Het dinsdag oggend deurgery na Vredenburg en ry toe maar met die R45 Hopefield Pad.
Hier net voor Koperfontein sien ek to die bordjie Koperfontein 4x4.
weet enige iemand of die roete nog bestaan.
Koperfontein 4x4
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Koperfontein 4x4
No, this is the first I have heard of this trail but Google deliverred the following:
http://www.explore-sa.com/koperftn.htm
http://www.explore-sa.com/photo_offrd.htm scrol to the pics
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=17758
From the info on the 4x4comm site it seems the rout closed down when the new owner took over

-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Tue Jun 23, 2009 6:54 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux no more
- Real Name: leon
- Club VHF Licence: HC370
- Location: Brackenfell
Re: Koperfontein 4x4
Ai wat 'n jamerte sal noggal lekker gewees het om nog 'n speel plek te gehad het sommer net hiernaby ons.
Het my skool loopbaan daar naby in Hopefield klaar gemaak kan dalk probeer om te sien of daar nie so een of twee boere is wat belangsal stel om roete op hulle plaas te maak nie.
die soutrivier loop deur helepaar van die plase en dit kan dalk vir hulle ook so sideline inkomste wees.
kan dalk as klub die roete beplan en dit ons eie noem.