Page 2 of 2

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 9:14 am
by Optimus Prime
Mooi man ,lyk die beker mooi in jou huis Andre

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 9:24 am
by Pype
Henry wrote:I can tell you that this challenge was very tough. I did only 5 of the 10 obstacles as they were nearly impossible and you had a 100 % chance of breaking your vehicle ( and a few did break )
Very true but ou Claas is 100% hy kan dit vat :twisted: :wink:
DieBul wrote:Mooi man ,lyk die beker mooi in jou huis Andre
Nee jong die short wheel base goed het ons geboelie jong :oops: maar ons het getry :thumbup: ons sal hulle weer op 'n ander baan kry :twisted: :twisted:

Ek sal sien wat die punte was as dit op die Rebel site is maar ons het klaar gemaak en niks gebreek nie wat goed is op die baan :D

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 12:06 pm
by Henry
Ja ek kon sien na die tyd was hy nog vol lewe. Ons het mekaar die aand in die dorp by 'n robot gekry toe wil jy nog dice ook. Jy het toe daar weg gevlieg en by die Toyota garage ingedraai. O en wou jou nog sê jou park lights agter werk nie

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 12:29 pm
by Pype
Henry wrote:Ja ek kon sien na die tyd was hy nog vol lewe. Ons het mekaar die aand in die dorp by 'n robot gekry toe wil jy nog dice ook. Jy het toe daar weg gevlieg en by die Toyota garage ingedraai. O en wou jou nog sê jou park lights agter werk nie
:lol: :lol: Dankie man sekker weer 'n draat af gery ek sal die week gou kyk daarna :thumbup:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 12:30 pm
by Mammabeer
Het die hoofpynpille darem gehelp vir ju tjommie? :twisted:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 12:33 pm
by Pype
Mammabeer wrote:Het die hoofpynpille darem gehelp vir ju tjommie? :twisted:
:lol: :lol: :lol: :lol: Ja dit het dankie julle was te goed vir hom hy moes suffer hy wou mos :lol: :lol: :wink:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 1:41 pm
by OOOOMS
Mooi man Andre, lyk my julle het baie sports gehad :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 4x4 challenge 27 feb 2010

Posted: Mon Mar 01, 2010 3:47 pm
by Bloues
Geluk geluk geluk !!!! :clap: :clap: :clap: