Page 3 of 7

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri May 25, 2012 7:09 am
by Traveler
My permit gister ontvang. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Kom ons gaan. :beach:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon May 28, 2012 10:54 am
by Kaspaas
:thumbup:

:excited:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon May 28, 2012 2:47 pm
by Johannes van die See
Die trip beter elke sent werd wees, :razz:
Het nou al my TrueTrack wat le en wag en die Montana 600 met Topo & Rec wat oppad is, nog net die winch en die
drink goedjies dans ons reg.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon May 28, 2012 3:26 pm
by Kaspaas
AND THEN THERE WERE SEVEN!!!!

- Cobus & Clinton (Kaspaas)
- Lehan & Jan Adriaan (Kalahari seun)
- Johannes van die See & Pieter Petoors AKA " The Boss"
- Riaan Toyx4 (Jeep)
- Heinrich & Pa (Traveler)
- Viljee & ??
- Steve (Zepplin)

Welcome aboard Steve!! :clap: :clap:

Johannes, ek glo so my maat, ek glo so........... :D:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 1:25 pm
by Alibaba
Hey ek wil saamgaan! Ek is al eenkeer daar af en het 'n artikel geskryf. Die gids wat ons ingevat het is Piet van Heerde, wat met 'n Land Cruiser 60 daar ingery het sonder 'n locker, en weer daar uit ook. As jy die pas ken is dit nie so vreeslik nie. Daar is net een MOVIESE trap op pad uit wat jy jou voorwiel op moet kry, en met 'n SFA sal dit makliker gaan as met 'n Cruiser.

Ek en Piet is goeie pels en ek sal verkies as hy my co-driver is.

Hier is ons trip: http://www.wegry.co.za/bestemmings/road ... -n-pad-nie" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 1:29 pm
by Alibaba
Ek stel voor mens doen die aand by Ramansdrif na die tyd, want dan kan mens lekker ontspan en 'n paar biere drink. Dis wat ons laas gedoen het. Voor die tyd is mens bietjie tense, maak nou nie saak hoe ontspanne mens jy is nie...

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 1:41 pm
by george
Hier is ons trip: http://www.wegry.co.za/bestemmings/road" onclick="window.open(this.href);return false; ... -n-pad-nie
jissie dit was nou 'n lekker storie Ali :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 1:44 pm
by Alibaba
Dankie George.

Ek sien die trip is vol - sit my op die waglys asseblief.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 2:18 pm
by Johannes van die See
Alibaba wrote:Dankie George.

Ek sien die trip is vol - sit my op die waglys asseblief.
Ali
As dit van my af gehang het sou ek se kom saam man!
Cobus wou die groep aanvanklik net by 6 voertuie hou, ons is nou 7, wat kan nog een verskul maak.
Dink jy enige een gaan nee se as daar n moontlikheid is dat jy ons storie ook in die WegRy kan plaas, nee ek dink nie so nie.

Jy het my vote :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 2:56 pm
by ToyX4
Ekt ook nie n pyn as Ali saamgaan nie.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 4:51 pm
by Kaspaas
Ali, jy is n baie moeilike persoon om in die hande te kry!

Indien jy die "topic" van die begin lees, sal jy sien jyt n ere uitnodiging!
Sal great wees om jou saam te hê Ali. :thumbup:

Hierdie RTH kom al 2jaar aan, en ekt verlede jaar met Piet self gesels en gemail, so ons weet van mekaar.
Ek net besluit om die self te doen toe ek sy tarief gehoor het!!!
Hy kan saam ry, maar hy word net betaal met Muskadel!! :lmao:

AND THEN THERE WERE EIGHT!!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 5:40 pm
by STAMPIE
Volgens Rey van Rensburg, staan dié roete ook bekend as die Vallei van die 10 000 dansende d@nn$rse duiwels.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue May 29, 2012 6:48 pm
by ToyX4
Twee manne het die afgelope naweek die pas met hulle bikes gery. n KTM 690, en n Yamaha XT500, as ek reg onthou. Sal later n link post van die trip report

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu May 31, 2012 10:46 am
by Alibaba
Kaspaas wrote: Sal great wees om jou saam te hê Ali. :thumbup:

Hierdie RTH kom al 2jaar aan, en ekt verlede jaar met Piet self gesels en gemail, so ons weet van mekaar.
Ek net besluit om die self te doen toe ek sy tarief gehoor het!!!
Hy kan saam ry, maar hy word net betaal met Muskadel!! :lmao:

AND THEN THERE WERE EIGHT!!
Dis nou baie goeie nuus! Thanks!

Moenie worry oor Piet se fooi nie. Hy kom net saam as my pel en co-driver. Hy drink 100 Pipers Whiskey...

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 04, 2012 4:11 pm
by Enrico
Het toevallig vandag in Tammie Nelson vasgeloop in Springbok. Hy was Oom George Swanson se linker hand by Nougaseb myn. Ongelukkig is die oom se regter hand, Oom Paul twee jaar gelede oorlede, net na Oom George. Oom Paul was direk betrokke by die myn en sou al die stories kon vertel. Tammie was nog 'n kind toe hulle in die 50s en 60s daar gemyn het. Hy onthou net so hier en daar. Wat hy wel onthou is die pad. Meeste van die tyd het hulle die pad rivier langs na Kamgab gery, maar met vloede het hulle die Nougaseb pad gevat - die Road to Hell, uit die Dal van 10 000 Dansende Donnerse Duiwels. Daar was dan 'n span wat permanent die pad in stand gehou het met klip en sand.

Ek onthou ook nou die storie waar Rey van Rensburg 'n Cruiser daar moes gaan help, wie se side shaft uitgeval het, halfpad teen die pas. Dit was blykbaar 'n hele groep en dit moes toe ook so gebeur dat die Cruiser die voortou vat met die uitry. Gelukkig het een van die manne 'n satelliet foon gehad, en toe vir Rey gebel. Hulle het die side shaft terug gedruk en soortvan vasgemaak. Rey het die agterste drive shaft losgemaak sodat die man darem met die voorwiel kon help uitkom. Rey het hom so met 'n lang kabel gehelp tot bo, net sodat die res van die groep kon verby kom. Die kinders moes skool toe die volgende dag.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 04, 2012 6:59 pm
by Johannes van die See
Enrico wrote:Het toevallig vandag in Tammie Nelson vasgeloop in Springbok. Hy was Oom George Swanson se linker hand by Nougaseb myn. Ongelukkig is die oom se regter hand, Oom Paul twee jaar gelede oorlede, net na Oom George. Oom Paul was direk betrokke by die myn en sou al die stories kon vertel. Tammie was nog 'n kind toe hulle in die 50s en 60s daar gemyn het. Hy onthou net so hier en daar. Wat hy wel onthou is die pad. Meeste van die tyd het hulle die pad rivier langs na Kamgab gery, maar met vloede het hulle die Nougaseb pad gevat - die Road to Hell, uit die Dal van 10 000 Dansende vervlakste Duiwels. Daar was dan 'n span wat permanent die pad in stand gehou het met klip en sand.

Ek onthou ook nou die storie waar Rey van Rensburg 'n Cruiser daar moes gaan help, wie se side shaft uitgeval het, halfpad teen die pas. Dit was blykbaar 'n hele groep en dit moes toe ook so gebeur dat die Cruiser die voortou vat met die uitry. Gelukkig het een van die manne 'n satelliet foon gehad, en toe vir Rey gebel. Hulle het die side shaft terug gedruk en soortvan vasgemaak. Rey het die agterste drive shaft losgemaak sodat die man darem met die voorwiel kon help uitkom. Rey het hom so met 'n lang kabel gehelp tot bo, net sodat die res van die groep kon verby kom. Die kinders moes skool toe die volgende dag.
Baie interesant Enrico, ek het nou sommer twee boeke ook bestel oor die mynbou geskiedenis van die area, lekker om die goed te weet.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jun 13, 2012 10:31 am
by Kaspaas
Vandag my permit gekry!

:dance1:

Die tyd kom nader! :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 18, 2012 12:13 pm
by OOOOMS
:yahoo: :beach:

Ek's in, ry saam Heinrich :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 18, 2012 12:39 pm
by Johannes van die See
OOOOMS wrote::yahoo: :beach:

Ek's in, ry saam Heinrich :thumbup:

Tripple :yahoo:

Lekker sien jou daar!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 18, 2012 3:44 pm
by Johannes van die See
Pirmit ontvang, nou moet my diff ratte net betyds kom!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 18, 2012 4:34 pm
by Kaspaas
OHHH Hoooo!
Al die ou honde saam! :thumbup:


Johan, ek moet nog my tralies pas maak! :|

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 18, 2012 6:13 pm
by Johannes van die See
Kom wat wil, ek en Pieter is daar, as my diffs nie gedoen is nie dan ry ons met Pieter se groenie :-)
Dit sal beteken dat ek weer eendag die trip met my eie lorie moet doen maar kom ons wag en kyk wat gebeur.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jun 22, 2012 9:31 am
by ToyX4
My permit nounet geprint.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Fri Jun 22, 2012 2:54 pm
by Kaspaas
:thumbup:

Oh, die tyd kom nader! (insert smiley wat hande vryf)

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 7:28 am
by Johannes van die See
Manne hou duim vas asb :!:
Ek wai more Liberia toe en kom rondom die 15de Julie terug.
Ek hoop sterk dat my diff ratte teen daai tyd in die land is sodat ek gereed kan wees vir die trip.

Bietjie meer as n maand oor, moet nou nie soos ek maak en diwwe breuk kort voor die tyd nie.
Hou die lus in en geniet die voorbereiding.

Cheers

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 8:06 am
by Traveler
Sterkte met jou trip Johan.

Ja, ek tel die daggies.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jun 25, 2012 8:09 am
by OOOOMS
Nog net 7 weke.....tic-toc-tic-toc....... :alarmclock: :alarmclock:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 9:17 pm
by Mr_B
Gents, I've been granted this weekend off(9 to 12 Aug), wife and kids are going to Joburg to visit family. I'd seriously like to join the expedition, I don't have the bucks to take my own vehicle, but will pay my way to join as passenger in a Cape Town departing vehicle... if there's space!

Let me know... I'll even travel on the roof rack for this one! :mrgreen:

Is it acceptable to bribe my way in with large amounts of booze? :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 9:27 pm
by OOOOMS
Mr_B wrote:Gents, I've been granted this weekend off(9 to 12 Aug), wife and kids are going to Joburg to visit family. I'd seriously like to join the expedition, I don't have the bucks to take my own vehicle, but will pay my way to join as passenger in a Cape Town departing vehicle... if there's space!

Let me know... I'll even travel on the roof rack for this one! :mrgreen:

Is it acceptable to bribe my way in with large amounts of booze? :twisted:
Sure you can find a spot somewhere...... :wink2: Will be breat to have you with :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 9:41 pm
by Johannes van die See
If I'm correct it will be Ali and Zepplin driving from Cape Town.
Clinton's plan was to drive trough to Langebaan and hitch a ride with me up to where we meet with the rest of the group, there he will jump over into Kaspaas.

I'm not sure if Clinton will still drive with me or rather jump in with Ali or Zepplin.

So far it will only be myself and Piet Petoors in my wagon during the RTH trip, you are more than welcome to ride with us.

Let's see what the CT guys say about their plans.

Members from CT: Ali; Zepplin; Clinton; Mr. B (Two vehicles)
Members from Langebaan: Johannes; Pieter (One vehicle)

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 9:46 pm
by Mr_B
Tx Johan!

It's no problem for me to drive out to Langebaan, but I'll speak to Zepplin... see what his status is...

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 9:51 pm
by Johannes van die See
Sharp bru :thumbup: :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 9:54 pm
by TheoM
Jaloers raak ek nou :sick:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 9:57 pm
by OOOOMS
Dit gaan beslis 'n Helse trippie wees :yahoo: :yahoo:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:07 pm
by Johannes van die See
Wie van julle manne eet bokkoms?
Ek kan n paar bossies bokkoms saam neem as julle mans genoeg is.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:11 pm
by Mr_B
Bokkoms and Johnny Walker Blue... now that sounds flippin lekker!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:12 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Wie van julle manne eet bokkoms?
Ek kan n paar bossies bokkoms saam neem as julle mans genoeg is.
Ek sal dit traaai.....

Weet nou nie wat is erker....bokkoms of afval..... :oops: :oops: :oops:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:19 pm
by Mr_B
OOOOMS wrote:
Johannes van die See wrote:Wie van julle manne eet bokkoms?
Ek kan n paar bossies bokkoms saam neem as julle mans genoeg is.
Ek sal dit traaai.....

Weet nou nie wat is erker....bokkoms of afval..... :oops: :oops: :oops:
Afval is a bit rof... bokkoms are lekker, but not too many at once! :sick:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:28 pm
by OOOOMS
If Mr and Mrs Bokkoms travel with Johannes, I have no problem with them...... :lol: :lol: :lol:

Mr B, have you applied for your permit yet?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:40 pm
by Johannes van die See
Okay ek bring die bokkoms, Mark as jy weet hoe om n bokkom te skil sal jy hom geniet!
Ek sal jou wys hoe, en moetie worry nie, pap en aval is ook nie vir my nie, ek verkies styf en bo bly!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:47 pm
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Okay ek bring die bokkoms, Mark as jy weet hoe om n bokkom te skil sal jy hom geniet!
Ek sal jou wys hoe, en moetie worry nie, pap en aval is ook nie vir my nie, ek verkies styf en bo bly!
Saak is reg... :thumbup:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Thu Jun 28, 2012 10:55 pm
by zepplin
Mr_B wrote:Tx Johan!

It's no problem for me to drive out to Langebaan, but I'll speak to Zepplin... see what his status is...
You're more than welcome to ride with me Bretton. No need to bribe, just bring the petro card with :laugh2:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Sat Jun 30, 2012 11:10 am
by Kaspaas
Ekt gisteraand van RTH gedroom!!
In die droom, kom ek toe by die beginpunt aan, julle almal was daar met julle voertuie.
Aan die ander kant het ek met my skoonpa se geel Beach buggy opgedaag!!! (imagine that!)

Nie lank daarna nie, word ek wakker en my vrou vra wats fout?
Ek antwoord net dat dit een groot nagmerrie was!

Want kyk, dit sou nie gewerk het nie!
Moes dit net met julle gedeel het. :blushing:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 09, 2012 8:18 am
by Kaspaas
Oor 'n maand is dit so!!!!!!!


:excited: :alarmclock:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 09, 2012 8:28 am
by Traveler
Kan nie wag nie. :mrgreen:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 10:41 am
by ToyX4
Ek weet nie of Cobus al vir julle vertel het nie, maar ek het onttrek uit die trippie uit. Ek is bang die Jeep gaan dit nie maak nie, dan verneder ek net myself. :crazy: :crazy:

Ernstig - Ongelukkig gaan die finansies nie die trippie toelaat nie, agv onlangse teespoed met die hoenders. So ek moet maar my sente omdraai.
En, die siklus waarmee ek nou besig is, begin ons slag op Woensdag, die 8ste Augustus, die dag wat ek wou ry. So ek gaan dan my hele slagtyd mis, wat ek nie kan doen nie weens verskeie redes.

Besigheid voor plesier.

Jammer julle gaan nou nie kans kry om Jeep rond te sleep nie ouens.

Geniet dit manne.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 10:50 am
by Johannes van die See
Dis nou jammer, sou lekker wees om jou weer te sien.
Sterkte met die hoenders.

Ek begin self al wonder of my trok gaan reg wees vir die trip....................... :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 2:58 pm
by Traveler
Sjoe Riaan, dit is nou jammer. Maar ons verstaan verseker.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 4:02 pm
by zepplin
Permit done! What are the final details regarding meeting & camping?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 4:11 pm
by OOOOMS
zepplin wrote:Permit done! What are the final details regarding meeting & camping?
Still a month to decide...you in a hurry....?

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Mon Jul 16, 2012 11:58 pm
by zepplin
No....just need to know how many bottles of Cappies to get & Makro is running a special!!! :celebrate: :celebrate:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 17, 2012 6:40 am
by OOOOMS
zepplin wrote:No....just need to know how many bottles of Cappies to get & Makro is running a special!!! :celebrate: :celebrate:
Get 'em anyway, they won't go to waste :D: Ice may melt though :twisted:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 17, 2012 6:43 am
by Traveler
OOOOMS wrote:
zepplin wrote:Permit done! What are the final details regarding meeting & camping?
Still a month to decide...you in a hurry....?
:twisted: Less than a month now. :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate: :dance1: :celebrate:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 17, 2012 8:25 pm
by Jaans
Julle manne moet dit geniet. As ek nie klaar reelings gehaad het toe die trip begin beplan is nie het ek my naam opgesit. Ek hoop julle trip verloop voorspoedig. Ek hoop die club gaan weer op n stadium.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 17, 2012 8:30 pm
by GI Jane
Sounds like so much fun... hope you guys really enjoy it...

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Tue Jul 17, 2012 9:43 pm
by Johannes van die See
Dinge lyk beter, Petoors se my ratte het gekom en Hoppy se hy sit dit volgende week in, so een van die dae het ek weer n 4x4.
Nou moet ek nog net by die huis kom, nog 5 dae :celebrate:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 6:38 am
by OOOOMS
Johannes van die See wrote:Dinge lyk beter, Petoors se my ratte het gekom en Hoppy se hy sit dit volgende week in, so een van die dae het ek weer n 4x4.
Nou moet ek nog net by die huis kom, nog 5 dae :celebrate:
Lekker man, jy's seker verlig :?:

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 11:18 am
by Johannes van die See
En hoe!!!
Maar nou ja daai voor diff moet nog oop om te kyk of ek nie n side shaft gebreuk het nie, ek hoop net nie dis die nuwe Detroid locker nie want dan gaan ek baie telleergesteld wees, net 20min se toets en n R6500 locker in sy kannon, nee hel ek hoop dis die laaste ding wat voud is.

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 12:33 pm
by Mr_B
Johannes van die See wrote:En hoe!!!
Maar nou ja daai voor diff moet nog oop om te kyk of ek nie n side shaft gebreuk het nie, ek hoop net nie dis die nuwe Detroid locker nie want dan gaan ek baie telleergesteld wees, net 20min se toets en n R6500 locker in sy kannon, nee #hel ek hoop dis die laaste ding wat voud is.
After fitting a detroit locker in Bolt, I had a similar experience. First I thought the side shaft was stuffed, then after "repairing" the not-broken side shaft I thought it was the locker. Took out the locker, no problems, they really tough, then figured out the front axle was bent!

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Posted: Wed Jul 18, 2012 2:38 pm
by Johannes van die See
Thanks B, not sure if my problem will be the same, being an IFS n'all.........