Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post Reply
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

Kom speel gerus saam Sondag as die reen net wegbly. :D Daar gaan waarskynlik n paar manne met Nissans daar wees. Ek sal daar wees met my Pampoen Patrol. :P

Groete
Marius.

7mGTE Ewald, bring asb een van jou waens ook! :twisted:

http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=1
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

Marius, ons Capies soek juis die modder en die reen 8) hoe klink dit julle is bietjie bang daarvoor :?: :lol: 8)
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

die walle by Mahem is lewens gevaarlik as dit snot glad nat is. En my ou wa gaan nie nou al gebuig word nie! :mrgreen:
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Ons worry nie oor die modder nie maar dit reen nou elke naweek in die dag en dan is dit nie lekker om in die reën te staan en kuier nie. Jy moet nog iets onthou, daar by julle is die grond meestal sanderig so dis ander modder as hier by ons waar dit klei is.

Ek het Maandag middag vir Eddie gevat om m et sy quad te gaan ry by so 'n speelplek net so 'n entjie van ons af. Daar is swart turf. Corné (die 2 jarige cheetah baba) het rondgeloop en in 'n moddergat getrap. Toe hy nie kon uitkom nie het hy begin roep. sy 15kg gewiggie het hom tot halfpad tussen knie- en enkel diepte in die modder laat wegsak en hy kon nie self uitklim nie :shock: :shock:


Image

Image

Vir die wat nie weet waar dit is nie:

Image

Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

Menere ek hoor wat julle se en sal julle laat wegkom op die human factor, Die Kaap het nie reen die naweek nie so maak n draai. :)

Bennie, ek kyk nou weer na jou foto, ek sien meer fotos met jou kop by die venster uit as binne. Sit n sunroof in en dan het jy nie meer die lengte proleme nie. :lol:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Ha ha :wink:

Kyk Marius mag maar so bietjie windgat wees maar hy is nie bang vir modder nie. 8) 8)

Image
Let wel op die Toyota hemp wat die Dastbin drywer dra dra 8)
Image

Image

Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

benhur wrote:Let wel op die Toyota hemp wat die Dastbin drywer dra dra
Jy het mos gese hy is n wannebe :)
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

:evil: Soos julle kan sien is ek 'n groot spotter en bok vir sports!........ Kom ry saam en bring tog net genoeg vars water saam vir die kokende Hiluxes met engine replacement conversions!!!!

Sien julle daar!
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Marius

Jy moet Victor convince om ook hier te kom registreer :wink:
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Ek sal kyk of ek Sondag kan kom, dan bring ek sommer die Cruiser. Maar net as jy hom sal was Marius... My Hilux is nog by die computer ouens... sal hom eers volgende week terugkry.

Die baba stoeltjies is in die Patrol, en mamma sal vir pappa half dood bl#*@sem as hy vir haar 'n vuil gevaarte huistoe bring. So hy sal maar liewer by die huis bly. As ek met die Patrol kom sal dit bloot as 'n toeskouer wees.

Volgens haar is dit hoekom: "jy 'n Hilux met een of ander flippin engine in het... los my goed uit!!!"
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

Ewald, ek sal graag wil sien of daai Landcruiser 70 stasiewa met dubbel difflocks opgewasse is teen n ou Patrol met limited slip diff alleen......... :evil: :twisted:

GAME ON!!!!!!
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Ewald

Ek sal dit like as jy bietjie daai grootmond marius op sy neus laat kyk met jou cruiser. Sondag aand as hy huistoe ry sing hy dan met trane in sy oë: "Dis net 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen...." :twisted: :twisted:
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

Hy moet maar kom Bennie. Ek kan jou verseker Pampoen se props terk nie uit nie. En ek het hom nou al by MCarthy4x4 Rhino Park beproef. AWESOME vir sy ouderdom, of enige ouderdom.
By Atlantis duine kon niks hom ore aansit nie......... En ook nie by Rhino Park nie.

Dis net by die breakover angles waar ek gaan vashaak. Maar op laaaaang styl walle kan enige ding maar kom probeer . Geen ander voertuig sonder difflocks sal hom beat nie. GEEN.
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
User avatar
ratel's raider
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Tue May 22, 2007 11:40 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 1995 Toyota hilux SFA, 2007 2x4 hilux 3l d4d
Real Name: Dylan
Location: Highway Gardens

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ratel's raider »

Man oh man would love to come but my suspension is so poked :x I'm afraid it will break and I know I will only be able to get it sorted next year. The joys of being a student. Have a ball chaps. :mrgreen:
Natural stupidity beats artificial intelligence every time
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Ewald

Dis nou game-on, jy is ge-challenge. Kyk hierso.

RasSafari wrote: http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=3

Hoekom pik hy so op my en my pappie...

Dis reg, ons sal julle manne sondag sien!!!

Gn probeer dat alby my Safaris teenwoordig is...

My winch is gefit so ek sal die FrotYota Recover as hy vasit sowel as daai dubble locked m-*-f-f-i-e cruiser...

Sien ek jou da Sondag THEUHAN???

Johan join ons dan wys ons hulle wat doen n standard Safari...

Iemand het so sticker op sy dak gehaad.... Wyse woorde gewees daai...

HILUX SE GAT!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

ratel's raider wrote:Man oh man would love to come but my suspension is so poked :x I'm afraid it will break and I know I will only be able to get it sorted next year. The joys of being a student. Have a ball chaps. :mrgreen:
That is the lekker about Mahem, it is an old quarry end it has different levels of challenges for different vehicles, there are places you can go with a 2x4 and places only challenge vehicles can go. Its is not a set track you have to follow. So do not let the fact that you suspension is almost klaar stop you from coming, you can decide yourself which obstacles you want to give a miss.

Hope to see you there, even if you catch a lift with someone, which is most probably what I will do as the Pajero's pens is still too flat to enjoy her there :!:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Miskien sien ek julle Sondag :mrgreen:
ImageImage
Image
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Right, tyd vir GATSKOP!!!!

Ek bring die BLOUBUL vlag saam!!!

Dis tyd vir 'n bietjie revenge na die Curry beker gemors.

SUPER 14 tyd!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Riaan

Kom jy net vir die dag PTA toe?
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Ja Bennie, sal net vir die dag wees. Maar ek is nog nie 100% seker of ek gaan nie, maar ek gaan my bes probeer.
:mrgreen:

Wil eintlik meer kyk wat die manne doen wat kan as self speel, maar ek gaan verseker speel.
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Probeer om Eric se arm te draai en dan bring jy hom saam :wink:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Ek sal probeer.
ImageImage
Image
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Ek het vanoggend twee vitamine pille gedrink pleks van net een...
Attachments
3CommandoBdeRoyalMarine.jpg
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

Hi Ewald, jou GV proeer n ander brand :lol:
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Waars al die Pretoria Hilux Manne? Gaan julle kom Sondag. Ons is ge-challange deur die dastbin drywers. EK sal maar tot daar kom en by een van my maaitjies 'n lift bum as ons eers daar is want ek wil ook nou nie te veel naam weggooi met die Plasticjero nie :oops: :oops: :shock: Niel het vanoggend vir Limey by die transport maatskappy gaan aflaai maar ek dink nie hy gaan betyds hier wees nie :(
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

Bennie, hulle se so Maandag, Dinsdag se kant maar wie weet
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Marius het my nou al twee maal gebel om seker te maak dat ek gaan opdaag...

Ek dink hulle raak bang...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Hulle is bang om sonder die Toyota ouens te gaan speel, want wie gaan hulle dan recover :twisted: :twisted:
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Ek is besig om hulle lekker gas te gee op die Nissan forum....
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Wie gaan nou almal gaan?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Wel ek voel maar nog so bietjie onder die weer maar sal so 'n draai kom gooi daar met die twee seuns na middag ete. Riaan kom dalk ook deur. Natuurlik seker jy ook en Marius Safari. Dis al wat ek weet van op hierdie site, maar wie weet... :wink:
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Ja-nee, die Cruiser dwing respek af.....

Ek moet self se dat elke keer as ek met hom gaan ry verbaas en beindruk hy my van voor af. Die gemak waarmee hy die obstacles uitdraf teen luier spoed is ongelooflik...

Ek het 'n paar brandewyn vlekke op die fender flares wat oorgeverf sal moet word, maar maggies vandag was darem lekker....
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Ja-nee, Die Cruiser is n yster! Baie respek!

Was lekker. Dankie manne.
ImageImage
Image
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=1&TPN=3

Al die fotos hier!!!!! GAAN KYK ASB!!!!!! Ek het hard gewerk om hulle te neem en te laai.
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Family_Dog »

Riaan,

Who was the other guy from the NW? The guy in the blue Nissan?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Hi F_D

I did't even notice the NW numberplates until I saw them on the pic's.

It is Ras, a.k.a as RasSafari on the Nissan forum.
But I didn't ask where they're from. Maybe Marius or Bennei can tell you.
ImageImage
Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Marius

Het jy nie nog n foto van my wat jy vir ons hier kan plak nie asseblief.
ImageImage
Image
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Cookie Monster »

Hi Marius

The photos look great :mrgreen: Looks like you guys had a awsome day :!: Its a pitty we cant plan a event were all the guys can come together for a bit of fun :!: :|
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Hier is 'n videotjie van die dag. Ek het nog gelaai op die Nissan forum.

http://www.youtube.com/watch?v=KM92tl4qaig

Die lig en donker blou Safari's met die NW registrasies is altwee Ras Safari se voertuie. Hy het die lig bloue gery en sy pa Chrisnissan die donker bloue, maar hulle is eintlik van net hier naby ons in Brits, nie daar ver naby julle wesvaalers nie :wink:

Hier is die twee bakkies en drywers op die foto.

Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Hier is nog n paar foto's wat ek geneem het van onder af.

Image

Image

Image

Image
ImageImage
Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

Riaan watter een van die ouens is jy op die groep foto?
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by ToyX4 »

Niel wrote:Riaan watter een van die ouens is jy op die groep foto?
Die mooiste ou :twisted:

Image
ImageImage
Image
User avatar
Marius Murray
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Nissan Patrol
Real Name: Marius Murray
Location: Pretoria

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Marius Murray »

Die mooiste ou op daai groepfoto is die ook die ou met die mooiste 4x4 en ook die ou wat vir die beste span skree.......
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Schucks Marius, hou laat jy my nou bloos...

Dankie vir die helse kompliment man!!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

Hay volgende keer moet ons n fotograaf saam stuur en dan kan die ouens n pose gee en die res van die forum kan vote vir beste bakkie maar ek weet nie wie gaan vote vir die drivers nie :lol: :lol:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by BenHur »

Niel wrote:Hay volgende keer moet ons n fotograaf saam stuur en dan kan die ouens n pose gee en die res van die forum kan vote vir beste bakkie maar ek weet nie wie gaan vote vir die drivers nie :lol: :lol:
Jong ja ek sal maart die foto neem want as ek op hom verskyn sal niemand anders 'n kans staan nie :P :P
DOELLOOS

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by DOELLOOS »

Julle moet gaan kyk op die Nissan forum... ek gee bietjie vir Chrisnissan elbow grease...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Sondag 11-11-2007 Mahem 12h00 Saamspeel

Post by Niel »

Jy sal moet mooi kyk want hierdie ouens gaan dalk n vinnige een op jou trek. Daai ou was lekker opgewen hy wou net nie gesig verloor nie :lol:
Post Reply

Return to “Gauteng”