Page 1 of 1

27 April Kleintafelberg

Posted: Tue Apr 19, 2016 10:19 am
by Tenk
Goeie dag, ons beplan n lekker 4x4 dag die 27 van die maand dis n vakansiedag/vryheidsdag. Ons gaan Kleintafelberg ry dit is so 190km vanaf Brackenfell rigting Redelinghuis ons is reeds vyf voertuie, die wat wil saam ry is meer as welkom. Die roete is sand en bietje klip. Ek sal wil finaliseer teen komende Maandag die 25ste vir die wat nog wil saam ry, ek kan ook reel vir tent staan plek, vir die wat wil oornag. Laat maar weet.