Page 1 of 1

Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri Apr 08, 2011 3:37 pm
by Kaspaas
From the first moment I read this article in the December 2007 issue of Wegry #4, I've been mesmorised by it. This route is my personal Everest, and it has been 4 years of hard earned cash and lots of time & sweat, getting my pick-up ready for this challenge. Ofcourse the main probleme is that, no less than three vehicle's, all of which must have double lockers (I recon a SFA with one would be able to do the job) and no less than two spare tires are needed, lots of water depending on the season, and obviously a guide ( Have already made contact with Piet Bergh)

If it is possible to get a group together, we can deside on a time of the year to do the trip. For me it's only 300km, but for the rest of SA it's a long haul.

This is not for the faint hearted, you kan read the article here:
http://www.wegry.co.za/bestemmings/road ... -n-pad-nie
Anyone interrested?

(Damnit, ek sukkel met die engels :lol: )- verskoon maar die swak spelling.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri Apr 08, 2011 6:20 pm
by pietpetoors
What time of the year did you have in mind?

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri Apr 08, 2011 11:10 pm
by ThysdJ
Cobus, dit klink na 'n baie lekker trippie, solank dit net nie in die somer is nie :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 4:29 am
by beesboer
%$#^sem wurm ma jy sien vi baie kans!
klink na taai trippie,vertel ma desember op stilbaai :beach: of jy hom kon klamaak
groete g :thumbup: en sterkte

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 4:37 am
by ToyX4
Afhangende van wanneer, is ek in. Ek wil hom ook erg graag ry!

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 6:26 am
by OOOOMS
Hmmmmm.....lyk baie lekker :thumbup:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 6:27 am
by ToyX4
Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 6:32 am
by OOOOMS
ToyX4 wrote:Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?
Riaan gaan maar saam met Oupa dan wys ek jou wie's baas met die Tuna.... :wink2:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 12:04 pm
by Kaspaas
My hel Gert, hoe het jy daai konneksie gemaak om my te herken???
Wel done my tjom :lol: !
As iemand my op my naam regte naam noem, is dit vir my n verwarming in my hart! Nog nie die guts gehad om hier op die forum myself oor te stel as Wurm nie :lol: Cobus pas my eintlik glad nie!!

Anyway, Pieter ekt gister vir Piet gebel. Hyt vir my gese dat Firestone hom wil sponser vir n trippie af na die Hel toe. Glo probleme met sy airjack's of iets wat hy gekoop het by hulle. Piet het dit ook vir Ali genoem, om meskien te kyk of ons sou belangstel. Nou as als uitwerk dan, kan ons daai groep join, of ons kan ons eie trip reel.

Die probleem is, sal julle manne kans sien om 900km ver te ry vir n 2-3 dag trippie? Indien ek iets in mekaar moet sit, moet ek dit bietjie meer om die lyf sit om dit vir julle manne die moeite werd te maak?? Hier is baie om te doen, en Thys ken daai gate netso goed.

Wat die tyd van die jaar betref, moet dit in April tot Oktober wees, ons kan dit hierdie jaar in pas, of selfs in 2012 doen. Solank ons dit net doen!! :thumbup: (Meskien kombineer met Raap en Skraap :think: )

Wat Piet ook gese het is dat, dit moet n span wees wat mekaar ken. Grootste eienskap wat benodig word is geduld, as een van ons moeilikheid het, dan is dit ons almal wat in die moeilikheid is. All for one, and One for all tipe trip.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 12:30 pm
by OOOOMS
Wurm, glad nie bang vir ry nie, watse kostes is betrokke?

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 3:17 pm
by beesboer
:lol: jong elke 1 van ons se hilux is mos maar uniek,en daai lorrie va jo herken ek van n myl af(jy mis daaai tata seker erg?) :lmao:
any way dis amper tyd vi die stormers om gou pakslae uit te deel,en ek short op ys,ons gesels wee wurm.
:bye:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 6:02 pm
by pietpetoors
Wurm, dit is wat lekker is van Upington, hy is 800km van Johannesburg en 800km van die Kaap.

Ek dink met almal se werk en vakansies en goed moet mens dalk eers kyk na 'n datum dan kyk ons wie by die datum kan inpas. Het Piet en Ali hulle al 'n idee wanneer hulle wil gaan?

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 6:25 pm
by AM Racing
I would be game for a trip. Date and cost dependent. I will be following this post...

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 7:51 pm
by cheetah
Wurm, wat is die kostes :?: 800km en 800m maak sin :think: Kan net lekker wees.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 8:31 pm
by ToyX4
OOOOMS wrote:
ToyX4 wrote:Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?
Riaan gaan maar saam met Oupa dan wys ek jou wie's baas met die Tuna.... :wink2:
Nee wat pappie, ek is nie bang vir n "poser tuna" nie. :evil:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 9:18 pm
by OOOOMS
ToyX4 wrote:
OOOOMS wrote:
ToyX4 wrote:Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?
Riaan gaan maar saam met Oupa dan wys ek jou wie's baas met die Tuna.... :wink2:
Nee wat pappie, ek is nie bang vir n "poser tuna" nie. :evil:
Nou toe dan, wie nie daar is nie verloor...! En as jy daar is.....sal ek vir jou en Oupa maar moet rondsleep met die Tuna....done :thumbup:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 9:22 pm
by ToyX4
Die saak is reg oupa oooms mark. Bring die Tuna Zeerust toe volgende maand, laat ons sien solank.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sat Apr 09, 2011 9:26 pm
by OOOOMS
ToyX4 wrote:Die saak is reg oupa oooms mark. Bring die Tuna Zeerust toe volgende maand, laat ons sien solank.
Jy gaan mos nou 2 keer jou g@t..... :roll: :roll: :roll:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Sun Apr 10, 2011 7:58 am
by Kaspaas
Pieter, ek sal voorlopig n prys vra vir 6 voertuie. Piet het vir my gese als hang af van die hoeveelheid voertuie, hoe meer voertuie hoe goedkoper per persoon. Ek het probeer om hom te kry om min of meer n prys te gee, maar hyt bly se dis moeilik voor ek nie weet hoeveel stel belang nie. (Ek het gedink die belanstelling gaan min wees :shh: )

Ek is nog nie sogoed bevriend met Ali nie, maar volgens Piet het hy dit al vir Ali genoem. :think: Meskien kan een van die manne hier uitvind by Ali? Anders sal ek hom pm.

Kom maandag, sal ek n prys he....... wag ook op n reply van Piet via email.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Mon Apr 18, 2011 3:40 pm
by Kaspaas
Manne, so ver lyk dit goed!

Piet het vandag terug gekom na my toe, en gesê dat daar n moontlikheid is dat Ali hulle n artikel gaan doen op die lugsakke!! So, die trip se realiteit is so duidelik soos daglig!!

Piet het my net gevra ek moet presies weet hoeveel ons gaan wees, :think:
Maar ek gaan moet wag op n datum van Ali se kant af, :think:
dus gaan Piet moet wag van getalle van my af, :think:

Maar as ek moet raai, reken ek dit gaan September/ Oktober wees.
Sodra ek weet, gaan ek terug kom na julle toe :thumbup:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Tue Apr 19, 2011 2:34 pm
by andrevt
lyk vir my dis iets wat n ou moet doen

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:14 pm
by OOOOMS
andrevt wrote:lyk vir my dis iets wat n ou moet doen
Beslis, veral as jy beginne oud raak :laugh2:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:53 pm
by Traveler
Ek stel seer erg belang in hierdie een.

Solank dit net nie weer 1 van hierdie R8k per persoon opsies is nie sal ek in die ry kom staan.

laat ek gou op my seepkis klim

Want dit maak mos nie saak waar jy heen gaan nie almal wil R8k by jou kry.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Tue Apr 19, 2011 7:59 pm
by OOOOMS
Traveler wrote:Ek stel seer erg belang in hierdie een.

Solank dit net nie weer 1 van hierdie R8k per persoon opsies is nie sal ek in die ry kom staan.

laat ek gou op my seepkis klim

Want dit maak mos nie saak waar jy heen gaan nie almal wil R8k by jou kry.
Janee, stem saam Heinrich, ek hoor presies wat jy se :wink2:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Wed Apr 20, 2011 8:04 am
by Gunta
Looks like an awesome trip.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Thu May 12, 2011 9:46 am
by Kaspaas
Manne moet nie moed verloor nie, ek roei nog met die trip.

Al sleg ding is, ekt my kruis ligamente geskeur en kraakbeen beskadig in my regter knie die afgelope Paasnaweek :thumbdown:. Sal hom moet laat sny die jaar, want so kan ek nie n pars deur sukkel nie. Die oefening gaan my beskikbare tyd vir die trip erernstig verklein. :(

Maar ek hou julle op hoogte, sodra ek iets hoor.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Thu May 12, 2011 3:13 pm
by OOOOMS
BASTIAAN wrote:Manne moet nie moed verloor nie, ek roei nog met die trip.

Al sleg ding is, ekt my kruis ligamente geskeur en kraakbeen beskadig in my regter knie die afgelope Paasnaweek :thumbdown:. Sal hom moet laat sny die jaar, want so kan ek nie n pars deur sukkel nie. Die oefening gaan my beskikbare tyd vir die trip erernstig verklein. :(

Maar ek hou julle op hoogte, sodra ek iets hoor.
Eina, dis nie lekker nie, laat weet maar :wink2:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri May 13, 2011 9:01 am
by krazy_kameleon
AM Racing wrote:I would be game for a trip. Date and cost dependent. I will be following this post...
likewise...

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri May 13, 2011 9:12 am
by krazy_kameleon
if a disco can do it....
DO22_WR4_Road%20To%20Hell%20(12).jpg
DO22_WR4_Road%20To%20Hell%20(12).jpg (36.81 KiB) Viewed 8296 times

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Tue Jun 14, 2011 11:26 am
by Kaspaas
Ai manne, so opgewonde soos ek was, so hartseer is my realityd nou.
Met bastiaan se verkoelings probleme, en my beskikbare tyd wat my net n venster van twee maande gee, Gaan ek nie hierdie trip hierdie jaar kan doen nie. Ek wil julle nie aan n lyntjie hou nie, en wil ook nie my nek uitsteek vir n ding wat ek eerstens nie nou kan inpas, en finansieel kan bekostig nie.

As daar van julle is wat wil voort gaan met die trip, PM my gerus, en ek sal julle in verbinding met die betrokke mense sit.

Ek moet eerlik wees en sê vir my gaan die jaar nie moontlik wees nie, maar veseker in 2012......
Hoopm julle verstaan...

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Tue Jun 14, 2011 8:58 pm
by AM Racing
:(

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Tue Jun 14, 2011 11:00 pm
by OOOOMS
BASTIAAN wrote:Ai manne, so opgewonde soos ek was, so hartseer is my realityd nou.
Met bastiaan se verkoelings probleme, en my beskikbare tyd wat my net n venster van twee maande gee, Gaan ek nie hierdie trip hierdie jaar kan doen nie. Ek wil julle nie aan n lyntjie hou nie, en wil ook nie my nek uitsteek vir n ding wat ek eerstens nie nou kan inpas, en finansieel kan bekostig nie.

As daar van julle is wat wil voort gaan met die trip, PM my gerus, en ek sal julle in verbinding met die betrokke mense sit.

Ek moet eerlik wees en sê vir my gaan die jaar nie moontlik wees nie, maar veseker in 2012......
Hoopm julle verstaan...
Dit is reg so en ter selle tyd 'n jammerte, kom ons kyk maar wat gebeur? Dalk soos jy se 2012 :wink2:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri Jun 17, 2011 11:13 am
by Kaspaas
Regtig sorry ouens..........

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Mon Aug 15, 2011 2:39 pm
by Traveler
Ek is in vir 2012.

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri Dec 09, 2011 11:37 am
by Kaspaas
Goeie nuus manne (en dames)!

Ekt kontak gemaak met Ehlers Gagiano. Hy reel elke jaar die Raap en Skraap 4x4 dag.
Hierdie kompetisie word gehou die eerste naweek in September. Dit word gewoonlik geborg en selfs pryse word gegee.

Net die Raap en Skraap dag se naweek gaan jou R150 - R200 (Dis reg vir die naweek!!). Dit sluit nou kamp plek in!! Ek dink die inskrywing is R100 n voertuig dan word daar die hele Saterdag gekyk, wie kom waar uit, en wie sit waar vas.

Volgens my is dit nie geld nie. Hierdie kamplek is langs die Oranjerivier en is prenkie mooi.

Okay nou vir vers twee:
Toe ek my plan met Ehlers deel, het hy voorgestel dat hy ons liewers die Hel invat. Hyt dit al 3 keer gery en of hy vir ons iets gaan vra moet ons nog oor gesels. Dit verminder die kostes drasties (indien hy ons kan invat), teenoor n gids wat baie moela gaan vra.

So eintlik wil ek net sê, die dinge is aan die gebeur. My plan is om die Dinsdag (28 Augustus 2012) die hel in te gaan, en dan die Saterdag (1 September 2012) met die uitkom salg by die Raap en Skraap uitdaag roete in te val. Dis sommer n "double wammy" en maak dit meer die moeite werd vir julle manne wat van ver kom. Indien julle nie aan die uitadgings wil deel neem nie, kan julle lekker kuier, visvang, en lag vir die boere met hulle Uri's!

Riaan, hoe gaan jy nou maak met daai Chev? :laugh2:

Re: Is there someone who would be willing to join me.

Posted: Fri Dec 09, 2011 12:33 pm
by OOOOMS
Kobus, dit klik lekker :thumbup: Hou ons asb op hoogte :thumbup: