Page 3 of 4
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sat Apr 10, 2010 6:26 pm
by TumTum
Het so pas die co-ord's ge Google - it's looks awesome!!!
Ons gaan 'n FEES he
....wooohoooo!!! dankie julle! :D :D
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sat Apr 10, 2010 7:00 pm
by Paul Grobler
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 6:18 am
by Quintin
Man ek moet vir julle se ek kry nou al lekker lus vir die ding kan nou nie meer wag nie. Ek sal ook daar wees vrydag. Die manne belowe my bakkie sal klaar wees teen woensdag die 15de dit gee darm vir my so n bietjie tyd om goetertjies uit te sorteer as dit nodig sal wees. Ek het na julle lys gekyk en daar is n aar klyn probleempies wat ek sal probeer uit sort voor ek kom en die een is die herwinnings punte, pomp en troeteldier. Onthou hierdie is my eerste 4x4 trip en ek kry my bakkie net voor ek op die trip gaan so ek is nie lekker gegear nie
, Ek vlieg PTA toe en kry die bakkie dan ry ek reguit daar na julle to met die minimum so ek mag dalk bedel en smeek vir help.
Will ook nie weer goet koop in PTA nie want het meeste van die goeters in DBN, Wat die troeteldier betref wat maak ek dan met my vrou as sy nie mag saam nie.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 6:59 am
by Zandyl
Wat die troeteldier betref wat maak ek dan met my vrou as sy nie mag saam nie.
Sy mag saam, want sy is eintlik 'n vroeteldier :D
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 7:34 am
by Paul Grobler
Hi Quintin
Jy moet nit skree wat jy nodig het dan kry ek dit bymekaar dan kan jy net vrydag dit op die plaas laai
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine
Paid
Paul/Vera
Paid
Ouintin en Vroeteldier
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 10:56 am
by Paul Grobler
Hi Almal :D
Asb die ouens wat saam kom bring asb net genoeg drink water saam ek sal se tenminste 40lt want dit kan hel warm raak dan is water altyd lekker om byderhand te he
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 11:18 am
by OOOOMS
Ek vlieg PTA toe en kry die bakkie dan ry ek reguit daar na julle to met die minimum so ek mag dalk bedel en smeek vir help
Quinten, bring 'n tas vol $$$ ek kan eenigeiets organise
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 11:30 am
by Paul Grobler
Mark hou so aan hier gaan ons geld maak
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 2:13 pm
by Quintin
Nou wat verstaan julle nie die manne wat my lorrie werk het nou al my geld gevat en lyk my die werk is nog nie klaar nie.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 3:02 pm
by Paul Grobler
Quintin pak wat jy het en kom ons sal die ander goed hier tussen ons uitsort
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 6:19 pm
by Vla-Wa
Paul Grobler wrote:Hi Mark En Almal
Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref
Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Wikus
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 6:42 pm
by TumTum
Paul Grobler wrote:
Hi Mark En Almal
Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref
Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/ Catherine
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 6:53 pm
by Paul Grobler
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Sun Apr 11, 2010 10:40 pm
by OOOOMS
Vir die ouens wat op 'n waglys will gaan sit gerus julle name neer. Daar mag dalk 'n kanselasie wees, mens weet nooit nie!
Waglys:
1)
2)
3)
.....
Vir die agenda loer op p6
HIER
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 5:44 am
by Quintin
Baie dankie manneek laat weet sodra ek terug is in die land wat ek sal kort. Die manne wat aan my bakkie werk het my belowe die engin is klaar nou blykbaar net die A/C en die Mat dan is ons klaar o ja en die voorste propshaft. Ek kan nie wag nie.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 7:57 pm
by Paul Grobler
Hi Ouens
Was vandag by ouens wat die naweek in die rivier was hulle se die rivier het weer bietjie geloop en die poele weer opgetop so pak julle swem klere dit gaan n jol wees
:wth:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 8:31 pm
by Suidwes1
Paul / Mark
Ek ( Suidwes1 )+, Anton + en Ludie Schnelle+ sal ook Vrydag by julle aansluit as dit reg is.
Ek het pas ons R 200-00 betaal vir die spit vir my en Anton vir ons twee voertuie.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 8:36 pm
by OOOOMS
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 8:47 pm
by Suidwes1
80 km per uur, saam met hom so 60 km/dag afdraende
Kan nie wag nie.
Ja hoelaat gaan julle ry. Dit sal nogal lekker wees.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 8:48 pm
by OOOOMS
Ons kan so na 11h00 ry, julle?
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 8:50 pm
by Suidwes1
Klink goed so na 11. Ons is so 3 voertuie.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Mon Apr 12, 2010 8:52 pm
by OOOOMS
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Tue Apr 13, 2010 5:58 am
by Paul Grobler
Hi Mark / Nico
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine
Paid
Paul/Vera
Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Nico/Gesin
Paid
Anton/Gesin
Paid
Sal sorg dat als reg is vir julle as julle hier kom
Ek kan self nou nie meer wag nie begin nou soos n klein seuntjie met n nuwe fiets raak
:D
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Tue Apr 13, 2010 11:05 am
by Paul Grobler
Hi Almal
Daar is n kanselasie so daar is nog 1 plek oop vir iemand wat wil saam gaan
) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6)
WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Tue Apr 13, 2010 6:37 pm
by Suidwes1
Paul ek bewe ook al soos toe ek voor die skoolhoof se kantoor deur moet staan vir my pak.
Rudi Sneller sou vandag sy geld inbetaal
Mark dit sal lekker wees as ons saam kan ry.
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Tue Apr 13, 2010 6:56 pm
by Paul Grobler
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Paid
Elsa en kind
Paid
Gary/Catherine
Paid
Paul/Vera
Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Nico/Gesin
Paid
Anton/Gesin
Paid
Ouens nog een plek oor wie gaan dit wees ???
My Oupa groot het altyd gese moet nie n gegewe perd in die bek kyk nie
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Posted: Wed Apr 14, 2010 3:33 pm
by Paul Grobler
) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15)
Nog n Kanselasie ?
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
Hi Julle hoe gaan dit
Daar is nou al 2 plekke oop wie is eerste
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Fri Apr 16, 2010 6:33 am
by Paul Grobler
Hi Almal
Daar is nog 2 plekke beskikbaar !!!!!
:problem:
Wie stel belang ?????
Als is gereel en Saterdag aand braai ek vir julle op die spit n Vark en n Skaap met aartapelslaai pap en sous
Wie stel nou Belang !!!!
8 )
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Fri Apr 16, 2010 8:07 am
by OOOOMS
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Fri Apr 16, 2010 9:49 am
by Paul Grobler
Hi Julle
Kan ook nou nie meer wag nie die naweek moet nou gou kom
Die relings vir VRYDAG aand het bietjie verander ons gaan te veel wees wat by die hout huis gaan slaap ek het vir ons die Hub bespreek wat so 2KM van die plaas is en die koordinate is
S 23*55'20.6"
E030*02'51.6"
Dis by die HUB in Georges Valley
Daar is alle geriewe met warm water en n lekker kuier atmosfeer so sien julle daar
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sat Apr 17, 2010 3:52 pm
by OOOOMS
Middag julle.
Het vandag gehoor Paul het Malaria, en is vrek siek innie bed....
Paul word gou, gou gesond.....drink al daii pille maat
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sat Apr 17, 2010 4:18 pm
by Mud Dog
Paul, we hope you recover very soon ..... sterkte!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sat Apr 17, 2010 5:36 pm
by TumTum
Paul Grobler siek met malaria???? Oi....sterkte Paul....hoop jy is gou gesond.....hoop nie dis daai ander siekte watse goed Slendal (?)koors!!!
Ons dink aan jou!
Sterkte
TT
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sat Apr 17, 2010 7:12 pm
by Paul Grobler
Hi Julle almal
Ek voel beter het die hele dag in die bed gele.Glo darm ek sal teen Woensdag beter wees hoop so want die rivier roep
Wil julle almal net vra om genoeg muskiet goed te bring met al die reen wat ons gehad het is daar oral muskiete en as julle dalk vir die kinders Malaria pille sal gee voor julle kom dan weet ons ons is veilig
Dankie vir al julle omgee Paul :shifty:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sun Apr 18, 2010 11:43 pm
by OOOOMS
Hey hoe gaan dit vanaand met die sieke?
Voel jy al beter?
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sun Apr 18, 2010 11:48 pm
by Paul Grobler
My lyf is maar nog hel seer maar die koors is darm al af na 38.9 toe sal more gou weer by die dokter draai
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sun Apr 18, 2010 11:52 pm
by OOOOMS
Janee dis verseker nie lekker nie. Ek dog ek gaan dood verlede jaar toe ek Malaria gehad het
Daai koors.....
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Sun Apr 18, 2010 11:57 pm
by Paul Grobler
En jy sweet jou self dood
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Mon Apr 19, 2010 6:05 am
by Paul Grobler
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/ Nick Human
5) Harties - Riaan & Janine
6) ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) ???????
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Roelf / Vrou
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Mon Apr 19, 2010 7:37 am
by Castos
SHoe sterkte Paul, ja dis nie mooi daai ding nie. Maak jou siek en seer. Jullei moet die naweek geniet, wens ek kon daar wees............
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Mon Apr 19, 2010 9:34 am
by Paul Grobler
Dankie Reynard
Ek voel darm al beter le maar vandag nog bietjie rond sal more sien hoe ek voel
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Mon Apr 19, 2010 10:01 am
by TumTum
Paul as jy nie reg en gesond is nie moet ons nie maar die naweek uitskuif na ander datum nie? Ek het jou epos gestuur....
Groete...
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Mon Apr 19, 2010 12:15 pm
by Paul Grobler
Weet van n paar ouens wat my gaan kruisig as ons dit doen glo darm ek sal reg wees teen daai tyd
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Mon Apr 19, 2010 5:25 pm
by Harties
goeie middag aan almal.
Goeie middag aan almal.
Paul hoop van harte jy voel al beter, daai siekte kan 'n mens lelik breuk, alle sterkte!
Dit spyt my verskriklik om te se ek gaan ongelukkig dit nie meer die naweek kan maak nie.
My koop van my hilux het deur die mat geval, die voertuig was onterk gewees op die laaste
Ek is steeds op soek na een en sal hopelik 'n ander een kan opspoor voor die naweek. Maar as daar 'n ander persoon is wat graag in my plek wil gaan wil ek nie op nommer 99 ontrek en iemand anders so 'n geleentheid laat misloop nie.
Sal teen more aand verseker weet wat my situasie is met die voertuig.
Baie dankie vir die gasvryheid van jul kant af paul, awesome. Baie sterkte met die malaria, hoop dit word gou beter!
Groete
Riaan & Janine
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Mon Apr 19, 2010 5:33 pm
by Paul Grobler
Hi Riaan
Daar is nou 3 plekke oop so as jy reg is kom asb sal lekker wees om julle hier te he
Sterkte vir more hoop jy kry wat jy wil he
Groete Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 20, 2010 2:10 pm
by GrootLeeu
Hi Paul, hoop jy voel gou beter. Het nou net die 100.00 oorbetaal.
Groete
Adam
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Tue Apr 20, 2010 2:37 pm
by Paul Grobler
Dankie Adam ek voel weer vandag soos n sak slap jy weet wat maar hopelik is ek reg
ASB MENSE JULLE MOET MALARIA VOORBEHOED MIDDELS GEBRUIK DAAR IS MALARIA DAAR HET EK NOU UITGEVIND EN EK WENS DIT VIR NIEMAND NIE
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 5:20 am
by OOOOMS
More , more julle
Paul, hoe voel jy vandag? Ons het bietjie nat weer hier gehad die afgelope twee dae, en 'n bietjie koelerig....
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 6:48 am
by TumTum
Goeiemore Paul
Hoop jy voel al stukke beter vandag! Hoe lyk die weer daar by julle? Dit reen nog al die pad by ons - die hele nag gesous!!! en geen teken van ophou nie - dis NAT!
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 7:16 am
by OOOOMS
Die son skyn vanoggend hier by ons! Hopelik sal die straaltjies Noordwaarts trek
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 7:30 am
by TumTum
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 8:26 am
by Paul Grobler
Hi Julle
Ek voel al stukke beter begin nou weer soos n mens voel
Ons het gisteraand hier by ons 75 mm in die dorp gehad en vanoggend is dit lekker koel kom ons hoop maar die weer speel saam die naweek
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 5:13 pm
by Paul Grobler
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 6:56 pm
by TumTum
Goeienaand julle
Paul bly jy is al stukke beter....
Ek was vandag by die dokter, hy het Mefliam 250mg voorgeskryf....maar ons is sk*tbang om die goed te drink want ek hoor van die apteker die goed kan mens maar bietjie "bossies" maak...
halusineer, kleurblind ai en ek weet nie wat nog nie
....enigiemand die goed al gebruik?
Ons was nou al in baie malaria gebiede en "touch wood" was dusver gelukkig...
Wat se julle?...moet ons sluk en mislik wees of maar die kanse vat en goed besmeer elke dag???
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 7:33 pm
by Paul Grobler
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 7:39 pm
by Suidwes1
Catherine
Die dokter het ook vir ons Mefliam gegee wat ons nou elke Woensdag moet vat.
Catherine die dokter se dat jy net mislik is wanneer jy dit drink en nie die volgende week tot jy dit weer moet drink nie.
Drink maar saam met ons dan moet die ander net weet ons is mislike( mis mislukte ) mense.
Paul kan nie meer wag nie en hoop die weer is aan ons kant. Ek hoop jy voel ook baie beter
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Wed Apr 21, 2010 7:49 pm
by Paul Grobler
Dankie Nico
Ek voel weer myself. Dit lyk darm ons gaan die weer dalk mis hy klaar more op volgens die sa weather sal ons net saterdag en sondag oggend 30% he hoop hulle is reg
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Thu Apr 22, 2010 6:19 pm
by Paul Grobler
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Posted: Thu Apr 22, 2010 7:22 pm
by chopper
Ek is taamlik gereeld in-en-uit Mosambiek en gebruik gereeld my Mefliam nadat ek malaria gekry het (ek het aanvanklik geen voorbehoedmiddel teen malaria gebruik nie vanwee onsekerheid oor die newe-effekte)
My raad aan almal is om dit wel te gebruik, die risiko is te groot om dit nie te gebruik nie!