Page 1 of 1

Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Sun Jun 26, 2011 6:25 pm
by wesselsj
Aluminium canopy custom made for all Toyota's/b]. :thumbup:

Basic canopy for a DC with two side and one rear door: from R 14000,00.

Two extra side doors at R 500 each.
[img]Accessories available:
Kitchen unit, cabslider window between cab and canopy, tinted shatterproof window in rear door, foldup table to fit under roof, roof rails to mount rooftop tent or roof rack, aluminium jerry can holder, solar panels & regulator, solar panel mount to fit under roof, DC-DC charger supplied and fitted, dust proofing, etc..
I can be contacted on 082 570 6797 or at jcfwessels@telkomsa.net




[attachment=7]Kitchen.jpg[/attachment]
[attachment=6]KZTE%20-%201.jpg[/attachment]

[attachment=5]LandCruiser%20-%201.jpg[/attachment]

[attachment=4]Toyota%20D4D%20DC.jpg[/attachment][attachment=2]Navara DC 2.jpg[/attachment][attachment=4]Toyota%20D4D%20DC.jpg[/attachment]

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Sun Jun 26, 2011 8:26 pm
by Hi-Hilux
Lyk heel goed

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Sun Jun 26, 2011 11:05 pm
by OOOOMS
wesselsj wrote:Aluminium canopy custom made for all Toyota's/b]. :thumbup:

Basic canopy for a DC with two side and one rear door:R 13000,00.

Two extra side doors at R 500 each.
[img]Accessories available:
Kitchen unit, cabslider window between cab and canopy, tinted shatterproof window in rear door, foldup table to fit under roof, roof rails to mount rooftop tent or roof rack, aluminium jerry can holder, solar panels & regulator, solar panel mount to fit under roof, DC-DC charger supplied and fitted, dust proofing, etc..



:o: Dis nie sleg nie :thumbup:

Johan, het jy 'n telefoon of epos adres?

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Mon Jun 27, 2011 5:53 am
by chopper
'n Effe laer profiel en dis net die ding vir my Cruiser :thumbup:

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Mon Jun 27, 2011 8:40 am
by wesselsj
Thinus, dit is nie 'n probleem nie. Dit sê mos "custom made". Ek maak hom om by jou behoeftes in te pas. Die Cruiser op die fotos se dak lig op. Hulle slaap binne in.

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Wed Jun 29, 2011 5:23 pm
by wesselsj
Baie dankie Mark, ouens kan my kontak op 0825706797 of 011 432 0331 (na ure) of jcfwessels@telkomsa.net

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Wed Jun 29, 2011 6:54 pm
by arnize2
Johan, dit lyk na 'n M@#%SE bargain. Regtig 'n puik produk wat jy daar het. :thumbup: :thumbup:

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 8:03 am
by wesselsj
**

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 8:09 am
by OOOOMS
Baie nice Johan, sal graag die finale produk wil sien :thumbup:

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 8:12 am
by CasKru
OOOOMS wrote:Baie nice Johan, sal graag die finale produk wil sien :thumbup:
Daai is nogals 'n bleddie nice idee

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 8:27 am
by OOOOMS
Johan,

Q: Die deksel lyk vir my baie dun.....kan jy beddegoed en matras / kussings insit en toemaak?

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 8:37 am
by wesselsj
Hi Mark, Dit lyk dalk dun, maar daar is 100mm spasie vir die matras ens. Met 'n hoë digtheid en hoë gehalte spons matras is daar meer as genoeg plek oor vir die beddegoed ook.

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 8:46 am
by OOOOMS
wesselsj wrote:Hi Mark, Dit lyk dalk dun, maar daar is 100mm spasie vir die matras ens. Met 'n hoë digtheid en hoë gehalte spons matras is daar meer as genoeg plek oor vir die beddegoed ook.
Reg so verstaan, doen jy HD foam matrasse ook?

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 8:59 am
by wesselsj
Gewoonlik nie, maar ek kan as iemand dit so wil hê.
'n Vriendin van my doen gewoonlik ook al my seil werk, maar hierdie klient gaan self sy eie seil werk laat doen. Sy doen enige seil werk: daktente, Braai sakke, spaarwiel oortreksels, gasbottel sakke, ammobox sakke, lapa seile, ens..

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 9:06 am
by OOOOMS
wesselsj wrote:Gewoonlik nie, maar ek kan as iemand dit so wil hê.
'n Vriendin van my doen gewoonlik ook al my seil werk, maar hierdie klient gaan self sy eie seil werk laat doen. Sy doen enige seil werk: daktente, Braai sakke, spaarwiel oortreksels, gasbottel sakke, ammobox sakke, lapa seile, ens..
Great dankie!
wesselsj wrote:Baie dankie Mark, ouens kan my kontak op 0825706797 of 011 432 0331 (na ure) of jcfwessels@telkomsa.net
Jou kontak details nog dieselle?

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 9:13 am
by wesselsj
Yip, ouens kan my kontak op 0825706797 of 011 432 0331 (na ure) of jcfwessels@telkomsa.net

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Thu Oct 13, 2011 9:28 am
by OOOOMS
Chap dankie sal jou kontak.....hopelik is haar pryse redelik...die goed is vrek duur. :evil:

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Sat Jun 09, 2012 9:11 am
by OOOOMS
Foto's van die canopy wat klaar is wat Johan gestuur het:
Johan Can1.JPG
Johan Can1.JPG (95.8 KiB) Viewed 4629 times
johan can2.JPG
johan can2.JPG (102.87 KiB) Viewed 4629 times

Re: Aluminium canopies custom made for all toyota's

Posted: Sat Jun 09, 2012 9:48 am
by Rebel 4x4
Sy pryse is baie goed. Om hierdie kappies te maak is baie goedkoop. En BAIE mense "rob" mekaar omdat die "demand" hoog is.