Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart

Post Reply
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 202
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Mon Mar 07, 2011 7:39 am

DAg Mense

Ek nooi julle hartelik uit na ons 4x4 Pretdag.

Daar sal baie moeilike(grens aan extreme) en makliker hindernisse wees.

Die fokus is egter op pret en om jou 4x4 en Navi beter te leer ken!

Die fondse is ten bate van ons plaaslike radiostasie! Lichvaal Stereo

Dit vind plaas 10km buite Lichtenburg op ons 4x4 baan

Kos, koeldrank,braaipakke en kontantkroeg beskikbaar.

GPS Koordinate S26° 4.118' E26° 12.496' Google Earth

Kontak my by 082 323 4878

Jammer vir die laat kennisgewing!
Last edited by Liaan on Thu Mar 10, 2011 9:03 am, edited 3 times in total.
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
User avatar
Barrie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Wed Aug 25, 2010 10:01 am
Town: Zeerust
Vehicle: 94 Hilux 1UZ-FE Raider, auto
Real Name: Barrie

Mon Mar 07, 2011 7:54 am

Datum?
Plek?
User avatar
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5394
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Mon Mar 07, 2011 7:56 am

Dis nou e.k. Saterdag. Eeeesh, kennisgewing is bietjie kort, sou baie graag wou kom inloer, al is dit net om te kuier.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2866
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Mon Mar 07, 2011 8:06 am

Agge nee Liaan. Dis bietjie kort kennis.

Ek sal jou later bel. Dis weer tyd dat ek gaan kyk hoe lyk dit daar by julle.
ImageImage
Image
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 202
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Mon Mar 07, 2011 8:06 am

DAg Mense

Ek nooi julle hartelik uit na ons 4x4 Pretdag.

Daar sal baie moeilike(grens aan extreme) en makliker hindernisse wees.

Die fokus is egter op pret en om jou 4x4 en Navi beter te leer ken!

Die fondse is ten bate van ons plaaslike radiostasie! Lichvaal Stereo

Dit vind plaas 10km buite Lichtenburg op ons 4x4 baan

GPS Koordinate S26° 4.118' E26° 12.496' Google Earth

Kontak my by 082 323 4878

Jammer vir die laat kennisgewing!
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Mon Mar 07, 2011 8:18 am

Liaan dankie, gaan beslis plan maak om te kom inloer :thumbup:

Gaan jy ry :?:

Daar gaan seker kos stalletjies en goed wees :thumbup:
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 202
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Mon Mar 07, 2011 9:29 am

Nie seker oor die kos stalletjies nie, sal bevestig!

EK sal ry ja!
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Mon Mar 07, 2011 10:42 am

Liaan wrote:Nie seker oor die kos stalletjies nie, sal bevestig!

EK sal ry ja!
Cool tx :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Mon Mar 07, 2011 11:56 am

Oh ja, en hoe laat begin dit?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Tue Mar 08, 2011 1:02 pm

Liaan wrote:Nie seker oor die kos stalletjies nie, sal bevestig!

EK sal ry ja!
Ek's honger.....!
OOOOMS wrote:Oh ja, en hoe laat begin dit?
Kan nie langer wag nie.....
Liaan
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 202
Joined: Thu Aug 28, 2008 5:56 pm
Town: Lichtenburg
Vehicle: 99 2.7 DC 4x4
Real Name: Liaan
Club VHF Licence: AC1

Thu Mar 10, 2011 8:54 am

Daar sal kos, koeldrank, 'n kontantkroeg en braaipakkies van Kameeldoring slaghuis beskikbaar wees!

Bring jou bord,mes vurk en gasbraaier(en ietsie vir die keel)

Vanaf 8:00
Almal kry die voorreg om onnosel te wees, net jammer party maak misbruik daarvan


99 2.7 Raider 4x4 D/c
OME and some more...


Gebore in die BLOU BUL hoofstad
Post Reply

Return to “North West Province”