WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Hi guys and gals/Hallo manne en meisies
It is time again for the Wolseley 4x4 on 11 May 2013
Dis weer tyd vir Wolseley 4x4 op 11 Mei 2013
Pse see WOLSELEY4X4
SIEN ASB WOLSELEY 4X4
Contact Kobus at kobus8@gmail.com 082 694 2567 or pm me
Kontak Kobus by kobus8@gmail.com 082 694 2567

Last edited by KOBUSL on Fri May 03, 2013 11:52 am, edited 2 times in total.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Hi all
I was there last year. Great fun. It was their very first attempt, so I'm sure it will be even better this year.
Have a read here about what happened last year
viewtopic.php?f=57&t=25108" onclick="window.open(this.href);return false;

Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
We have learned a lot. More water and mud and ( friendly ) rocks.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Kontak my vir kampeer details vir die wat belangstel
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
ons het n Troue in Riebeek Kasteel daardie Saterdag. wonder of ons dalk kan ompad ry soontoe
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Dis die kortste roete van Brackenfell af na die Kasteel toe................................
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Hey Kobus, verduidelik gou waar presies die 4x4 plekkie is. sal sien hoe voel ons na Vrydagaand. ons bly in Riebeek vir die naweek. dit sal net 2 voertuie wees as ons dit maak. laat weet maar.
Dankie
Dankie
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Hi TertiusHilux 1 wrote:Hey Kobus, verduidelik gou waar presies die 4x4 plekkie is. sal sien hoe voel ons na Vrydagaand. ons bly in Riebeek vir die naweek. dit sal net 2 voertuie wees as ons dit maak. laat weet maar.
Dankie
Gaan kyk in daai thread van my.
download/file.php?id=47941&mode=view" onclick="window.open(this.href);return false;
Daar het ek n Google Earth foto gelaai van die begin punt en die roete.
download/file.php?id=47941&mode=view" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek get ook die GPS track daar gesit.
download/file.php?id=47947" onclick="window.open(this.href);return false;
Begin in Wolseley by die NG Kerk en ry van daar af. En eindig op een van die plaase . . .
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Shit , dit is n jammer dis so n lang trip. maar ons het n troue aan in Riebeek wes, so dit gaan bq te tight wees vir comfort. sal maar gaan wyn proe
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Ons het lekker reen gehad, stof sal dalk min wees en modder baie.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Hilux 1 wrote:s**t , dit is n jammer dis so n lang trip. maar ons het n troue aan in Riebeek wes, so dit gaan bq te tight wees vir comfort. sal maar gaan wyn proe
Haha as jy klaar wyn geproe het gaan jy EERS lus wees vir die roete!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Kobus vir die wat net wil kom kyk , kan mense loop tussen die uitdagings. of is dit roete net vir die voertuie.
Ek sal dalk met die motor wil deur ry en Saterdag aand kamp en Sondag.......4x4..kyk?
Ek sal dalk met die motor wil deur ry en Saterdag aand kamp en Sondag.......4x4..kyk?
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Andre, ek het 2 jaar terug gaan kyk. Jy ry maar so saam met die ouens na die verskillende plase toe waar daar verskeie uitdagings is. Jy moet 'n idee het van waar die roete loop anders gaan jy baie mis. Hulle het 2 jaar terug deur die rivier gery by my suster op Mooiplaas. Dit was 'n lekker spot om te kyk, en net op die plaas langsaan was daar 'n bietjie modder en sand. Groot pret. Jy sal nie oral die ouens kan volg nie, tensy jy die roete saam met hulle ry.Andre du preez wrote:Kobus vir die wat net wil kom kyk , kan mense loop tussen die uitdagings. of is dit roete net vir die voertuie.
Ek sal dalk met die motor wil deur ry en Saterdag aand kamp en Sondag.......4x4..kyk?
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Ek kan glad nie onthou dat daar plek is vir kyk nie . . .Andre du preez wrote:Kobus vir die wat net wil kom kyk , kan mense loop tussen die uitdagings. of is dit roete net vir die voertuie.
Ek sal dalk met die motor wil deur ry en Saterdag aand kamp en Sondag.......4x4..kyk?
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Nee, okay dankie Gidoen...dan sien ek julle dalk by die Bergkraal naweek. Wil slag weer huistoe gaan..!!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
'skuus, ek is bietjie laat.Andre du preez wrote:Kobus vir die wat net wil kom kyk , kan mense loop tussen die uitdagings. of is dit roete net vir die voertuie.
Ek sal dalk met die motor wil deur ry en Saterdag aand kamp en Sondag.......4x4..kyk?
Ons roete begin in die dorp by die kerk, waarna ons uitry deur 'n klomp plase , op teen die berg en weer ( hopelik ) af tot by die kelder. Hierdie is nie 'n challange nie, maar 'n uitsig/natuur/skoon asem/ vastrap roete. Daar is plekke wat jy sal kan bykom van die teerpad af, bv die modder, maar verder is dit eenrigting verkeer . Lees ook Gideon se opmerking. Die idee is om die roete taamlik eksklusief te hou, ons gebruik dit net een maal per jaar.
Bel of pm my as ek nog inligting kan verskaf. As jy nie gaan ry nie, kom eet tenminste saam. Dis 'n plattelandse skaap met groente en poeding en van ons eie kelder se wyn. Vir R 50. Grootste winskoop ooit.
Hier ;: kobus8@gmail.com 082 694 2567 wolseley4x4 op gogga
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Dankie Kobus dit klink sommer baie lekker!!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Nog foto's kom
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- SideKick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1127
- Joined: Wed Jan 12, 2011 12:45 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux '89 2.2 (4Y) EFI D/C 4x4, Mikem Suspension, PowerFlow Exhaust, BroSpeed Branch, 31" M/T, Long Range Fuel Tank, Front Diff-Lock
- Real Name: Stephan
- Club VHF Licence: X108
- Location: Parow
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Nou is ek nuuskierig!!!KOBUSL wrote:Hier word beplan en gedink. Dit het toe nie heeltemal uitgewerk soos die beplanning was nie..................
Nog foto's kom
Stress: The confusion created when one's mind overrides the body's desire to choke the living $H!t out of some asshole that desperately deserves it!
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Aksie foto's volg
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Respekte
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: WOLSELEY 4X4 - 11 May 2013
Rof >>>>>>