weke voor ons daar is. Twee van die manne sal kom as dit op 'n Sondag is, so as daar ander manne is wat op 'n Sondag eerder wil kom, kom ons praat. Pas my enige tyd. Bring jou vriend saam, behalwe die drie hindernisse is Dewildt regtig maklik om te ry.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Fri Oct 19, 2018 6:59 pm
by Cres
Ek sal daar wees maar ons gaan vir my verjaarsdag die Saterdag en Sondag hoop ek sien jul dan

Sent from my F5121 using Tapatalk


Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Fri Oct 19, 2018 8:55 pm
by Dowe Koos
1. Hennie en Sonja
2. Paul en Angelique
3. Rigardt
4. Chris
5.
6.
7.
8.
9
10.
11.
12.
13.
14.
15.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Fri Oct 19, 2018 8:56 pm
by Dowe Koos
Cres wrote: Fri Oct 19, 2018 6:59 pm Ek sal daar wees maar ons gaan vir my verjaarsdag die Saterdag en Sondag hoop ek sien jul dan

Regso, sien julle daar Chris

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Sat Oct 20, 2018 11:30 am
by Baasvark
Dowe Koos wrote:Waar is die mense.
Sukkel om 'n rok te kry wat pas ImageImageImage

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Sat Oct 20, 2018 4:47 pm
by Dowe Koos
Ja Shane. Al wat dit beteken is dat jou vrou moet ry.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Sat Oct 20, 2018 11:21 pm
by Vrieskoei
Wat is die moontlikheid om dit die sondag te hou?

Anders moet ek alleen kom,,,,

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Sun Oct 21, 2018 8:27 am
by Dowe Koos
Kom ons hoor wat sê die ander mense.

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Posted: Mon Oct 29, 2018 10:08 am
by Vrieskoei
More more..

Is daar dalk enige nuus of dit sondag is?