Hekpoort 4x4 FUN day

Post Reply
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

The morning of 7 Feb wil see the sun rise over the first event for 2009.
Roelf & Giel owners off Xtreme 4x4 based out there in the Hekpoort bush wil host this event, and if you know these 2 like I do we will be in for some FUN.
Cost is R250 per truck
Fun is for mahala
3 classes ,Standards, Mods, SUPERTRUCKS
For more info blom@rebel4x4.co.za
or contact ballie Roelf 0723686848


Now: I do double dare each and every member of this forum (aka the web wheelers) to come out and play
The Rebels will be camping from the Friday, wheeling on Saturday, home on Sunday
We all know that a 2 hour visit with one measly beer /java is NOT enough to satisfy our "mens talk" so bra pack your tent load the family and pull out for a weekend off FUN. Friday night there will be a fire Outlaw stile and anny amount off braging/talking will be allowed.

Now Further I Tripple dare the 4x4 Charity dudes on the forum to step up to the plate and use this event for your charity ideas. I have already spoken to the "gifappels" aka Roelf and Giel and they are in the mood to help.
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by Mammabeer »

Ons kan somma Pappa se verjaarsdag ook vier..... :mrgreen:
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

lekke oesman style :mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

Blom, as Bennie my bakkie betyds klaar het, en die OME dampers is in, gaat ek maar die party join.
O, ja, ek sal ry ook op die dag. :D:

Laat ons net sien hoeveel dinge moet Bennie doen as hy eers vir Oupa onder hande het
ImageImage
Image
User avatar
bosjakkals
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 457
Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
Town: Harrismith
Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
Real Name: CJ
Location: Nie weer nie

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by bosjakkals »

Dit klink na pret as ek loskom van die werk sien ek julle saterdag :D: :shifty:

CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
Cubz
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 55
Joined: Tue Oct 23, 2007 3:57 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1989 D/C EFI 4x4 Botswana spec .
Real Name: Qubitt

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by Cubz »

Ek sal dit nie miss nie ,Het dit laas jaar gery was lekker .
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

oom Grensvegter

Gaan ons mensgemaakte, challenge tipe obsticles ry, of trail ry?
ImageImage
Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

Nay bra
ons gaan bietjie in die natuur se eie geskape hindernisse ons vernuf toets
Die dag word aangebied deur Roelf aka gifappeltjie(sy bakkie is effe GEEL)
die hindernisse sal lekker tegnies wees en as ek so kan se sal die baan "skoon" wees maw die takke sal nie jou trokkie beetkry nie
:mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

Gros gert, ek worry mos nie oor n takkie of twee nie.
ImageImage
Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

Nee ma dan sal ek die meneer daar sien
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

En nou wat van die Charity drive?

Waar is die manne wat so iets wou reel? :think:

In elk geval- ek sal hopenlik daar wees.....dit is nou te se as my Locker eendag kom... :evil:
Locker is oppad!!!!!!!!!!!!!! :clap: :mrgreen:
Last edited by HannesCreamsoda on Fri Jan 09, 2009 10:19 am, edited 1 time in total.
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by BenHur »

Hannes

Welkom, jy was lanklaas hier gewees. Het jy iewers langs die pad gestaan met die Landy?

Hulle sê mos 80% van alle landies wat ooit gebou is, is nog op die pad. Net 20% het dit al tot by die huis gemaak.
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

BenHur wrote:Hannes

Welkom, jy was lanklaas hier gewees. Het jy iewers langs die pad gestaan met die Landy?

Hulle sê mos 80% van alle landies wat ooit gebou is, is nog op die pad. Net 20% het dit al tot by die huis gemaak.

Ha ha....vra vir Blommie- ek het Moegatle gery saam met hulle...... het net baie om te doen...ek "lurk" maar meeste van die tyd hier....weet presies wat julle doen....

Maar nee jy het die verkeerd..... 80% is nog in 'n werkende toestand op die pad.....20 % is spares vir die 80% en 40% van die 80% sleep Toyotsa en Jeeps uit.... :mrgreen:
Last edited by HannesCreamsoda on Fri Jan 09, 2009 4:45 pm, edited 1 time in total.
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

Hanna daai monster het nie locker nodig nie ?
is besig om ou oesman se w/bearings te verfang :shock: (die keer met double lip seals)
ek kry net mooi nerens universals vir die 44 nie????
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

O koei......
Wat is die probleem met die universal se kry?
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

Ag Hanna ek drik somme daai ***** dana aste in my eie arsenhooooooool
die universal in die 44 is nerens beskikbaar nie kamstag 'n skaars size?????
die 60 se sideshafts het mos begin opwen en ek wou toe die verfang, maar nee die S/S wat ek spaar het is van 'n ford en my as is mos a Dodge se ou assie, so die pas ook nie 17mm te lank
Boesman is geprep vir die nuwe jaar maar het nie EEN heel as nie :evil: :evil:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

blom wrote:Ag Hanna ek drik somme daai ***** dana aste in my eie arsenhooooooool
die universal in die 44 is nerens beskikbaar nie kamstag 'n skaars size?????
die 60 se sideshafts het mos begin opwen en ek wou toe die verfang, maar nee die S/S wat ek spaar het is van 'n ford en my as is mos a Dodge se ou assie, so die pas ook nie 17mm te lank
Boesman is geprep vir die nuwe jaar maar het nie EEN heel as nie :evil: :evil:
Is oorlat oesman n Landrover body ophet. Trek vir oesman n Toyota baadjie aan, en jou probleme is opgelos :twisted: :twisted:

My bakkie kwalifiseer vir standaard klas. Is dit reg so?
ImageImage
Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

Ek is nie bekend met jou lorie nie Riaan, maar in bree trekke:
standaard klas mag net een "traction device" he onthou LS word ook hier in gereken
suspensie hegtings punte moet standaard wees
Gaan jy in die "reeks" ry (5 challenges deur die jaar) ???
Grensvegter van LANDROVIA
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by BenHur »

Ja nee ek dink ook dis daai landrover dop wat oesman op het. As hy 'n toy dop opgehad het was hy baie meer reliable. Ek dink nie eers Unimog aste sal hou solank as daai landy badge op is nie. Daai Landy dop en badge veroorsaak metal fatigue.

Gister 'n Landy gesien wat dit wel 'n baie goeie kans staan om dit tot by die huis te maak.

Image
Attachments
DSC00058.JPG
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

BenHur wrote:Ja nee ek dink ook dis daai landrover dop wat oesman op het. As hy 'n toy dop opgehad het was hy baie meer reliable. Ek dink nie eers Unimog aste sal hou solank as daai landy badge op is nie. Daai Landy dop en badge veroorsaak metal fatigue.

Gister 'n Landy gesien wat dit wel 'n baie goeie kans staan om dit tot by die huis te maak.

Image

:roll: :roll: :roll: :lol: :lol: :lol: :mrgreen: :lol: :lol: :lol:
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

:wth:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

blom wrote:Ek is nie bekend met jou lorie nie Riaan, maar in bree trekke:
standaard klas mag net een "traction device" he onthou LS word ook hier in gereken
suspensie hegtings punte moet standaard wees
Gaan jy in die "reeks" ry (5 challenges deur die jaar) ???
Blom, het julle al die 5 events vasgepen op n kalender? Sal gaaf wees as ek min of meer weet waar en wanneer. veral wanneer.
Sal baie graag wil die reeks ry.
ImageImage
Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

Dis als op die website dudel :wth:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

Dan loer ek daar! :shock:
ImageImage
Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

Ek sien niks op die website nie, Blom.
Ek het maar weer geregister, want ek kan nie my oorspronklike username en password onthou nie
ImageImage
Image
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

Dankie Hannes. :thumbup:
ImageImage
Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

Ek wil ok nog eendag uitfigure hoe werk daai linkie ding?
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

blom wrote:Ek wil ok nog eendag uitfigure hoe werk daai linkie ding?
Blom,Marna hier:

As jy internet explorer 7 het-Select die address op die site wat jy wil post. Druk Copy..... gaan na ander site/forum, paste , en TA Da!


So by the by.....Tyres vir my Zook....vind bietjie uit vir my....jy het mos 'n oom in die meubelhandel...
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

35" of 37" ? antie
ek dink die zook sal te mooi lyk met 37"?
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

Ag kom ons begin maar by 30"- wil nie afshow nie.....wil nie die manne jaloers maak nie.....is the motto not crawl before you walk....and then you can really CRAWL.....

Marna
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
Pype
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 817
Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Andre
Location: Gauteng

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by Pype »

Blom ek sal sien hoe my planne loop maar ek dink ek sal die een ry :shh: will bietjie daai filistyn (Hereman) met daai dusbin van hom bietjie maniere leer :twisted: :twisted: :wink:
If you what to see what a Hilux can do click below :cool: :thumbup: :twisted:

https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by blom »

ek laaik die filistyn ding :mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

*BUMP*

Groot plesier Blom! :mrgreen:
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
HannesCreamsoda
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Landi Series 3
Real Name: Hannes

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by HannesCreamsoda »

Bump For Jacques
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by CasKru »

Die event klink na vet pret. Dink maar aan my wat nie gaan saam speel nie. Issie die naweek by die huis nie :(
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

Ek gaan die een ook ongelukkig mis. My bakkie sal nie betyds klaar wees nie.
Bennie moes die intake manifold vir n engineering shop stuur vir bietjie werk, wat blykbaar nie reg gedoen was nie, toe moes hy die terugstuur.
En ek gaan nie vir Bennie aanjaag nie :D:
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by CasKru »

ToyX4 wrote:Ek gaan die een ook ongelukkig mis. My bakkie sal nie betyds klaar wees nie.
Bennie moes die intake manifold vir n engineering shop stuur vir bietjie werk, wat blykbaar nie reg gedoen was nie, toe moes hy die terugstuur.
En ek gaan nie vir Bennie aanjaag nie :D:
Want hy slaan van bo af :)
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Post by ToyX4 »

So iets, ja.

Maar ek wil darem he Oupa moet 110% wees as ek vir hom loop haal.

Jy sal my maar met jou nuwe bakkie daar moet gaan aflaai. :D:
ImageImage
Image
Post Reply

Return to “Gauteng”