3 Okt - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!! Feedback & PIC's.

Event – 4x4Ry en Ken mekaar dag - Almal welkom van Forum, Hilux Club en Newbies.... !!!
Speeldag 3 Oktober - Base 4 FWDCSA
Weereens het tyd aangebreek vir lekker speeltyd saam familie, vriende en mede HILUX eienaars van HiluxClub SA, Forum lede en Newbies te FWDCSA se bekende Base4 op 3 Oktober 2009
Die dag sal daar net 4x4 gery, gesels, gebraai, gepiekniek en weereens 4x4 gery word.
Base 4 is lekker sentraal tussen Pretoria en Krugersdorp naby Diepsloot op R511 en landwyd bekend vir hulle FWDCSA bedrywighede. Daar is ‘n swembad vir die kinders en vroue wat wil tan, groot bome met baie koelte en baie braaiplekke, so genoeg ruimte, en dan, asemrowende natuur waar ons ergerlik lekker kan speel met die voertuie....!
Base 4 het ‘n lekker kuier onderdak pub vir die verversings na die tyd en ja BOOST Product’s het aangebied om ‘n geskenkpak te gee vir die ou wat hom die meeste geniet die dag...!!!! Geen kompetisie maar ons sal wel raad gee aan die newbies asook recoveries doen indien ander fabrikate vassit !!!!!
Base 4 was ons goedgesind en vra net R75 per voertuig vir die dag. (Kamp geriewe ook beskikbaar vir die wat die naweek wil bly)
GPS Koordinate: Draai vanaf teerpad S25°51.705 E28°00.464. dan 800m verder op die grondpad, ingang Base 4 regs - S25°51.851 E28°00.001.
Sien hul webblad http://www.fourwheeldrive.co.za
Kom ons maak die “event” iets om te onthou !!!!!
Indikasie asb...!!! Kom OosRand, Vanderbijl manne en sommer ook jul vanaf Witbank.....af. Rustenburg julle is ook net oor die damwal.....!!! So gee verskoning die keer !!!
Eenige tyd van so 08h00....
Vir enige inligting skakel Mark aka “OOOOMS” 083 307 0574 of Solly aka “Bloues” 082 222 2291

Last edited by Anonymous on Sun Oct 04, 2009 1:13 pm, edited 2 times in total.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Nou hoekom volgende naweek ....
Ek gaan heel waarskynlik uit stedig wees vir werk .@$#@$@$.
Wat gaan ek mis? Watse tipe obstacles is daar?

To God be the glory
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Cas, 'n bietjie van als, hoop is daar ook bietjie modder ....aangesien daar nie duine hier is nie :evil:
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Hoekom het Cas nou weer verskonongs.....van werk.......ai....Mark ons sukkel met die hoofman !!!! VAT VERLOF DAN !!!! Of ek sal sieknota teken......die is belangrik event !!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Ek is tentatief daar.... dit hang nou net af wat hulle se rondom my werk...OOOOMS wrote:Cas, 'n bietjie van als, hoop is daar ook bietjie modder ....aangesien daar nie duine hier is nie :evil:
To God be the glory
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Ek moet ook werk tot 13:00.
As ek dadelik ry kan ek so 2 uur daar wees, sal dit nog die moeite werd wees ?
Kan ons maar die jeeps en landies saamnooi ?

Ek sal vanaand weet of ek vroeer sal kan kom.
So op hierdie stadium sal ek defnitief daar wees vanaf 14:00, tentatief vanaf vroeg.
So op hierdie stadium sal ek defnitief daar wees vanaf 14:00, tentatief vanaf vroeg.
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Christo, Jy mos altyd welkom.....!! Nooi die manne saam....club kort die "exposure" en nuwe gesigte ook welkom......!!!! :wth:
ps: Bring daai twee "groot" tjomme van jou saam en die man met die jeep...dan kan ons mooi recovery doen.....hahaha - hul moet sommer vroegkom........en nie saam jou 12md...!!!!
ps: Bring daai twee "groot" tjomme van jou saam en die man met die jeep...dan kan ons mooi recovery doen.....hahaha - hul moet sommer vroegkom........en nie saam jou 12md...!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
I am working night shift :? , but I will be there from the morning 09h00 to just after lunch.
looking forward to meeting some guys finally

John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
dit wil lyk of ek Boesman moet oorbring dat julle kan oeffen om landies te sleep !!!
Grensvegter van LANDROVIA
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
I would like to pull a broken down landy, but not to heavy
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Hoe so....? Gaat jy vergeet om petrol in Boesman te gooi?blom wrote:
dit wil lyk of ek Boesman moet oorbring dat julle kan oeffen om landies te sleep !!!
To God be the glory
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
nee wat ou Cas daar in nie op die oomblik 'n luxie wat vir Boesman bang maak nie !!!!
ek check maar net of iemand wil byt !!!!
Grensvegter van LANDROVIA
- doug
- High Range 4WD
- Posts: 32
- Joined: Thu Jul 16, 2009 6:51 pm
- Town: KRUGERSDORP
- Vehicle: 1988 SFA 4Y 2.2 HILUX
- Real Name: DOUG
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Looking forward to meeting you guys! See you there - Doug
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
PUIK.....WAG VIR JUL MANNE......!!!! Ons gaan groot pret "beleef".....en ja kom ons kyk of die "nie skrik landi" se voorste recovery punt mooi en werkend is...........!!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
he he he
ek't 'n byt !!!
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Bloues wrote:PUIK.....WAG VIR JUL MANNE......!!!! Ons gaan groot pret "beleef".....en ja kom ons kyk of die "nie skrik landi" se voorste recovery punt mooi en werkend is...........!!!!!
Jy is darem maar baie seker van jou woorde ne?????
Go Oesman! Go Oesman!Go Oesman!
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Ja nee. Almal ken nog nie vir Boesman en sy pilot nie.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
- Attachments
-
- pee.jpg (12.45 KiB) Viewed 5058 times
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Cas jy sal moet paar van daai toutjies van jou saambring
lyk die manne wil landrover TRY sleep !!!!
Grensvegter van LANDROVIA
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
terg net,
I am sure the others feel the same way, all want to learn more and more from the ou toppies that know what they are doing.
I am a firm beliver in doing things right, never afraid to ask
I am sure I will learn a few things. Looking forward to it.
I am sure the others feel the same way, all want to learn more and more from the ou toppies that know what they are doing.
I am a firm beliver in doing things right, never afraid to ask
I am sure I will learn a few things. Looking forward to it.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Daarsy...en onthou om daai newbies ook saam te bring.....!!!!
PS: Mens leer altyd.....!!!!!
PS: Mens leer altyd.....!!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Solly, gaan 'bloues' reg wees vir Saterdag se speel? (enjine/gearbox mounting)
- Animul
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 532
- Joined: Mon Aug 17, 2009 1:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Previously V8 supercharged Monster truck, Jeep Wrangler Rubicon. Now looking for a vehicle to rejoin the community
- Real Name: Henry
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Damn!! I would have loved to join but have a kickboxing tournament in Vanderbijl Park. Will there be another GTG arranged?
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Seker ons sal nog 'n dag outing kan reel voor die einde van die jaar!
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Sal julle ongelukkig nie kan join nie- lyk of Hekpoort ook dalk uit is vir my.HannesCreamsoda wrote:Bloues wrote:PUIK.....WAG VIR JUL MANNE......!!!! Ons gaan groot pret "beleef".....en ja kom ons kyk of die "nie skrik landi" se voorste recovery punt mooi en werkend is...........!!!!!
Jy is darem maar baie seker van jou woorde ne?????
Go Oesman! Go Oesman!Go Oesman!
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Mark - hoe vra jy nog...bloues is weer aan die gang........hy IS REG VIR SATERDAG.........en met die reen gaan daar goeie uitdagings wees..........
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
My toue is gepakblom wrote:
nee wat ou Cas daar in nie op die oomblik 'n luxie wat vir Boesman bang maak nie !!!!
ek check maar net of iemand wil byt !!!!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;

- Toybox
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 814
- Joined: Sat Dec 08, 2007 7:36 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilex
- Real Name: Jonathan
- Club VHF Licence: X100
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Sorry guys but the lex will be in for some body TLC so I can't make it
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Toy box - HOE GAAN JY OPMAAK ?????? :wth:
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
ag nee wat ou pypie ek't jou mos al lankal gese "claas" klink vir my alteveel na die kerel wat my kar was !!
Grensvegter van LANDROVIA
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Nee okay... ek gaan nou daai ding in die drinkwater wees. Ek het bevestiging gekry. Vlieg Saterdag-oggend 07:00
To God be the glory
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Cassie, so ver ek weet is daar nie 'n landingstrip by BASE4 nie, tensy jy met 'n chopper komEk het bevestiging gekry. Vlieg Saterdag-oggend 07:00
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Mark, Cassie ry 'n 22R met EFI op! Hy dink hy vlieg met daai Hilux tot by BASE4.OOOOMS wrote:Cassie, so ver ek weet is daar nie 'n landingstrip by BASE4 nie, tensy jy met 'n chopper komEk het bevestiging gekry. Vlieg Saterdag-oggend 07:00
Johan Marais
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Janee, ek weet nie wat hy daar gaan doen sonder sy bakkie nie
Ons is nou 11 voertuie wat gaan! Is daar nog wat wil bywoon?
Ons is nou 11 voertuie wat gaan! Is daar nog wat wil bywoon?
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Bring bietjie vir Boesman laat Claas hom kan wasblom wrote:
ag nee wat ou pypie ek't jou mos al lankal gese "claas" klink vir my alteveel na die kerel wat my kar was !!
Ja OOOOMS ek bring nog twee Hilux manne saam muskien drie sal nog bevestag.OOOOMS wrote:Janee, ek weet nie wat hy daar gaan doen sonder sy bakkie nie
Ons is nou 11 voertuie wat gaan! Is daar nog wat wil bywoon?
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Mooi so Andre, ek sien die weer vir Saterdag gaan saam speel, met bietjie reen laat middag! He....Ha
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Dankie Pype dis wat mens wil hoor !!!!!!!
Smaak my Saterdag gaan feeste wees !!!!!!!
Smaak my Saterdag gaan feeste wees !!!!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Soos altyd :D :D 8 )Bloues wrote:Smaak my Saterdag gaan feeste wees !!!!!!!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 279
- Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
- Town: 11
- Vehicle: 111
- Real Name: Hannes
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Julle maak my g@t nou lekker krapperig om tery!!! :problem:
Moet eers laat Dyno in volgende week.
Moet eers laat Dyno in volgende week.
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Wie s al die 11 bakkies
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Rob kom jy saam
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Gaan probeer ,kan nog nie met seker se nie
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Moenie dat ek met jou sukkel nie Sal lekker wees as jy dit kan maak :D
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
I think it is a good idea that you will show us how to use recovery equipment, I for one would like to actually use my stuff once :!: , Never got stuck, but when you do then, then it is a bit late to figure out.
Even something simple like a snatch strap is scary, if you read aboput the things that can go wrong.
Looking forward to it, Pity only half day because of work, but have to pay for my Lux somehow.
Even something simple like a snatch strap is scary, if you read aboput the things that can go wrong.
Looking forward to it, Pity only half day because of work, but have to pay for my Lux somehow.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
John no problem sure there are lots of guys that can show you how to recover safely and correctly If you can get your self stuck I will give you some pointers just do not get stuck like Bloues he makes sure of a tricky recovery the why he gets stuck
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Van die ooste : Joshua met Caleb.DieBul wrote:Wie s al die 11 bakkies
Wag nog vir terugvoer van die ander manne.
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Solly, Mark, Joshua, Johan/28, Blom, Doug, Regardt, Gerhard, Birrie, Andre + 1 ander = 11
+ Die Bul = 12
+ Corry = 13
+ Die Bul = 12
+ Corry = 13
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
1)Solly
2)Mark
3)Joshua
4)Johan/28
5)Blom
6)Doug
7)Regardt
8)Gerhard
9)Burrie
10)Andre
11)Dawie
12)Die Bul (Will confirm)
13)Corry (Will confirm)
Daar's hy 'n mooi lys
2)Mark
3)Joshua
4)Johan/28
5)Blom
6)Doug
7)Regardt
8)Gerhard
9)Burrie
10)Andre
11)Dawie
12)Die Bul (Will confirm)
13)Corry (Will confirm)
Daar's hy 'n mooi lys
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Grrrrrrr.........Pype wrote:just do not get stuck like Bloues he makes sure of a tricky recovery the why he gets stuck
Wel Jaco - Jeep is confirm dan no 14
ps: Andre - Robert drop nooit......weeetet hy sal die oggend kom draaimaak.........sy troue eers 5pm in "Kempton"....SO HY MOET KOM !!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Mooi manBloues wrote:ps: Andre - Robert drop nooit......weeetet hy sal die oggend kom draaimaak.........sy troue eers 5pm in "Kempton"....SO HY MOET KOM !!!!!
1)Solly
2)Mark
3)Joshua
4)Johan/28
5)Blom
6)Doug
7)Regardt
8)Gerhard
9)Burrie
10)Andre
11)Dawie
12)Die Bul
13)Corry (Will confirm)
14)Jaco - Jeep (sodat ons recovery kan oefen )
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Sit by : Jaco Van Schalkwyk - Toyota Prado Landcruiser
Anton Landman - Jeep Rubicon (Bietjie Later, het eers meeting)
Ek kan nie wag nie, recovery Gear (check), Winch (check), Jeep (check), Landie (check).
Anton Landman - Jeep Rubicon (Bietjie Later, het eers meeting)
Ek kan nie wag nie, recovery Gear (check), Winch (check), Jeep (check), Landie (check).
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
hey hey
die base 4 is daar darem 'n slootjie of twee?
was nog nooit daar nie
die base 4 is daar darem 'n slootjie of twee?
was nog nooit daar nie
Grensvegter van LANDROVIA
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Sien julle daar as ek die plek kry.
1)Solly
2)Mark
3)Joshua
4)Johan/28
5)Blom
6)Doug
7)Regardt
8)Gerhard
9)Burrie
10)Andre
11)Dawie
12)Die Bul
13)Corry (Will confirm)
14)Jaco - Jeep (sodat ons recovery kan oefen )
15)Johan legend35

2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
1)Solly
2)Mark
3)Joshua
4)Johan/28
5)Blom
6)Doug
7)Regardt
8)Gerhard
9)Burrie
10)Andre
11)Dawie
12)Die Bul
13)Corry (Will confirm)
14)Jaco - Jeep (sodat ons recovery kan oefen )
15)Johan legend35
16)Jaco Van Schalkwyk - Toyota Prado Landcruiser
17)Anton Landman - Jeep Rubicon (Bietjie Later, het eers meeting)
8 ) 8 ) Dit lyk of dit 'n lekker dag gaan wees :D :D
2)Mark
3)Joshua
4)Johan/28
5)Blom
6)Doug
7)Regardt
8)Gerhard
9)Burrie
10)Andre
11)Dawie
12)Die Bul
13)Corry (Will confirm)
14)Jaco - Jeep (sodat ons recovery kan oefen )
15)Johan legend35
16)Jaco Van Schalkwyk - Toyota Prado Landcruiser
17)Anton Landman - Jeep Rubicon (Bietjie Later, het eers meeting)
8 ) 8 ) Dit lyk of dit 'n lekker dag gaan wees :D :D
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
En die weer pla nie - as dit reen kan daar aksie wees........!!!!!
Die wat in formasie wil ry.....ons vertrek dan 7am by 4 way Muldersdrift - oorkant Silverstar - soos deur Pype en Jan geree.
8AM - Blok & Tackle ??????
Die wat in formasie wil ry.....ons vertrek dan 7am by 4 way Muldersdrift - oorkant Silverstar - soos deur Pype en Jan geree.
8AM - Blok & Tackle ??????
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Hierdie ouens is nie block en tacle mense nie bloues
Bloues wrote:8AM - Blok & Tackle ??????
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Eish..................gaan lang dag wees !!!! = Wat van Diff & gearbox ....... Rob as jy draai maak, maak en en Pype 'n plan.....!!!! :D
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Ja kom nou Rob ek sal plan maak met die koffie
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
Ons tipe koffie