Page 1 of 1

klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 11, 2012 9:54 am
by Vlak vark
Dit is weer tyd om bietjie in die rivier te gaan ry. Op die staduim het ek besluit om dit voorloopig te reel vir die naweek van die 29/06/12 afhangend van die belangstelling. Die kamp fooie is gratis. :thumbup:
Voorlopig slaap almal vrydag by ons oor(afhangend hoeveel gaan). Saterdag oggend vroeg vertrek ons beach toe en ry tot ons kamp opslaan in die rivier bed. Sondag ry ons terug. Vir die mense wat nou so koud kry is dit die ideale geleentyd om bietjie bosveld hitte te geniet die tyd van die jaar. :thumbup:

Hier is so paar foto's om julle n bietjie lus te maak.

Image

Image

Image

Image

Re: klein letaba naweek. 29/06/2012

Posted: Mon Jun 11, 2012 10:09 am
by jacques kotze
Dit lyk flippen lekker, as dit net nie so ver was nie. Phalaborwa is my geboorte dorp. :thumbup:

Re: klein letaba naweek. 29/06/2012

Posted: Mon Jun 11, 2012 10:19 am
by Vlak vark
Vlak vark wrote:Dit is weer tyd om bietjie in die rivier te gaan ry. Op die staduim het ek besluit om dit voorloopig te reel vir die naweek van die 29/06/12 afhangend van die belangstelling. Die kamp fooie is gratis. :thumbup:
Voorlopig slaap almal vrydag by ons oor(afhangend hoeveel gaan). Saterdag oggend vroeg vertrek ons beach toe en ry tot ons kamp opslaan in die rivier bed. Sondag ry ons terug. Vir die mense wat nou so koud kry is dit die ideale geleentyd om bietjie bosveld hitte te geniet die tyd van die jaar. :thumbup:
Die datum word aangeskuif voorlopig aangeskuif na 07/07/12 agv. A spesiale versoek.

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 11, 2012 10:43 am
by OOOOMS
Vlak vark wrote:

Ag dankie gawie :thumbup:

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 11, 2012 11:31 am
by GeorgeJvR
Dis mos anderkant Giyani of hoe???????

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 11, 2012 12:09 pm
by Vlak vark
Dit is reg. :thumbup:

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 11, 2012 2:03 pm
by GeorgeJvR
:mrgreen: :mrgreen:
Nou moet skoonma net betyds terug wees van Zambia af om te baby sit :razz: :razz:

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 6:27 pm
by BaasJo
Wie gaan almal op die uitstappie?
Is daar nog plek?

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 6:35 pm
by OOOOMS
BaasJo wrote:Wie gaan almal op die uitstappie?
Is daar nog plek?
Ek weet daar is 'n paar manne van Phalaborwa / Tzaneen wat gaan, maar die rivier is groot, so daar sal nie 'n beperking wees nie :thumbup:

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 7:22 pm
by BaasJo
Op hoe kort kennisgewing kan ek nog laat weet of ek kan gaan?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 7:41 pm
by OOOOMS
BaasJo wrote:Op hoe kort kennisgewing kan ek nog laat weet of ek kan gaan?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?
Ek praat nou hier vir Nico.....! Hy het baie swak IN opvangs waar hy is en moet soms in die straat gaan staan om op sy sel foon op die IN te gaan... :wink2: Seker nie te lank nie, die manne besluit soms Vrydag middag hulle is lus om te gaan rivier ry, so ek glo nie kort kennisgewing sal 'n probleem wees nie :thumbup:
Ons hoor maar as Nico weer op lyn is.....Nico, Nico, kom in..... :lol: :lol: :lol:

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 7:59 pm
by BaasJo
Dankie Mark, ek sal dophou.

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 8:10 pm
by Jaans
Dit lyk baie lekker ons sal saam kom.

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 7:58 am
by GeorgeJvR
Ek gaan alweer mis Die Baby sitter is eers middel Julie terug van Zambie.....

NOT NICE!

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Tue Jun 26, 2012 11:54 am
by Vlak vark
OOOOMS wrote:
BaasJo wrote:Op hoe kort kennisgewing kan ek nog laat weet of ek kan gaan?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?
Ek praat nou hier vir Nico.....! Hy het baie swak IN opvangs waar hy is en moet soms in die straat gaan staan om op sy sel foon op die IN te gaan... :wink2: Seker nie te lank nie, die manne besluit soms Vrydag middag hulle is lus om te gaan rivier ry, so ek glo nie kort kennisgewing sal 'n probleem wees nie :thumbup:
Ons hoor maar as Nico weer op lyn is.....Nico, Nico, kom in..... :lol: :lol: :lol:
Korste kennisgewing. Jy moet tenminste daar wees as ons vertrek.

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Mon Jul 02, 2012 6:59 pm
by Jaans
Nico

Hoelaat moet ons waar wees? Sien uit na die naweek.

Re: klein letaba naweek. 07/07/2012

Posted: Thu Jul 05, 2012 7:32 am
by Vlak vark
Die trip is af agv.n gebrek aan belangstelling. :thumbdown:
Ongelukkig het my vriende hier in phalabrwa klaar laas naweek gaan ry.
2 voertuie is te min om te gaan ry.
Ons sal volgende keer weer probeer.
Dankie vir jou belangstelling Johannes.