Page 3 of 5

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Sep 23, 2015 11:57 am
by Hilux 1
Andro, jullle laatslapers moet maar check by die kampeer plek of daar nog plek is.

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Sep 23, 2015 12:03 pm
by Huismoeles
Ters sy naam is op die lys

Hy wil net weet waarheen hy moet gaan :lmao:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Sep 23, 2015 2:51 pm
by Hilux 1
sien nou lees ek ook half :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Sep 23, 2015 2:52 pm
by 4x4BEES
Hilux 1 wrote:sien nou lees ek ook half :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Bly ek is nie al een nie :laugh2: :laugh2:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Sep 23, 2015 2:53 pm
by Hilux 1
sorry Andro, jy betaal jou deposito in die klub rekening. lees maar hier hoe die deposito werk. dis een nag se paaiement. Vra maar vir Kevin ook.

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Sep 23, 2015 2:57 pm
by 4x4BEES
Hilux 1 wrote:Hi Kev,

Soos Louis daar se: die ballans sal wees jou 2de nag se gelde

dit werk soos volg in jou geval: 2 nagte = (R62.50 x 3) nag een+(R62,50 x 3)nag 2.

Deposito = 50 % van die naweek = 1 x nag se totale verblyf = R 187-50.
en dan die ballans R 187,50 wat betaalbaar is by die kamp terrain.


MAAR, as jy te veel geld het en mense wil sponsor betaal sommer R 3187,50. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Anro, dis die post waarvan Tertius praat :shh: :banned:

Dis uitgewerk op ons 3 wat gaan :thumbup:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Sep 24, 2015 6:12 am
by Hilux 1
Payment made pop must still be send thou. Stuur ek cir Francisco?

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Sep 24, 2015 7:38 am
by Mud Dog
Payments for which I have received POP's

X-Dors (R130)
Mossie89 (R131)
Shimano (R130)
Swartvark (R312.50)
Omo (R62.50)
Tertius (R250)

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Sep 24, 2015 7:41 am
by Mud Dog
Hilux 1 wrote:Payment made pop must still be send thou. Stuur ek cir Francisco?
Yep, Fran is still making the payments at this stage. ;-)

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Sep 24, 2015 3:37 pm
by Hilux 1
Tx guys. Awesome

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Sep 30, 2015 7:14 am
by swartvark
Ja neeee..........Die hele trop varkies kla al lankal vir 'n KAMP. :laugh2:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Sat Oct 03, 2015 4:56 am
by Mud Dog
Payments for which I have received POP's

X-Dors (R130)
Mossie89 (R131)
Shimano (R130)
Swartvark (R312.50)
Omo (R62.50)
Tertius (R250)
Huismoeles (R250)

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Sat Oct 03, 2015 10:09 am
by Mr_B
Mr B will make payment shortly... having too much holiday at the moment!

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Mon Oct 05, 2015 11:28 pm
by Hilux 1
Well mr B its wet and very quiet under the english here in London

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 08, 2015 1:32 pm
by mossie89
Kan laat slappers nog hul deposito betaal

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 08, 2015 5:28 pm
by mossie89
[quote="mossie89"]Kan laat slappers nog hul deposito betaal, no 17 op die lys, JP en gesin die ander Ford met nuwe cluth

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 08, 2015 5:30 pm
by swartvark
Lyk my jy praat met jouself ou maat......

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 08, 2015 8:23 pm
by X-Dors
mossie89 wrote:
mossie89 wrote:Kan laat slappers nog hul deposito betaal, no 17 op die lys, JP en gesin die ander Ford met nuwe cluth
Ek sal se eerder laat as nooit ,soos ek verstaan betaal die club die geld eers en ons skuld dan die club .

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 08, 2015 11:27 pm
by Hilux 1
Klub, het ons n guns gedoen om die booking te secure deur ons deposito te betaal. Maar dit gaan maar redelik bollie lyk as ons opdaag met net die ouens wat depo betaal het

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Fri Oct 09, 2015 8:08 pm
by Huismoeles
Kom kom min tyd oor kan nie meer wag nie :yahoo:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Oct 14, 2015 2:15 pm
by Raino001
Hallo Daar,

Ek confirm maar net dat ek R130.00 betaal het

62.50 x 2 = R125.00( R5 extra )

Hoop dis reg

Groete
Raino

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Oct 14, 2015 6:10 pm
by 4xlux
Ters, is daar nog plek vir ons vier om saam te gaan

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Oct 14, 2015 6:11 pm
by 4xlux
Hello Ters

Weet dis bietjie laat maar is daar nog plek vir ons vier

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Oct 14, 2015 7:27 pm
by Huismoeles
Ters lei nog aan jet lag :lmao:

Hy sal jou seker more antwoord

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Oct 14, 2015 8:00 pm
by mossie89
Daar het dinge voorgeval, so JP + 3 (no 17 op die lys) kan nie meer gaan nie, hoes daai vir n geluk :clap:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 15, 2015 9:40 am
by Hilux 1
HI Franscois,
as ek kan aflei is daar plek, hoor maar by JP of hy al betaal het?? anders kan jy sy spot oor neem. Jy kan ook natuurlik die mense self kontak en uitvind of daar nog sites is. laat weet maar. Dankie

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 15, 2015 10:22 am
by Mud Dog
Payments for which I have received POP's

X-Dors (R130)
Mossie89 (R131)
Shimano (R130)
Swartvark (R312.50)
Omo (R62.50)
Tertius (R250)
Huismoeles (R250)
Raino (R130)

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 15, 2015 10:56 am
by Hilux 1
hi Guys,

please note: THIS IS THE LAST MONTH TO PAY YOUR DEPOSITS INTO THE CLUB ACCOUNT.

c'mon people, there is def more than 7 people going. please do your payments.

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 15, 2015 11:42 am
by mossie89
Francois JP het nog nie betaal nie, so jy kan laat waai met jou deposit :boss:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 15, 2015 1:57 pm
by Warrior
Lekker man lekker :celebrate:
As Francois kom is ek darem nie die enigste ou daar wat al sy bakkie laat "omval" het nie :shh: :oops:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 15, 2015 2:30 pm
by Hilux 1
wa ha ha

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Thu Oct 15, 2015 5:29 pm
by Huismoeles
:shock2: :shock2: :shock2:
:shh: :shh:

:laugh2:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Fri Oct 16, 2015 2:32 pm
by Hilux 1
gaan ons n doppie of so social ding doen voor ons kamp?? dalk n Palms of Kriges of braai net so om die litte los te kry??

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Fri Oct 16, 2015 2:57 pm
by Omo
Hilux 1 wrote:gaan ons n doppie of so social ding doen voor ons kamp?? dalk n Palms of Kriges of braai net so om die litte los te kry??
Klink na n goeie plan. Kom maak die reelings

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Sun Oct 18, 2015 8:29 pm
by Huismoeles
Hilux 1 wrote:gaan ons n doppie of so social ding doen voor ons kamp?? dalk n Palms of Kriges of braai net so om die litte los te kry??

Het die Engels's nie brandewyn gehad in London nie???

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Sun Oct 18, 2015 10:24 pm
by Omo
Het die Engels's nie brandewyn gehad in London nie???

Hul drink mos net TEE :subscribed:

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Mon Oct 19, 2015 9:00 am
by Hilux 1
lekker P&G tee

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Oct 19, 2015 5:01 pm
by Huismoeles
Hoe lyk die betaal stories is daar nog wat kom



Het ons n 4x4 route al geboek waar ons gaan ry????

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 8:42 am
by Hilux 1
ouens ek noem maar net, dit lyk uiters *a*, 18 manne het gese hulle gaan, net 7 couples al betaal???? swak swak. Ek hoop julle is darem van plan om by Vrydag met payday te betaal. Al betaal jull enet julle depositos en kom nie meer nie, maar die plek was geboek vir die getal so betaal moet ons betaal.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 8:43 am
by Hilux 1
net so bq inligting:

1. Teken asb die VRYWARINGSVORM by aankoms en betaal uitstaande balanse. (Ou Blou Karavaantjie op regterkant) As ek nie daar is kan julle enige tyd na my toe kom by karavaan.
2. Jou staanplek Nr is: B3 - B14
3. Aangesien daar nie krag op staanplekke is verskaf ons vries en koelkasgeriewe op plaas. Skryf net jul name op sakke. Kan enige tyd gehaal word of ek kan dit bring.
4. Daar is ook ‘n kamertjie op werf vir hare droogblaas of selffone laai.
5. Hout en ys te koop op aanvraag. R30/sak en ys R10.00 ‘n pakkie. Betaal asb kontant.
6. Hout en ys te koop ± 10vm en ± 6nm. Let wel, net twee keer per dag.
7. Drinkwater is by groen tenk by die ablusieblok, bring eie saam indien jy dit sou verkies
8. Daar word net 2 keer op 'n dag toiletpapier in ablusieblok gesit, so bring asb maar jou eie saam.
9. Indien jy jou eie roei bootjie en spaan het, bring saam aangesien die bootjies bietjie beperk is vir al die kampers. Na gebruik van booitjies, spane en binnebande, sorg asb dat dit uit water gehaal word.
10. Geen sigaretstompies op grond of gras!
11. Selfoonontvangs is by ablusieblok, voor die boom by die eerste toilet naaste aan die gasbottels en op sommige plekke in die kamp.
12. Kampers wat op C Blok staan, draai regs net na blou karavaan, ry oor klein bruggie tot by staanplek.
13. Indien jy dagbesoekers ontvang moet dit vooraf gereël word, R30/persoon, nie meer as 2/staanplek en vertrek voor 20h00.
14. Geen musiek uit voertuie, stilte na 10pm

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 9:16 am
by Mr_B
Hi Tertius,

I will make payment today. It's been an incredibly testing time at my job... so I can't wait for a weekend away!

Looking forward to it!

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 9:48 am
by mossie89
Lekker man back to basics, so lekker gewees het met GEEN cellfoon ontvangs nie :cooldude:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 9:58 am
by swartvark
mossie89 wrote:Lekker man back to basics, so lekker gewees het met GEEN cellfoon ontvangs nie :cooldude:

Loop net 'n wye draai om daai boom wanneer jy gaan shower...........dan sal jy fine wees. :laugh2:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 10:15 am
by Hilux 1
Jis Mr B, ek kan self doen met n lekker onstspannings naweek weg. Ook gans te doel hier by my werk. dalk oor ek nou net 2 weke weg was?? :blushing:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 10:32 am
by Tenk
Ek maak ook n betaling.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 10:53 am
by Raino001
Tenk wrote:Ek maak ook n betaling.

YES YES , Eks nou bly jy gaan ook

Ons moet net uitfigure hoe laat ons gaan ry .

weet iemand hoe lank mens ry hier van Tygervaley/Durbanville tot daar ?

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 11:08 am
by Hilux 1
wel volgens hulle kaart, 90min van Somerset west

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 11:50 am
by Tenk
Ok my p/a se die fondse is betaal, nou kort ek net n tent :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 3:54 pm
by zepplin
Looks like there are still stands available so a good chance I'll see you all there.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 4:10 pm
by zepplin
Has anyone heard from Stubbs in this regard?

We need more than two 'souties' there!

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Oct 20, 2015 6:18 pm
by Mr_B
Mr B has paid.

Re: Year end function - camping weekend

Posted: Wed Oct 21, 2015 8:32 am
by Mud Dog
Payments for which I have received POP's

X-Dors (R130)
Mossie89 (R131)
Shimano (R130)
Swartvark (R312.50)
Omo (R62.50)
Tertius (R250)
Huismoeles (R250)
Raino (R130)
Tenk (R313)
Mr B (R250)

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Oct 23, 2015 9:08 am
by Hilux 1
raait, laaste week het aangebreuk vir betalings ouens en vrouens. ek glo nie daar is iemand wat na die 30ste pay nie. asb manne betaal. dit gaan great outing wees. julle gaan uitmis!!!!!!!

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Oct 23, 2015 9:18 am
by george
Hi Tertius
Skuus ek en Pieter is skuldig. Ons sal vandag ons goed uitsort

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Oct 23, 2015 10:35 am
by Hilux 1
Ja kom kom, dubelle P in die sand vir julle

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Oct 23, 2015 7:26 pm
by pietpetoors
Het ook nou betaal, uiteindelik.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Oct 23, 2015 8:56 pm
by mossie89
Tertuis ek dink n straf dop stelsel vir Saterdag aand moet in gestel word vir die laat betaalers :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sat Oct 24, 2015 7:17 am
by george
Ek gaan die een 'n mis moet gee. :thumbdown: So my plek is nou eers oop. As my dinge verander nader na die tyd en daar is nog spasie sal ek kyk.Maar op die stadium gaan dit nie werk nie.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sat Oct 24, 2015 7:31 am
by swartvark
george wrote:Ek gaan die een 'n mis moet gee. :thumbdown: So my plek is nou eers oop. As my dinge verander nader na die tyd en daar is nog spasie sal ek kyk.Maar op die stadium gaan dit nie werk nie.

AGGENEEMAN!

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sat Oct 24, 2015 9:16 pm
by zepplin
Booked and paid direct. Sien julle daar.........