Page 1 of 1

Klein letaba naweek. Met foto's

Posted: Mon Nov 01, 2010 9:54 am
by Vlak vark
Hi almal.

Voor die rivier begin afkom kan ons vir oulaas bietjie gaan ry
In die klein letaba rivier die naweek (6-11-2010). Afhangende van belangstelling kan ons besluit op vrydag
Middag of saterdag oggend tot sondag. Vir fotos kan julle kyk na
( Kamp langs KNP. ) Daar is GEEN KOSTES verbonde nie behalwe jou brandstof, kos en verversings nie.

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Mon Nov 01, 2010 11:32 am
by NicoP
Gaan julle die molotosie ook ry?

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Mon Nov 01, 2010 12:18 pm
by Vlak vark
Dit hang af hoe laag die rivier is en hoe ver ons kan ry.

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Mon Nov 01, 2010 5:21 pm
by Paul Grobler
Kan ek maar saam gaan Nico laat weet maar wat gebeur !!

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Mon Nov 01, 2010 6:49 pm
by Vlak vark
Ons is familie. Wat se vraag is dit. Wat is klein letaba sonder Paul. Jy Het 3 JA's om saam te saam te gaan.

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Tue Nov 02, 2010 7:37 am
by GeorgeJvR
Paul Grobler wrote:Kan ek maar saam gaan Nico laat weet maar wat gebeur !!
Paul is alive!
:yahoo: :yahoo:

Lanklaas van jou gehoor ou maat.

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Tue Nov 02, 2010 8:05 pm
by Vlak vark
hi Almal

Net so bietjie inligting oor die naweek

Ons gaan saterdag oggend 6H30 hier van masourini in phalaborwa ry.
Daar is al klaar 5 voertuie van phalaborwa wat gaan en Polla.
Ons gaan omtrent 60 km heen en weer ry in die rivier tussen saterdag en sondag. Dit gaan lekker WARM wees
So daar sal genoeg vloeistof saamgevat word om ontwatering te voorkom.
As die rivier nog loop kan ons darm ook daar n bietjie lafenis kry.

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Tue Nov 02, 2010 8:10 pm
by OOOOMS
Hmmmmmm....laas was dit baie lekker gewees.....me thinking...... :wink2:

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Wed Nov 24, 2010 9:49 am
by Vlak vark
Na baie gesukkel met photo bucket het ek einde laas n paar foto's kon oplaai van daai naweek.
Al wat ek kan se is dit was baie lekker. :yahoo: :yahoo:

Besig om tyres afte blaas

Image


Die groot klip


Image


Uit en weer in die rivier

Image


Image


Image


Image

Re: Klein letaba naweek.

Posted: Wed Nov 24, 2010 10:00 am
by OOOOMS
Lyk lekkerrrrrrrrrrrrrrrrrr.... :!: :!: :!:

Re: Klein letaba naweek. Met foto's

Posted: Wed Nov 24, 2010 5:48 pm
by Family_Dog
That looks very lekker indeed!! :thumbup:


-F_D

Re: Klein letaba naweek. Met foto's

Posted: Wed Nov 24, 2010 7:39 pm
by Quintin
Ek wens ek was daar maar sal eendag nog julle join.

Re: Klein letaba naweek. Met foto's

Posted: Wed Nov 24, 2010 9:23 pm
by Paul Grobler
Lyk lekker daar jammer ek kon dit nie maak nie !!!
Ons het gistraand 115mm reen in tzaneen gehad so ek dink ons tyd vir rivier ry raak nou min ????