Page 5 of 5

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Nov 06, 2015 9:48 am
by Hilux 1
tik tok tik tok, 2hrs 10min work time left

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Nov 06, 2015 11:01 am
by Mr_B
Please don't remind me. Got an urgent update to run before I can leave... a complicated update!

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Fri Nov 06, 2015 11:15 am
by Warrior
Alex (MrP) werk tot 5pm - Ek kani toelaat dat hy al die pad alleen met sy Colt ry nie :siffler: - agteros kom darem ook in die kraal :cooldude:

Sien julle net voor donker - Tertius hou maar ietsie in die sand reg vir ons - asb man :beg:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sun Nov 08, 2015 2:19 pm
by Hilux 1
Dankie aan almal wat bygewoon het. Onvergeetlik, soos gewoonlik. Fodies sal volg

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sun Nov 08, 2015 4:19 pm
by zepplin
And thanks again to you meneer for getting it all sorted. Now we just need Oom Andy to send the next year-end mail in afrikaans.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sun Nov 08, 2015 5:01 pm
by Tenk
Lekker mense , lekker kamp, dankie ook OMO vir die bevange hilux pette. :thumbup:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sun Nov 08, 2015 6:00 pm
by Omo
Dankie Ters en ouma vir al die reelings van die kamp. Was weereens n great naweek gewees. Aan almal wat die naweek daar was, was great om julle weer te sien en saam te kamp.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sun Nov 08, 2015 6:43 pm
by Warrior
Was m o e r lekker !! Dankie Tertius vi al di reelings ( en ys :thumbup: ) Dankie Pieter en Louis (OMO) vir die pryse. Ons het nuwe Hilux maatjies gemaak. :wave: Die volgende jaar gaan besig wees :twisted:
Die mammas en kleinspan het dit ook baie geniet :cooldude:
Net eers al die krappe uit polish :frustrated:


Ps : dankie vi my Hilux keps Kevin :dance1:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sun Nov 08, 2015 7:17 pm
by Mr_B
Thank you to all the guys behind the scenes for arranging a bakgat weekend... the family really enjoyed it.

Hey I even managed to catch a blue trout in the river... never heard if that fish before!

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Sun Nov 08, 2015 9:42 pm
by HeavyG
Hi almal

Net 'n paar goedjies:
  • Lekker om julle te ontmoet, ons het 'n baie lekker naweek gehad.
  • Dankie aan Dirk en Diana vir die uitnodiging.
  • Dankie aan Ters and Ouma, dis darm 'n klomp werk om so storie te reel vir so baie mense.
  • Dankie aan Pieter en Louis vir the pryse.
Ek't 'n klomp fotos op Facebook gesit, kyk gerus: https://www.facebook.com/media/set/?set ... 57125ad678

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 12:02 am
by Mud Dog
Sounds like you all enjoyed it! :thumbup: .... now just the pics so that we (the rest of us) can enjoy it 2nd hand! :D:
zepplin wrote:And thanks again to you meneer for getting it all sorted. Now we just need Oom Andy to send the next year-end mail in afrikaans.
Maybe I won't have to .... maybe I'll deliver it in person. :D:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 6:10 am
by pietpetoors
Dit was baie lekker om almal weer te sien. Dankie aan Tertius en Kie vir die reelings en pryse. OMO, dankie vir daai Hilux Keps wat jou werk gesponsor het, dit was 'n bakgat idee.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 8:40 am
by swartvark
Dankie ALMAL............Ons het dit baie geniet. :thumbup: :thumbup:
Dit was lekker om weer al die ou gesigte te sien en nuwe mense te ontmoet.

En ons kan trots wees op ons 4x4 vermoens.....wow......ons het almal 'n Graad 4.5 Roete voltooi sonder om enige recoveries te doen............Ons is so goed dat ons nie eers difflock gebruik het nie. :laugh2:


The worst obstacle that were encountered this weekend was a BIG WORD in Andys' letter. Luckily Ouma was there for the recovery. :clap:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 9:12 am
by Baasvark
Manne dit klink of dit 'n fees was MAAR WAAR IS DIE FOTO'S?

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 9:14 am
by Hilux 1
swartvark wrote:Dankie ALMAL............Ons het dit baie geniet. :thumbup: :thumbup:
Dit was lekker om weer al die ou gesigte te sien en nuwe mense te ontmoet.

En ons kan trots wees op ons 4x4 vermoens.....wow......ons het almal 'n Graad 4.5 Roete voltooi sonder om enige recoveries te doen............Ons is so goed dat ons nie eers difflock gebruik het nie. :laugh2:


The worst obstacle that were encountered this weekend was a BIG WORD in Andys' letter. Luckily Ouma was there for the recovery. :clap:

hey Tiaan, what happens in camp stays in camp. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

kyk onder Greame se thread.

EK sal vannaand fotos aflaai van my kamera. Kobus sal seker syne ook nog laai.

Dankie Greame, nice pics

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 9:41 am
by Shimano
Nogmaals dankie van my kant af ook. Altyd lekker om saam met die Hilux club/forum mense te kuier en nuwe mense te ontmoet. :clap:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 9:47 am
by CasKru
Pics or it didn't happen :twisted:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 10:00 am
by Huismoeles
Tx people dis was lekker gewees

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 10:04 am
by swartvark
hey Tiaan, what happens in camp stays in camp. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

:laugh2: ...Ek het hard gedink, maaar kan glad nie onthou wat daai woord was nie........miskien kan jy my gou help?? :twisted:

:tongue: :tongue: :tongue: :tongue:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 10:18 am
by HeavyG
Lyk my party mense het dit misgekyk........


>>>>>>> HIER IS FOTOS <<<<<<<

:cooldude:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 10:30 am
by Hilux 1
swartvark wrote:hey Tiaan, what happens in camp stays in camp. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

:laugh2: ...Ek het hard gedink, maaar kan glad nie onthou wat daai woord was nie........miskien kan jy my gou help?? :twisted:

:tongue: :tongue: :tongue: :tongue:

"reciprocate" en Olof Berg gaan nie saam nie

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 10:53 am
by pietpetoors
Toemaar, daai woord het ook nie lekker saam swart koffie geloop nie, ek was self heel deurmekaar. Moes dit gister gaan Google om te sien wat dit beteken.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 10:59 am
by swartvark
HeavyG wrote:Lyk my party mense het dit misgekyk........


>>>>>>> HIER IS FOTOS <<<<<<<

:cooldude:

Dankie Graeme.

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 12:40 pm
by swartvark
Some random Cellphone pics
12190917_1085268088192540_5440113521985606086_n.jpg
12115636_1085268358192513_2976193986867375567_n.jpg
12189183_1085268271525855_5299324112761284225_n.jpg
12189642_1085268198192529_844619598775370896_n.jpg
12193835_1085268251525857_3963179114642993897_n.jpg
12195918_1085268334859182_2419833816844185545_n.jpg
12219480_1085268134859202_4305970225566548077_n.jpg
12219601_1085268114859204_8651387615570700529_n.jpg
12227045_1085268181525864_3627067226391694170_n.jpg
unnamed (1).jpg
11219714_1085268614859154_7913556271624069451_n.jpg
12191794_1085268721525810_2816620291134486083_n.jpg
12195775_1085268704859145_6572580474138804624_n.jpg

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 1:37 pm
by Mud Dog
Lekker, Tiaan! :thumbup:

pietpetoors wrote:Toemaar, daai woord het ook nie lekker saam swart koffie geloop nie, ek was self heel deurmekaar. Moes dit gister gaan Google om te sien wat dit beteken.
Sien nou daar .... jy't 'n nuwe woord geleer! :laugh2:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 3:37 pm
by X-Dors
Hilux 1 wrote:
swartvark wrote:Dankie ALMAL............Ons het dit baie geniet. :thumbup: :thumbup:
Dit was lekker om weer al die ou gesigte te sien en nuwe mense te ontmoet.

En ons kan trots wees op ons 4x4 vermoens.....wow......ons het almal 'n Graad 4.5 Roete voltooi sonder om enige recoveries te doen............Ons is so goed dat ons nie eers difflock gebruik het nie. :thumbup:


The worst obstacle that were encountered this weekend was a BIG WORD in Andys' letter. Luckily Ouma was there for the recovery. :clap:

hey Tiaan, what happens in camp stays in camp. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

kyk onder Greame se thread.

EK sal vannaand fotos aflaai van my kamera. Kobus sal seker syne ook nog laai.

Dankie Greame, nice pics
Van my kant af ook dankie dit was lekker .Het die fotos by Mossie afgelaai hy sal seker dit vanaand op sit :thumbup:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 5:05 pm
by mossie89
Sorry vir die lank wag het gister aan die laaitie se kar sleutels in sy kar toegesluit :lmao: maar hier is n paar pics

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 5:07 pm
by mossie89
nog n paar :cooldude:
mossie89 wrote:Sorry vir die lank wag het gister aand die laaitie se kar sleutels in sy kar toegesluit :lmao: maar hier is n paar pics

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 7:56 pm
by mossie89
En nou vir Kersfees :applaud:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 8:41 pm
by Omo
Nog n paar photos . Voel al weer lus vir nog n kamp

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Mon Nov 09, 2015 8:46 pm
by Omo
Ters. Die een WAS vir jou suspension geneem. Die bokkie het agter gebly so gaan jou suspension ook bly???

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Nov 10, 2015 6:01 am
by swartvark
Dankie vir die mooi Fotos... :thumbup:

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Nov 10, 2015 9:57 am
by Hilux 1
Omo wrote:Ters. Die een WAS vir jou suspension geneem. Die bokkie het agter gebly so gaan jou suspension ook bly???

ek reken daai suspension gaan nog lank daar in Khomeesdrift bly

Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift

Posted: Tue Nov 10, 2015 10:06 am
by Omo
Hilux 1 wrote:
Omo wrote:Ters. Die een WAS vir jou suspension geneem. Die bokkie het agter gebly so gaan jou suspension ook bly???

ek reken daai suspension gaan nog lank daar in Khomeesdrift bly
:lmao: :lmao: dis nou n jammerte .