Page 1 of 1

Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's

Posted: Sat Apr 09, 2011 8:50 pm
by Vlak vark
Ek Hoop dit is nou genoeg tyd vir almal. Dit gaan lekker weees :yahoo:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sat Apr 09, 2011 9:26 pm
by FdP4X4
Hi Nico dit klink lekker die Du Plessis's is in ek sal met Jurie praat ek glo hy sal ook in wees.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sun Apr 10, 2011 1:42 pm
by Paul Grobler
Ek het nie meer n 4x4 nie maar sal graag saam gaan :yahoo: :aggresive: :dance1:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sun Apr 10, 2011 1:55 pm
by Paul Grobler
Gaan ons daar slaap Nico

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sun Apr 10, 2011 3:58 pm
by Vlak vark
Ja, ons gaan saterdag oorslaap.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sun Apr 10, 2011 4:02 pm
by Vlak vark
Ons sal jou uitsleep. Dit is nie n probleem nie. :yahoo:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sun Apr 10, 2011 7:17 pm
by FdP4X4
Nico Jurie is in lyk my ons is al 4 voertuie, dit gaan vet pret wees.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 9:17 am
by Vlak vark
Net n update

Ons sal saterdag oggend 7H00 uit phalaborwa vertrek na die klein letaba rivier.
Ons sal die dag deur die rivier ry an dan agtermiddag kamp opslaan
en lekker vuur maak braai en kuier, oorslaap
en dan sondag weer terug beweeg tot ons uit die rivier is.
Daar is nog genoeg water om lekker te kan speel.

Die wat al frydag al wil deur kom is welkom om oor te slaap by ons.

Die lys is soos volg:

1. Vlak vark en Boere Meisie ( Nico en Kristy)
2. FdP4x4 ( Faggie en Karen)
3. Jurie
5. Paul en Vera
6. Cassie en Adri
7.
8.
9.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 9:33 am
by FdP4X4
Nico
Daar is mense wat net vir die dag wil deurkom, ons sal dit seker kan reel. Laat weet my asb. Ek kry ons poging more terug sal 'n pic laai as ek dit kry.
Groete
Faggie

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 9:39 am
by FdP4X4
Nico miskien moet ons 'n fooi vra dan gaan ons die groep vinnig vol maak :laugh2: :lmao: :laugh2: Iets so lekker kan mos nie verniet wees nie lol. :mocking:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 10:44 am
by OOOOMS
FdP4X4 wrote:Nico miskien moet ons 'n fooi vra dan gaan ons die groep vinnig vol maak :laugh2: :lmao: :laugh2: Iets so lekker kan mos nie verniet wees nie lol. :mocking:
Gaan julle weer 'n spitbraai reel???

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 10:55 am
by jagermeister
Hmmmmmm wat behels dit alles??
Wil ook dalk kom sodat ek vir Oooms kan kom sleep :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 11:07 am
by Vlak vark
Mark dit bietjie moelik wees aangesien ons eers gaan ry en dan kamp.
Daar is n paar plekke waar jy nie sal kan deurkom nie met n treiler nie,
Maar is oop vir voorstelle.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 11:14 am
by Vlak vark
Shawn, dit is n rivier bed, waar daar nog water is. Dit is meestal water kruisings en baie los sand
En dan n paar brein knoopers om tussen die klippe en water kruisings deur te kom.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 12:13 pm
by OOOOMS
Laaste link met pics:
viewtopic.php?f=53&t=11102&hilit=KNP" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 1:46 pm
by GeorgeJvR
Gaan julle alweer mis :cry:
Ma moet die 20ste april aflaai :angel:
dis 'n laaitie :yahoo: :boss:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 5:24 pm
by FdP4X4
Geluk George
Volgende keer bring jy hom saam

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 5:31 pm
by jagermeister
:yahoo: :yahoo: Dankie net waarvan ek hou sal julle nader aan die tyd kan se maar as oooms gaan dan moet ek ook want ek sal hom moet kom sleep :mocking: :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 12, 2011 5:37 pm
by OOOOMS
jagermeister wrote::yahoo: :yahoo: Dankie net waarvan ek hou sal julle nader aan die tyd kan se maar as oooms gaan dan moet ek ook want ek sal hom moet kom sleep :mocking: :mocking: :mocking: :mocking:
:lol: :lol: :lol: Funny Shawn....very funny :lol: :lol: :lol:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Wed Apr 13, 2011 7:33 am
by GeorgeJvR
FdP4X4 wrote:Geluk George
Volgende keer bring jy hom saam
Thanks hy sal al vroeg leer stokke vat hy gaan my saam bring :D:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Fri Apr 15, 2011 2:32 pm
by Vlak vark
George.
Voorwards geluk met die nuwe knapie. jy sal defnetief hom moet saam bring volgende keer.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sun Apr 24, 2011 9:51 am
by Vlak vark
Paul, gaan jy van phalaborwa af ry of gaan ons jou by die letaba afdraai kry?

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Sun Apr 24, 2011 2:03 pm
by Paul Grobler
Sal jou nader aan die tyd laat weet maar dink ek kry julle somer op die letaba brug

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon Apr 25, 2011 9:44 am
by FdP4X4
More julle, wie gaan almal saam?
1 - Nico, Kristy en kinders (2)
2 - Faggie, Karin en kinders (2)
3 - Jurie en Janco
4 - Paul en Vera
5 - Cassie en Adri
6 - Ben, Sally en kinders (2)
7 - Edward, Ilse en kind (1)
8 -

Lekker dag. :bye:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon Apr 25, 2011 2:33 pm
by FdP4X4
Soos julle sien groei die groep mooi, ons sal met mekaar moet gesels vooraf om die roete te beplan.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon Apr 25, 2011 6:00 pm
by 3.0 D4-D
naand se

fagie ek het dit reggekry om weer intelog :yahoo: :yahoo: :yahoo: .ek is lekker deur die blare maar hier is ek darrem weer.ons gaan defnitief plan maak om saam tegaan.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 26, 2011 4:58 pm
by FdP4X4
Hi Ben bly om te sien jy is weer op, ja jou naam is klaar op :lol: Daar is nog iemand by Koos Boshoff van Hoedspruit kom ook saam. Ons staan darem al op 8 voertuie dit gaan baie lekker wees. :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue Apr 26, 2011 5:11 pm
by FdP4X4
Hi Paul
Hoop dit gaan goed, gaan julle ons op Mid Letaba brug kry, ek het nou net met Nico gepraat ons gaan by wildtuin se kant ingaan en verby die klein letaba brug ry anderkant toe en daar kamp vir die aand.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Thu Apr 28, 2011 7:15 am
by Vlak vark
Kan almal solank bevestig waar hulle gaan opklim
Phalaborwa. Mousorrini garage 7:00 en dan middel letaba 7:30

1 - Nico, Kristy en kinders (2) -phalaborwa
2 - Faggie, Karin en kinders (2)
3 - Jurie en Janco
4 - Paul en Vera
5 - Cassie en Adri. -phalaborwa
6 - Ben, Sally en kinders (2)
7 - Edward, Ilse en kind (1)
8 -

Wie wil nog saam KOM?

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Thu Apr 28, 2011 4:57 pm
by FdP4X4
Vlak vark wrote:Kan almal solank bevestig waar hulle gaan opklim
Phalaborwa. Mousorrini garage 7:00 en dan middel letaba 7:30

1 - Nico, Kristy en kinders (2) -phalaborwa
2 - Faggie, Karin en kinders (2) - Phalaborwa
3 - Jurie en Janco - Phalaborwa
4 - Paul en Vera -
5 - Cassie en Adri. -phalaborwa
6 - Ben, Sally en kinders (2) -
7 - Edward, Ilse en kind (1) - Phalaborwa
8 - Koos en Metgesel - Phalaborwa

Wie wil nog saam KOM?

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Thu Apr 28, 2011 7:53 pm
by Paul Grobler
Hi Nico/Faggie sal julle nader aan die tyd kan se wag net vir n troue bevestig by Tenby Gardens dan weet ek wat gebeur

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Fri Apr 29, 2011 7:16 am
by Vlak vark
dit is reg so Paul,wag om van jou te hoor

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon May 02, 2011 1:15 pm
by FdP4X4
Hi Paul
Hoe werk jou dinge uit gaan jy dit kan maak. Ons staan op 8 4x4's wat bevestig het. :yahoo:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon May 02, 2011 4:55 pm
by Vlak vark
Sharkie1 (Delon gaan ook saam)
Kan nie meer wag nie. Waar is saterdag?

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue May 03, 2011 5:14 pm
by FdP4X4
Hi Nico
Ja ek myself is erg opgewonde, het jy al iets van Paul gehoor.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon May 09, 2011 2:22 pm
by Sharkie1
I just want to say thanks for a great weekend of 4x4ing :yahoo: :yahoo: . Those who could not make it......You really missed out.
Thanks to all who helped make the trip memorable.
Will post some pics tonight.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon May 09, 2011 4:56 pm
by Vlak vark
Soos Delon gesê het, sê ek ook dankie vir almal wat saam was die naweek. Dit was baie lekkerrr!!! Ek is besig met die foto's. Sal hulle oplaai sodra ek weer met die laptop in die dorp kom waar daar ordentlike sein is.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon May 09, 2011 6:41 pm
by FdP4X4
Dankie julle dit was regtig 'n lekker naweek. Kan nie wag vir die volgende een nie.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Mon May 09, 2011 10:26 pm
by OOOOMS
Sharkie1 wrote:I just want to say thanks for a great weekend of 4x4ing :yahoo: :yahoo: . Those who could not make it......You really missed out.
Thanks to all who helped make the trip memorable.
Will post some pics tonight.
Nice pics julle..... :tease: :tease: :tease:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue May 10, 2011 7:50 am
by Sharkie1
You are just jealous Mark

Will keep you in suspence :tongue:

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011

Posted: Tue May 10, 2011 10:06 am
by Vlak vark
hier is solank n paar: :yahoo: :yahoo:

Die ingang by die beach

Image

Speeltyd

Image

Image

Image

Die kamp

Image

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's

Posted: Tue May 10, 2011 3:04 pm
by OOOOMS
Nice vuurmaak hout :lol: :lol: :lol: Julle het seker die manne impress daarmee :tease:
DSCF2391a.jpg

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's

Posted: Tue May 10, 2011 6:39 pm
by Vlak vark
ha ha, dit was eintlik die back-up. Die laaste keer wat ons daar was het ons uit hout uit gehardloop.
Eerder bangjan as rou jan.

Ps. Die foto is sondag oggend geneem.

Re: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's

Posted: Tue May 10, 2011 6:42 pm
by OOOOMS
Vlak vark wrote:ha ha, dit was eintlik die back-up. Die laaste keer wat ons daar was het ons uit hout uit gehardloop.
Eerder bangjan as rou jan.

Ps. Die foto is sondag oggend geneem.
Whatever :wink2: