Page 1 of 1

levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Tue May 08, 2012 9:35 am
by NardusJVR
Die van julle wat naby is, kom geniet die dag saam ons!

Nog net vi Georgjvr oortuig im sy nuwe IFS te kom toets!
Gompie, hoop ons sien jou da?

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Tue May 08, 2012 9:36 am
by NardusJVR
LEVUBU 4 x 4

19 Mei 2012

KOM GENIET DIE DAG
SAAM MET ONS!


R200 Inskrywings.
“Drivers briefing” 09:30

Vir meer besonderhede Kontak:
Riana Otto 08 44 00 99 41

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Tue May 08, 2012 11:38 am
by GeorgeJvR
Nou hoe kan ek Jou Co-drive en my wa ook bestuur.....
Sal maar met hom soon toe gaan vir die "after party"

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Tue May 08, 2012 4:32 pm
by Paul Grobler
Ek sal vir ou Skillie ook bring

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Tue May 08, 2012 4:40 pm
by GeorgeJvR
H-K-G-K K-K-G

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Tue May 08, 2012 4:47 pm
by NardusJVR
Klink vi my gaaf ou polla! Ek weet jaco gan ook! Ons gan n lekke klomp wees sien jou da!

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Wed May 23, 2012 1:39 pm
by GeorgeJvR
Louis Trichardt 4x4 het Saterdag 19 Mei ‘n 4x4 aangebied by Levubu Gemeenskap Sentrum.



Ons wil die volgende borge bedank:
Bertie Jensen
Dakada Heuning
Du Toits Bande
Hi-Q Far North
Latennanda Besproeiing
Levubu Droë Vrugte
Levubu Gemeenskap Sentrum
PD Otto Elektries
Peet van der Walt
Stephan Kruger


Baie dankie aan Marie ferreira, Johan Schutte, Paul Otto, Christa Otto, Riana Otto, Dawie Otto & Frans Pretorius vir ‘n wonderlike dag, julle moeite word opreg wardeer!



WENNERS:

GEMODIFISEERDE VOERTUIE

1ste Kobus Otto Hilux
2de Carel Pretorius Hilux
3de Sandra Boysen Wrangler
4de Dries Pretorius Pajero
5de Frans Fogwell Hilux
6de Krynauw Otto Hilux



STANDAARD VOERTUIE

1ste Nardus Janse van Rensburg Hilux
2de Brian Jefferies Disco
3de Dirk Meissenheimer Hilux (aka Gompie)
4de Frikkie Scheepers Hilux
5de Dirk Lourens Hardbody
6de Tim ???? :oops: kan nie onthou nie :oops:

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Wed May 23, 2012 1:45 pm
by GeorgeJvR
Thanks boeta :thumbup:
hoopenlik het ek weer binnekort my eie 4x4... dan kan vroulief maar die IFS ry....

Wil iemand dalk 'n Polo koop......

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Wed May 23, 2012 1:49 pm
by OOOOMS
Mooi.... :thumbup:

Lyk my boetie KAN :!: :!:

Nou gooi bietjie......
5d-50mm-1200.jpg

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Wed May 23, 2012 1:55 pm
by NardusJVR
Ja ja, thohoyandou heti internet vandag nie, diesel is kla! Sal vanaand oorlaai!

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Wed May 23, 2012 1:58 pm
by GeorgeJvR
Ek wag nog vir die pix wat ge mail moet word


Gompie... jy weet die punte sou andersgelyk het as Frikkie daay 2.7 se neus in die modder in gestoot het :mocking: :mocking:

Daai IFS het amper daai SFA se gat geskop :tease:

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Wed May 23, 2012 2:11 pm
by GeorgeJvR
DSCF6895.JPG
DSCF6895.JPG (60.45 KiB) Viewed 6006 times

Re: levubu Fees en 4x4 dag

Posted: Wed May 23, 2012 2:12 pm
by Vlak vark
Daai 1ste plek sal nog mooier lyk met foto's saam. Baie geluk NarduS. :thumbup: