Page 1 of 1

24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Fri Dec 18, 2015 1:47 pm
by Warrior
Ons reel n gtg om die eerste Vigo D4D in die Kaap met n 3duim bodylift en 33"s te vier.
Wel gedaan Raino vir jou dapper besluit - en Hoppy wat die projek hanteer het.
Sover is ons :

Raino met sy DRod Monster op 33"s :mrgreen:
Mr P met sy Colt ( sorry ouens :naah: )
Nico met sy standaard Amarok
Phillip met sy Amarok
Tenk wil kom ma moet "kamstig" werk ! :disgust:
Tenk se broer - nog n Colt :shock:
Warrior met my geliefde Jack op 33"s.

Wie kom saam ?

Oja - Ford manne (omo) baie welkom - ons het baie tou :goodjob:

Re: 23 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Fri Dec 18, 2015 10:04 pm
by HeavyG
Werk ook :naah:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Mon Dec 21, 2015 4:50 pm
by Warrior
Okay die datum het geskuif na die 24ste.
Ons kry mekaar 8am by Welgelegen.
Behoort dan teen 1pm klaar te wees - vir die wat nog geskenke moet gaan koop :shock:

:dance1:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Mon Dec 21, 2015 4:56 pm
by Raino001
Hi Eben,

Ek sal 8 uur daar wees met "Gaylord"

Die Drod is lus vir klip vreet !!

:punch:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Mon Dec 21, 2015 8:01 pm
by Tenk
Julle moet dit geniet, jammer ek kan nie saam om julle te recover nie :tease:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Mon Dec 21, 2015 8:05 pm
by Petou
Nee manne.Eben word nie gerecover nie.Hy val so dat hy homself met een arm kan recover. :blink:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 10:02 am
by Warrior
Petou wrote:Nee manne.Eben word nie gerecover nie.Hy val so dat hy homself met een arm kan recover. :blink:
Eish dis waar ja - ek oefen arms en skouers al vir twee maande vir vinniger recoveries nou :mrgreen: :oops:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 10:03 am
by Raino001
Ja ja ,

Sal maar moet sien wie recover

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 10:05 am
by Raino001
Glo kom Hoppy ook!

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 11:25 am
by ThysdJ
Miskien moet ek maar die Jeep bring om sy bene 'n slag te rek? :shock2: :twisted: :twisted:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 11:56 am
by Petou
Ai oom Thys.Daai Jeep se bene kan nie verder rek nie.Nie na al die gehang op lifts in die Brackenfell omgewing nie.

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 12:01 pm
by ThysdJ
Ai ou Petou... Ten minste loop hy nog as ek klaar 'n water crossing met hom gedoen het... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 12:43 pm
by AM Racing
Hi guys. If nobody joins me for the Dunes on the 24th could I possible join?

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 12:44 pm
by Raino001
Ja klink ons gaan n lekker paar wees

Tyd om te speel

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 1:06 pm
by Tenk
Laat net die colt en twee melkbottels in die middel ry anders kan dit n lang dag raak. :lmao:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 1:33 pm
by AM Racing
Ek sien julle het ook die probleem die kant :mocking:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 1:35 pm
by AM Racing
Warrior wrote:Ons reel n gtg om die eerste Vigo D4D in die Kaap met n 3duim bodylift en 33"s te vier.
Wel gedaan Raino vir jou dapper besluit - en Hoppy wat die projek hanteer het.
Sover is ons :

Raino met sy DRod Monster op 33"s :mrgreen:
Mr P met sy Colt ( sorry ouens :naah: )
Nico met sy standaard Amarok
Phillip met sy Amarok
Tenk wil kom ma moet "kamstig" werk ! :disgust:
Tenk se broer - nog n Colt :shock:
Warrior met my geliefde Jack op 33"s.

Wie kom saam ?

Oja - Ford manne (omo) baie welkom - ons het baie tou :goodjob:
Eerste d4d met 33's in die Kaap?

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 2:39 pm
by Warrior
Might not be the first one but definitely none here in the Northern suburbs ( behind the Boerewors gordyn ) :surrender:
First 3" bodylift on a d4d by Hoppy afaik :thumbup:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 6:31 pm
by AM Racing
Where exactly are we meeting? I see two Velgelegens....

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Tue Dec 22, 2015 10:29 pm
by ThysdJ
https://www.google.co.za/maps/dir//-33. ... 2956,18.5z

click to see the map of where the turn off is. I hope this works.

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Thu Dec 24, 2015 1:46 pm
by Warrior
Was baie lekker gewees - dankie vir Thys om ons die roete vanuit n ander hoek te wys.
Het nie fotos gevat nie maar Thys en Allen het laat waai met die GoPro en Canon- hopelik plaas hulle n paar :thumbup: :thumbup:

Raino het sy D Rod goed ingewy - darem n klein skrapie aan sy Burnco Bumper gekry :mrgreen:
Nice to meet you Dylan and your V8 Vigo Monster :shock2: :thumbup:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Thu Dec 24, 2015 3:14 pm
by ThysdJ
Jis dit was lekker... dankie vir die Silwer Valke en die man van die Ou Transvaal met sy Amarok wat vir almal
n lessie geleer het vandag... Nico, jy is yster..

Allan het die nuutste gedeelte van Welgelegen uitgery, ek het video, dit het hom omtrent 5 mnute gevat van begin tot einde. Blykbaar was daar nog net 1 ander kar ooit deur daai stuk.

EK moet nou my laptop se hardeskyf skoonmaak sodat ek die gopro video kan edit. Gee so paar dae kans, dan sal ek videos opsit.

Thanks weereens, dit was lekker om 'n slag net "saam" te ry.. :thumbup: :thumbup:

Dylan, great to meet you finally.. hope you got the diff sorted.. :twisted: :twisted:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Thu Dec 24, 2015 3:18 pm
by ThysdJ
phpBB [video]

View Original

Net om te wys die Jeep was actually al teen daai bult op... :shock2: :shock2:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Thu Dec 24, 2015 6:39 pm
by Hoppy
Daai bultjie het toe die Lexus se tande getrek, letterlik, ek het gelukkig die regte diff gehad vir Dylan, hy was net na 4 weer oppad, sy vakansie is darem nie kort geknip nie.
Dankie aan die "Silver valkies" dit was n moer lekker oggend, ons sal moet terug gaan, julle het nog nie julle wings nie. Ek dink Nico en Bees kan maar hulle wings kry, dis nou as Bees sy onderbroek skoon gekry het.

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Thu Dec 24, 2015 7:36 pm
by AM Racing
Was a great day for *a*! Biiììiiiig thanks to Alan for the diff. Uber is expensive. But also lost my phone today so if anybody picks up a S4 Samsung it's mine..... :slap: Think my laaitjie might have had a hand in that. Van is running so really. Thanks Allan. I can still do the dunes.... Great meeting the Silver Mossies or valke.... Depends on the Castles...... Great looking vans and very capable. SHOT GUYS!

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Thu Dec 24, 2015 7:56 pm
by 4x4BEES
Hoppy wrote:Daai bultjie het toe die Lexus se tande getrek, letterlik, ek het gelukkig die regte diff gehad vir Dylan, hy was net na 4 weer oppad, sy vakansie is darem nie kort geknip nie.
Dankie aan die "Silver valkies" dit was n moer lekker oggend, ons sal moet terug gaan, julle het nog nie julle wings nie. Ek dink Nico en Bees kan maar hulle wings kry, dis nou as Bees sy onderbroek skoon gekry het.
Ek se niks sonder my prokereur nie :naah: :acute:
En buitendien, daar is nog nie foto's nie :cooldude: :cooldude:

Baie dankie aan daai Silver Valke vir die reel van vandag en so bly ek kon dit op kort kennisgewing bywoon.
Absoluut die moeite werd gewees. :yahoo: :yahoo:

Baie bly om die foreigners ook te ge-ontmoet het, julle was stunning :thumbup:

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Sun Dec 27, 2015 10:54 am
by ThysdJ
Hier is so 'n paar clips... :thumbup: :thumbup:



phpBB [video]

View Original

phpBB [video]

View Original

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Mon Dec 28, 2015 10:42 am
by ThysdJ
Nog...


phpBB [video]

View Original

phpBB [video]

View Original

Re: 24 Dec - Welgelegen CPT

Posted: Thu Jan 07, 2016 12:07 pm
by ThysdJ
nog een.. Allan die keer... nogals impressive gewees hierdie...

phpBB [video]

View Original