Page 1 of 1

Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Fri Oct 10, 2014 12:16 pm
by Hoppy
Ons gaan sommer net biekie speel en na die tyd braai, wie ry saam?

Re: Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Fri Oct 10, 2014 9:40 pm
by Huismoeles
Lyk my die manne is bang om die hiluxe op hulle sy neer te sit dat jy die onderstel kan inspect

:lmao: :surrender:

Ons gaan more (saterdag)

Re: Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Sat Oct 11, 2014 7:21 am
by swartvark
Ai Hoppy......ek mis elke keer uit. Ek het reeds iets anders aan vir more.

Ek sal maar die 25ste moet speel nadat ek julle JEEP DRYWERS support het. :lol:

Re: Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Mon Oct 13, 2014 9:25 am
by ThysdJ
Ek en Dirk en 'n klompie Team Offroad kliente het lekker gespeel Saterdag. Hy het darem nie die keer vasgesit nie. :clap: :clap: Ek sal die fotos opsit sodra ek hulle van die kamera afgelaai het. Dankie Dirk vir jou hulp, was lekker gewees... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Mon Oct 13, 2014 12:51 pm
by swartvark
ThysdJ wrote:Ek en Dirk en 'n klompie Team Offroad kliente het lekker gespeel Saterdag. Hy het darem nie die keer vasgesit nie. :clap: :clap: Ek sal die fotos opsit sodra ek hulle van die kamera afgelaai het. Dankie Dirk vir jou hulp, was lekker gewees... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Het julle gaan oefen vir die 25ste? :twisted:

Re: Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Mon Oct 13, 2014 1:19 pm
by ThysdJ
swartvark wrote:
ThysdJ wrote:Ek en Dirk en 'n klompie Team Offroad kliente het lekker gespeel Saterdag. Hy het darem nie die keer vasgesit nie. :clap: :clap: Ek sal die fotos opsit sodra ek hulle van die kamera afgelaai het. Dankie Dirk vir jou hulp, was lekker gewees... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Het julle gaan oefen vir die 25ste? :twisted:
Nee ek het een van jou kliente uitgevat... Dirk het gaan oefen... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Mon Oct 13, 2014 2:15 pm
by ThysdJ
Dirk Huismoeles maak moeleste.... :twisted: :twisted: Geen wonder daai regter voorwiel moes aanmekaar gepomp word nie...
IMG_0232_1.JPG
IMG_0232_1.JPG (42.7 KiB) Viewed 2694 times
IMG_0234_1.JPG
IMG_0234_1.JPG (40.88 KiB) Viewed 2694 times
IMG_0235_1.JPG
IMG_0235_1.JPG (44.89 KiB) Viewed 2694 times
IMG_0241_1.JPG
IMG_0241_1.JPG (47.62 KiB) Viewed 2694 times
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis, die sondag, 12 oktober, wie ry saam

Posted: Mon Oct 13, 2014 9:04 pm
by Huismoeles
Dit was n plesier oom

Niks fout met n biekie eksitement nie :mrgreen:

Ry enige dag weer saam