Ons hier by WegRy is van plan om, noudat ons maandeliks op die rakke is, 'n gemeenskaps-dagboek in die tydskrif te publiseer.

So nou vra ons julle om julle klubs en groepe sy GTG's en vergadering se details vir my te e-pos dat ons dit in die boek kan sit.


Stuur alle inligting van sulke vergaderings en byeenkomste aan gerrie@wegry.co.za
Belangrik! Onthou om datums en kontakbesonderhede by te sit.
Thanks
Gerrie