Trail for end of April

Post Reply
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Trail for end of April

Post by SuidWes »

Any suggestions :?: :?:

What do you think of a trip to and up Sani pass :?: :?:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Trail for end of April

Post by JohanM »

Jaco, hoekom join julle nie ons vir die Paas naweek op Sani pass nie.... :think: :think:

Goeie idee, ek wil wel nog Moolmanshoek in die oos vrystaat gaan ry.....
Johan Marais
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Trail for end of April

Post by SuidWes »

Jaco, hoekom join julle nie ons vir die Paas naweek op Sani pass nie....
Dankie maar ons is klaar vas daai naweek.

Trails:

1) Moolmanshoek
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Trail for end of April

Post by SuidWes »

Jaco, hoekom join julle nie ons vir die Paas naweek op Sani pass nie....
Dankie maar ons is klaar vas daai naweek....

Trails:

1) Moolmanshoek - http://www.moolmanshoek.co.za/activities.html
2) Sani Pass - viewtopic.php?f=4&t=1938&start=0
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Trail for end of April

Post by BenHur »

Wat van iets minder as halfpad Kaap toe? Iets naby die huis soos De Wildt of Iets, ek hoor hulle Giraffes het 'n kleintjie gekry onlangs. Of miskien kan iemand iets anders hier in Gauteng voorstel. Hoe werk Rhino Park, ek was nog nooit daar nie? Wat anders?

Miskien kan ons dan ook dink om in die winter beitjie noord te verken waar dit effe warmer is. Ek weet nie van spesifieke plekke nie maar het al gehoor dat noord van Warmbad in Nylstroom en Naboom se area is 'n paar plekke.
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Trail for end of April

Post by legend35 »

Bennie,ek was eenkeer by rhino park en dit was erg lekker.Sover ek weet kan mens nie daar kamp nie maar hulle het n baie lekker braai area.Ons het die opsticles gedoen maar ek verstaan hulle het ook n trail.Het nie kippe gesien nie,alles rooi grond,so voertyg kan nie seer kry nie.En nogal n redelikke entjie deur die water,maar nie modder water nie en het nie n snorkel nodig nie.

So as julle wil gaan ,ek is in.

Rhino park is naby Rayton,tussen Bapsfontein en Cullinan.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Trip for April/May

Post by Ou Bloues »

Ok manne, ons het 2 goeie trips agter die rug, 'n great een wat oor 3 weke aan die gebeur is, ons kan nie nou begin agter raak nie. Enige voorstelle vir 'n trip einde April Naweek van 25ste of Begin Mei die naweek van die 2de.

Ek stel voor ons kry dalk so paar voorstelle in die week, en gooi dit dan op die Poll options vir so 3 dae, en die wat oorbly beplan ons vir die res van die jaar.

1. River Wild
2. Louis, wat van die plek waar julle was vir training
3.
4.
5.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Trip for April/May

Post by ToyX4 »

Moenie van Moegatle vergeet nie manne.

1. River Wild
2. Louis, wat van die plek waar julle was vir training
3. Moolmanshoek - http://www.moolmanshoek.co.za/activities.html
4. Moegatle
5.
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Trail for end of April

Post by BenHur »

My vrou het gesê sy gaan nie weer by Moegatle kamp voor ek vir haar prentjies van groot groen grasperke sonder dorings wys nie want al daai duwweltjies in haar tent was net te veel laas keer. So ek wonder hoe lyk die nuwe akkommodasie?

Maar ek dink ons moet dalk oorweeg om ander plekke te begin explore, al kamp ons nie, ons hoef nie altyd terug te gaan na die selle ou plekke toe nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Trail for end of April

Post by CasKru »

Julle almal kan natuurlik my en Cubs aan die einde van April in Swazi join by die Swazi Reg Raid..... :twisted: :twisted: (24 to 26 April)
To God be the glory
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Trail for end of April

Post by Family_Dog »

Gaan kuier vir Doornrivier 4x4 Trail, in Zeerust. Limited Chalets available, camping grounds available, and one whole Farm House, if you're so inclined. There are five trails available, with differing levels of grading, and some very interesting ground formation, don't know if they're giant antihills or what, but they look like large stalagmites. Pricing is good, R100 per vehicle.

http://www.leisurewheels.com/modules_fe ... newsID=138

http://www.doornrivier.co.za/default.aspx?page=Routes

http://www.isuzuoffroad.co.za/index.php ... 19&start=0


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Trail for end of April

Post by Ou Bloues »

Jobedi Private Game Reserve

Guys, this is one of those great trips, and if you want to try someting new, this is it.

It have the normal camping sites without power at nomral prices, and then it goes up to 10 star stay if you want to spend R 1500 per nigh per person

http://www.jobedi.co.za/?MenuID=0&Item=965

This is also not to far away from home :thumbup: :clap:

And they have 50% discount specials on at the moment. Have a look and let me know if we have to start planning
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Trail for end of April

Post by Ou Bloues »

Ek dink vir die manne wat nie altyd die helfte van die huis wil saamry nie, moet ons Rhine park bespreek as groep, mens kan op die ope dae gaan, maar dan is daar te veel karre vir speel, en hier kan jy speel, vir die manne wat nie sand ken nie, kan hier lekker kom vassit en oefen. As julle belang stel, dan kan ons kyk wie is almal hier middel volgende maand, net na die paas naweek en bespreek.
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Trail for end of April

Post by JohanM »

Another option that is not far out from Gauteng, which is a route that I havent driven yet is Riverside 4x4 Canyon Hiking Trails just outside Kroonstad.

Here is the link for the info as it does not want to copy & paste.

http://www.placesforafrica.com/riverside4x4/

Prices seem good at R 100-00 per vehicle and R 60 -00 per person camping per night.

The route covers an area of 25 kilometers and runs next to the vaal river with various obstacles and even winching posts are provided for daring drivers.
Johan Marais
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Trail for end of April

Post by Ou Bloues »

Johan, ek probeer al die hele week om met die memse kotak te maak, maar kry geen terugvoer nie, ek sien wel dat die plek baie naby Moolmanhoek is.

Manne , ek is ongelukkig uit vanaf die 18 April tot 9 Mei, so ek sal nie gaan saamgaan op einde April trip nie." lekker met vakansie" :crazy:

Sal kyk of ons dalk Johan se voorstel fo Jobedi kan reël vir einde Mei. Dalk moet ons eers na die Vrystaat kyk voor die middel winter is, en dan kan ons in die winter " Junie" dalk Jobedi toe gaan. " waarheen gaan die jaar, ons praat al van Junie"

Klink dit reg vir julle, dan kan ons begin reël.

Die 4 weke strek raak soms baie lank, wat van 2 dag trips tussen vir die mane wat nie kamp nie.

Moegatle " plek met grot rots" is naby genoeg vir dag trip, of Diggershole dalk
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
Post Reply

Return to “Gauteng”