De Wildt Sondag 31 May
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
De Wildt Sondag 31 May
Manne
Johan was Saterdag aand hier by my gewees en toe gesels ons oor sy groot trek uit Gauteng na Parys toe.
Hy wil graag weet of ons ouens nie hom wil kom join by De Wildt Sondag vir 'n lekker speel sessie en braai/piekniek nie.
Daar is lekker speelplek, baie mooi wild en scenery en even 'n mooi piekniek plek. So as vrou en kinners nie wil saamry nie kan hulle nog steeds lekker daar kuier en ons kan almal braai ook en 'n lekker gesinsdag maak van die uitstappie
So wie se name kan ek almal opsit?
Benhur en familie met die Plastiekjero
Louis Zanoli en familie met die nuwe Frod (ons sal Hilux 4x4 stickers op hom plak om hom meer relaible te maak)
Willem Grimsel en familie
Deon Connoway. Jy is heeltemal te stil deesdae boet
Johan en Deidre en Eddie het lankal gevra wanneer kuier ons weer met Chanté
Cassie en Ruben kan die trail kom ry en Linda en Danika kan piekniek hou.
Christo (SIGNMAN) kyk eerder Saterdag rugby en kom speel saam op Sondag
Marius Jy het laas gesê jy is lus om saam met ons te speel. Ek sal try om Rooiwyn dan klaar te hê dan kom haal jy hom sommer so en speel saam Sondag
Hennie en die Mpumalanga manne Witbank/Middelburg is mos nie so ver nie
Wie nog. Ons ouens het lanklaas lekker gespeel as 'n groot groep saam.

- Scooter
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1283
- Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
- Town: JHB
- Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
- Real Name: Scott
- Location: Strubens Valley
Re: De Wildt Sondag 31 May
Sorry, got to skip this one.
I won't be in any state to drive anywhere after the saturday night bachelor party I'm attending.
I won't be in any state to drive anywhere after the saturday night bachelor party I'm attending.
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: De Wildt Sondag 31 May
:D Bennie, ek sou graag wou, maar Sondag moet ek my gees voed 09:00 en 18:00, en 15:30 Global day of prayer - Alles in Boksburg. :DBenHur wrote:Christo (SIGNMAN) kyk eerder Saterdag rugby en kom speel saam op Sondag
Gees/Vlees, Gees/Vlees .....
Maar volgende keer is ek daar.....
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: De Wildt Sondag 31 May
Bennie,
Ek sal daar wees. Moenie hard daai f woord se nie, hopelik is dit net tydelik voordat ek konvert weer na 'n Lux.
Sien julle daar!
Groette,
Louis
Ek sal daar wees. Moenie hard daai f woord se nie, hopelik is dit net tydelik voordat ek konvert weer na 'n Lux.
Sien julle daar!
Groette,
Louis
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt Sondag 31 May
Louis
Ons sal al al die Frot badges toe plak met Hilux4x4 stickers
Ons sal al al die Frot badges toe plak met Hilux4x4 stickers
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: De Wildt Sondag 31 May
Eish, ek sal kyk, miskien kan ek dit dalk maak, maar ek twyfel, maar ek is lus vir ry
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: De Wildt Sondag 31 May
Dit klink vir my na n plan.Weet nie of die familie dit gaan maak nie.Hoe laat gaan julle ry ?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt Sondag 31 May
O ja skuus ek moet seker 'n tyd noem. As ons so vanaf 10:30 - 11:00 se kant daar kan wees sal dit goed werk.
Sien julle daar
Sien julle daar
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: De Wildt Sondag 31 May
Dit lyk my almal is so hard besig om aan hulle bakkie te werk dat hulle vergeet om bietjie te speel.Los nou eers bietjie en kom ry en geniet die dag saam.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Evert Deyzel
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
- Real Name: Evert
Re: De Wildt Sondag 31 May
Ek sal julle dalk daar sien. Hang net van SWAMBO af...
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift
MikeM suspension with 50mm lift
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: De Wildt Sondag 31 May
Hallo Bennie soos jy se as jy vir rooiwyn klaaar kry dan kan ons reel ek sal weer ander reelings moet tref vir transport soontoe soos jy weet is ek maar n entjie van julle af maar dit klink lekkkeeerrrrrrr!!!!!!!!! Laat weet op my PM Groete
Ruk En Pluk
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt Sondag 31 May
Sy is geboek vir dyno 8 uur vrydag oggend. Dan moet ek nog net plan maak met daai aircleaner pyp en die revcounter vinniger kry.
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: De Wildt Sondag 31 May
Nou kyk nou hoe laaaat sien ek hierdie thread en ek was juis vandag Petoors dorp toe. Die kennisgewing is kort en kanse goed dat ek dit nie sal maak nie, maar stuur maar vir my die aanwysings - miskien convince ek Ma dat die Volksie bietjie moet bene rek. Sal dan - as ons kom- net kom spectate.
Hennie
Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt Sondag 31 May
Vir die wat nie weet waar De Wildt 4x4 is nie, hier is hulle website http://www.dewildt4x4.co.za/
Map
Google Earth
Map
Google Earth
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: De Wildt Sondag 31 May
Manne, dit was lekker weer om 'n bietjie weer te 4x4.
Al hoewel De Wildt maar tem is kan mens dit interesant maak. Ons moet net vir Bennie in toom hou, eers het hy Johan se Hilux opgelig en gekyk wat gaan onderaan en toe wou hy Aldo se V6 weg dra. Die Ford het 'n 4x4 Hilux Badge gekry wat hom nou 'n undercover Ford/Hilux maak. Ek dit 'n plakker moes eerder gese het " Eendag as ek groot is wil ek ook 'n Hilux wees."
Dis altyd lekker om so te kuier kuier te ry en dan na die tyd 'n Braai te he. Die tyd laat die kiddies ook tyd om rond te hardloop en van hulle energie te brand, myne het die aand lekker vroeg geslaap. As dit nie vir die koue wind was het ons seker later gekuier.
Hier is 'n paar fotos.

- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: De Wildt Sondag 31 May
mooi, sorry I had to work, nice old hilux there from the free state?
The pic of the first hill dont' really show how much of a challenge it is, did the pajero sukkel. Last time i went the pajero sukkled, but I think it was the wrong line, broke his bumper at the back
Who is the strong man?

John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: De Wildt Sondag 31 May
2.8 d/cab SFA wrote:
Who is the strong man?
Ja, ek sal ook graag wil weet.
As ons weer na 'n plek gaan waar daar 'n moontlikheid is van vassit, moet hy saam.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: De Wildt Sondag 31 May
Dit is Bennie!
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: De Wildt Sondag 31 May
Nou kry ek nuwe respekte vir die hooggeagte Hoofman oor 100.4x4megaworldpta wrote:Dit is Bennie!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: De Wildt Sondag 31 May
Ek wil net graag baie dankie se aan almal wat daar was....Soos Louis noem is dit n rustige roete maar tog was dit n lekker dag uit saam met almal!!! Die wind het baie vinnig koud geword en selfs die sterk man het n baadjie aangehad
Die FrodLuxwannabe Bakkie het darem ook nie te sleg gedoen nie........ Die Plasticjero het gewys hy kan in die hande van n bekwame bestuurder, verder dink ek almal het n lekker tyd gehad en as dit goed gereen het, dan kan ons altyd weer gaan kyk of dit selfs lekkerder kan wees.

That is my baby.......2.8 d/cab SFA wrote: nice old hilux there from the free state
Johan Marais
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: De Wildt Sondag 31 May
Baie dankie aan Bennie wat dit gereel het,ek dink dit was n lekker familie en vriende dag.Die uitsig is ook baie mooi,meer as wat ons kan se hier in die oosrand.Ek het nou weereens geleer ,dit is nie die voertuig wat goed is nie maar die bestuurder.N paar van die manne sal tot n platkar deur n obsticle kan vat
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: De Wildt Sondag 31 May
Johan, ek stem saam met jou hierso!!! Dit is meer die tegniek en die vermoe van die bestuurder as die kar wat die deurslag gee.....legend35 wrote:Ek het nou weereens geleer ,dit is nie die voertuig wat goed is nie maar die bestuurder.
Dit hang ook net af watse platkar hy ry.........legend35 wrote:N paar van die manne sal tot n platkar deur n obsticle kan vat
Johan Marais
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: De Wildt Sondag 31 May
'n Avis Tazz behoort dit te kan maakJohanM wrote:Dit hang ook net af watse platkar hy ry.........legend35 wrote:N paar van die manne sal tot n platkar deur n obsticle kan vat
John
Nee wat die Plastiekjero sukkel nie daar nie, as ek my 33s opsit wat ek nie jammer is voor nie was ek als os spin spin al die verskillende lyne van daai klip uit maar Sondag het ek die mooi lyn gevat, wou nie spin en my pad bande beskadig nie (ek bande wat vibrate op hoe spoed. Maar so met dei verloop van tyd het ek ook al die plastiek op daai wa opgebollie. Die probleem is dat met so 'n lang voertuig met independant suspension front and rear is en sy snaakse gewig bias (hy tel eerder 'n voorwiel as agterwile op) moes ek 'n nuwe bestuurstegniek vir hom aanleer. Jou lyne lyk meestal anders as met 'n SFA.
Ja dankie aan die manne wat dit saam gemaak het, nextime moet ons biekie meer wees.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: De Wildt Sondag 31 May
Of dalk ook n naweek daarvan maak.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: De Wildt Sondag 31 May
JOhan, sodra ek terug is van vakansie af terug is, dan sal ek 'n naweek reel hierso in my tuisdorp ....Dit gaan meer as net 4x4 behels, maar tot dan sal almal moet wag en sien wat ek gaan uitdis......legend35 wrote:Of dalk ook n naweek daarvan maak.
Johan Marais
- MARIUS NEL
- High Range 4WD
- Posts: 98
- Joined: Sat Feb 16, 2008 12:50 pm
- Town: ROOIBERG LIMPOPO
- Vehicle: HILUX 2.7 3rz 4X4 DC
- Real Name: MARIUS
- Location: Rooiberg Limpopo
Re: De Wildt Sondag 31 May
Hel, ek wens ek kon met Rooiwyn deer gewees het Bennie hou so baie van my bakkie dat hy nog steeds by hom is sal moet reel ver n herontmoeting sodat ek ook n paar mense ontmoed
Ruk En Pluk
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: De Wildt Sondag 31 May
Jis kerels, dit lyk lekker.
As ek nie met 'n rowwe kopbesering(aangebring deur 'n oormaat vloeibare verversings) in die bed was nie, was ek daar.
Ek het 'n golfdag en die trippie op sy geskuif vir die Bulls game(recovery) en ek is nie eers 'n bulls fan nie
Ek sal die volgende een meemaak
lekker ja loers