Page 4 of 7

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Mon Feb 18, 2008 3:34 pm
by Niel
Jy weet mos die bulls het die nuwe Jurie song "Dankie dat julle ....." op hulle fone gesit en sodoende Steve H van sy troon af gestamp as hero van die Bulls team en PTA :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Mon Feb 18, 2008 3:39 pm
by ThysdJ
Niel wrote:nuwe Jurie song "Dankie dat julle ....."
Niel, ken jy actually sy songs? Ek soek 'n MP3 van enige van sy songs sodat ek net kan se ek het al sy musiek gehoor... Ek hoor die anties van Pretoria is nogals versot op hom.. :?: :?: :shock: :shock:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Mon Feb 18, 2008 3:40 pm
by Bees
Kyk ek weet niemand is op die stadium baie in hul skik met Jurie nie, maar moet nou nie die ou so in die gesig vat duer hom met die Bulle te assosieer nie. Die arme man suffer mos al genoeg. :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Mon Feb 18, 2008 3:43 pm
by henniedebeer
Kaspaas ek dink Jurie kom mos daar van BLOUBUL land. :shock: :shock:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Mon Feb 18, 2008 3:46 pm
by ThysdJ
henniedebeer wrote:Kaspaas ek dink Jurie kom mos daar van BLOUBUL land. :shock: :shock:
ja maar ek dink nie hy was ooit regtig 'n bul nie... eerder 'n ou klein kalfie... en dus ook kalwerliefde... :shock: :shock: :shock:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 10:39 am
by SuidWes
Almal reg vir Saterdag :?:

Thys, gaan Kaspaas klaar wees :?:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 10:42 am
by ThysdJ
SuidWes wrote:Thys, gaan Kaspaas klaar wees :?:
Jong, ja, sover is ons op track vir Saterdag.. anders kom ry ek met die BMW.. :shock: :shock: :shock:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 10:56 am
by Niel
Gents you have a PM

So far we have the following attendees:
Suidwes (Jaco)
Bosvark (Johan)
Kaspaas (Thys)
Bees (Ian)
Niel
JBurger (JB)
Bernard
Charl

Anyone els is welcome to join. I f you can get payment to me by tomorrow I will pick up your permit or if you mis that you can get it yourself and still join us the morning.

We can gather at the Mc Donalds at Tyger Valley (or just above) at say 07:00 and for the guys meeting us at AD we will see you at the first gate at around 07:30 side. For the radio guys Ch 1 and we can change to something els when we start driving if need be. Hope to see more faces there.

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 11:55 am
by ToyX4
Waar is die 2 grootbek blou bulle. Ek dog hulle naampies gaan ook op die lysie wees :mrgreen:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 12:00 pm
by SuidWes
Hulle praaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaat net :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 12:50 pm
by DOELLOOS
Ek en Bennie het vanoggend gepraat, en ek wag net om te bevestig dat ons wel die Cruiser gaan he om mee te kom. As hy kom (veronderstel om more hier te wees) is ons daar.

My Supralux het nie aircon nie... en ek wil nie een insit voor ek hom geverkoop nie.

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 1:44 pm
by ThysdJ
Ons "wait and see" maar... :twisted: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 2:32 pm
by Bees
Thys

Ek dink die kans dat Ewald hulle gaan af kom kaap toe is so goed soos die kans dat ek die lotto drie keer in 'n ry gaan wen. :)

But you never know... :?

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 2:42 pm
by ThysdJ
Ian ou Bees, ek is geneig om met jou saam te stem... :shock: :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 2:54 pm
by SuidWes
Yip, ek ook :|

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 3:35 pm
by Niel
As Aghmed sal se "Bull Supporters" :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 3:50 pm
by ThysdJ
Niel.. los nou die :idea: lou :idea: ulle eers... Na Vrydagaand (eerskomende) rou hulle, in sak en as my maat, gereed met hulle stomp fake Leatherman's om hulle eie polse af te sny, almal koppe in die designer gas-oonde.. :twisted: :twisted:

Jy wil nie met daai opgeskeep sit Saterdag in die duine nie... :shock: :shock: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Tue Feb 19, 2008 10:50 pm
by Niel
Gents, the question was raised if we will have a braai afterwards or during a pit stop?
As far as I know there is no open fires allowed at AD. So gas most probably the next best thing. Are we gas braaing or not.

Let hear and organise accordingly. I don’t mind but can not stay the later than 14:00.

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 7:00 am
by Bees
Niel

Ek is in vir daai ding, maar wil nie alleen daar staan met my gas vlammetjie nie, so ek sal ook maar eers kyk hoe die res voel.

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 7:20 am
by ThysdJ
Niel wrote:Gents, the question was raised if we will have a braai afterwards or during a pit stop?
We do it afterwards, pack in saarmies to keep you going during the day. :shock: :lol: :lol: Shameless packs a mean piekniek mandjie... 8) 8)
Niel wrote:As far as I know there is no open fires allowed at AD. So gas most probably the next best thing. Are we gas braaing or not.
Correct no open fires. :( We can, however, do a braai at the "groot bome" on the way to the upper gate. :lol: Lots of shade there for us guys with "min hare" 8) :twisted:
Niel wrote:Let hear and organise accordingly. I don’t mind but can not stay the later than 14:00.
We are not even there yet Niel and you are already getting ready to go home :?: :?: :?:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 8:17 am
by BenHur
Ek dog ons gaan Saterdag aan Kreef braai iewers :? :?

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 8:41 am
by ThysdJ
BenHurBul wrote:Ek dog ons gaan Saterdag aan Kreef braai iewers :? :?
Julle kom dan nie eers nie... en ons in die Kaap eet nie meer kreef nie, ons is al gatvol daarvoor.. :twisted: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 9:37 am
by Bees
Kaspaas wrote:
BenHurBul wrote:Ek dog ons gaan Saterdag aan Kreef braai iewers :? :?
Julle kom dan nie eers nie... en ons in die Kaap eet nie meer kreef nie, ons is al gatvol daarvoor.. :twisted: :twisted:

Hoor Hoor !!

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 10:38 am
by Niel
Kaspaas wrote:We are not even there yet Niel and you are already getting ready to go home
Ek dog ek gaan n Thys trek op julle :lol: :lol: ek het nog kuier mense by die huis

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 10:44 am
by ThysdJ
Niel Wil Alweer Vroeg Waai wrote:Ek dog ek gaan n Thys trek op julle ek het nog kuier mense by die huis
Ongeskik!!

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 10:56 am
by SuidWes
Lyk my ek fly solo Saterdag.... :twisted: Een handbriek minder :)

Gaan nie braai nie maar sal ook na die trip bly vir 'n biertjie of twee

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 11:36 am
by ThysdJ
SuidWes wrote:Lyk my ek fly solo Saterdag.... :twisted: Een handbriek minder :)
Whoooo hoooo daar vlieg 'n Hilux oor die groot duin...

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 12:40 pm
by Niel
Daars hy nou Jaco n nuwe foto vir die front page ek laaik ek laaik....

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 12:41 pm
by ThysdJ
Niel wrote:Daars hy nou Jaco n nuwe foto vir die front page ek laaik ek laaik....
Ons moet dit eerder 'n KZ-TE maak wat so vlieg... :twisted: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 12:50 pm
by Niel
:lol: :lol: vra Jaco het daai klaar gedoen die vorige keer by AD en skade gehad nou los ek dit maar aan iemand anders iemand se met n 7M motor..... wat se jy is jy game :?: :D

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 1:03 pm
by ThysdJ
NIEL wrote:wat se jy is jy game :lol: :lol:
Naaahhh been there done that, ek volg die "Silent but Deadly" approach. In my vorige lewe was ek 'n Barn Stormer... :twisted: :lol: :!:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 1:42 pm
by Niel
Kaspaas wrote:Barn Stormer
???????Dive and burn?

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 1:54 pm
by ThysdJ
Niel wrote:?Dive and burn?
Barn Stormers = Daai ouens in die outydse movies wat so met hulle double-decker airoplanes in die skure vasvlieg lat mens net sien hoenners spat... Daar was nou die dag weer so 'n ad op tv gewees. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 2:29 pm
by Niel
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 3:06 pm
by ThysdJ
Niel het jy al gaan permitte koop of gaan jy eers more :?:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 3:25 pm
by Niel
Het bietjie vas gedraai vandag maar sal more gaan.

Received the following mony to date that I can confirm:
Bosvark = R 200
JBurger = R 100
Bees = R 100
Thys = R 100
Niel = R100
Jaco, I know there is a delay between the banks pls confirm payment via PM


So far we have the following attendees:
Suidwes (Jaco)
Bosvark (Johan)
Kaspaas (Thys)
Bees (Ian)
Niel
JBurger (JB)
Bernard
Charl

Anyone els is welcome to join. I f you can get payment to me by tomorrow I will pick up your permit or if you mis that you can get it yourself and still join us the morning.

We can gather at the Mc Donalds at Tyger Valley (or just above) at say 07:00 and for the guys meeting us at AD we will see you at the first gate at around 07:30 side. For the radio guys Ch 1 and we can change to something els when we start driving if need be. Hope to see more faces there.

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 3:31 pm
by Niel
Thanks Jaco and Bernard

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 9:20 pm
by henniedebeer
:( :( :( Geniet dit ouens :!: :( :(

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 9:25 pm
by Niel
Jy kan ons nog steeds join :D

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 9:27 pm
by henniedebeer
Dankie Niel maar is Son/24 klaar daar. Hopelik die volgende keer. :!: :)

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 9:33 pm
by Niel
Nee dis reg ek kyk net of jy nie dalk n ruber arm het nie :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Wed Feb 20, 2008 9:38 pm
by henniedebeer
Ek het een net nie vanaand nie :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 10:13 am
by Bosvark
Suidwes (Jaco)
Bosvark (Johan)
Kaspaas (Thys)
Bees (Ian)
Niel
JBurger (JB)
Bernard
Charl
Eben (katools)

Niel jy gaan seker die hele dag vir bees rond sleep.Gaan ons n vleisie skroei op die duine later of nie.

Cederberg 4x4 is ook daar vir die dag.

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 10:31 am
by Bees
BOSVARK wrote:
Niel jy gaan seker die hele dag vir bees rond sleep.
Nee wag Bossie moet my nou nie so laag vat nie.
Wie weet dalk verbaas ek julle nog so dat julle die 4x4's los en ook maar terug gaan na die 4x2's. :lol:

Persoonlik dink ek ek het soveel voorberyding getref as wat 'n mens dan nou kan met 'n 4x2 vir die duine.
Sal maar moet sien.

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 10:40 am
by ThysdJ
BOSVARK wrote:Niel jy gaan seker die hele dag vir bees rond sleep.
Johan ons hak vir Bees agter Katools se Cruiser... dan sal hy GOU GOU vir hom 'n 4x4 koop... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 11:57 am
by Bees
As dit die Katools wat ek van weet sal hy my maar net moet versigtig sleep, daai cruiser lyk na 'n wille ding :shock:

Hy mag net dalk my van breek trek. :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 12:09 pm
by ThysdJ
Nee wat Ian, jy sit net styf, trek jou hoed laag oor jou ore en klou aan die stuurwiel... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 12:42 pm
by Bosvark
Kaspaas wrote:
BOSVARK wrote:Niel jy gaan seker die hele dag vir bees rond sleep.
Johan ons hak vir Bees agter Katools se Cruiser... dan sal hy GOU GOU vir hom 'n 4x4 koop... :twisted: :twisted: :twisted:
Katools is verkoop,oppad masina toe,hy kom met 2.7 hilux

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 12:45 pm
by Bosvark
Persoonlik dink ek ek het soveel voorberyding getref Ek hoop die voorbereiding is genoeg recovery punt,vir al vir daai lang duine en horse shoe.Ai gaan die geslepery geniet,het die selfde gedoen by vleesbaai met n 4x2 ford bakkie

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 12:57 pm
by SuidWes
Dink Ian moet maar die horseshoe vir die 4x4's los..... :shock:

Bernard en ek wil ook die tracks verken, glo 'n hele paar gate waarby ons nog nie was nie :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:03 pm
by ThysdJ
SuidWes wrote:Dink Ian moet maar die horseshoe vir die 4x4's los..... :shock:
Ditto :shock: :twisted:
SuidWes wrote:Bernard en ek wil ook die tracks verken, glo 'n hele paar gate waarby ons nog nie was nie :twisted:
Yes daar is 'n paar lekker plekke op die tracks. :shock: :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:05 pm
by Bosvark
Daai m-*-f-f-i-e Niel en gewone ou bees moet maar die soft route ry.Daai langhaar gaan dit nie kan hanteer nie

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:18 pm
by SuidWes
Johan, jy moet pasop vir Niel, hys nie meer bang nie - ry sommer daai KZ op twee wielle :o

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:20 pm
by Bosvark
SuidWes wrote:Johan, jy moet pasop vir Niel, hys nie meer bang nie - ry sommer daai KZ op twee wielle :o


As ek ook so oorgewig was sou my hilux ook op twee wielle geloop het

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:27 pm
by SuidWes
:shock: Dan moet ek seker vir my 'n co-pilot kry :mrgreen:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:36 pm
by DOELLOOS
It is with great sadness for us Bulls (Eric included) and much relief for the Stormers and Schalk Burger that I have to announce that we will not make this trip after all, again. The Cruiser 200 V8 diesel will only arrive tomorrow, and not Yesterday as planned, because it is still with another magazine. This will leave us only one night to drive through, and arrive there moeg and pap. We will be fast asleep in the dunes while you okes play.

Unlucky. You can relax now...

:mrgreen:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:41 pm
by Bosvark
bang gat bulle!!!!!!!!!!!!!!11111 :lol: :lol: :lol: :lol: verskonings :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:48 pm
by ThysdJ
Ewald we expected nothing less... In typical Blue Bulls style you failed to follow through... :!: :!: :twisted:

But fear not, we will have a better time without you and rest assured that you wont be missed. :shock: :twisted: :twisted:

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 1:50 pm
by DOELLOOS
and, we don't feel like kicking your @sses two weekends in a row....

8)

Re: Trail for 23 Feb 08

Posted: Thu Feb 21, 2008 2:02 pm
by SuidWes
:evil: Nou wat moek ek nou met al die kreef maak :?: :?: :?: