Page 1 of 2

Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sun Jun 10, 2012 9:13 am
by Adventures4Christ
Trevor Shaw, owner of Zulu Nyala Game Lodge in Hluhluwe Kwa-Zulu Natal, has offered A4C an opportunity to raffle the following package in order to help with fund raising.

Package description:
An Incredible African Adventure, valued at over R19,000, Buy your raffle ticket today for only R100. Terms and Conditions Apply!
Includes 3 days & 3 nights for 2 people, 3 meals and 2 game drives per day!

Elephant, Rhino, Leopard, Buffalo, Hippo, Nyala and many more species of plains game. A trip to Zulu Nyala Game Lodge is truly an adventure of a lifetime and you could experience the magic!

To buy your raffle ticket and read more go to this link:
http://shop.adventures4christ.com/raffl ... i-package/

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sun Jun 10, 2012 11:35 am
by ChrisF
Dewald so where do we pay the R100 ??

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sun Jun 10, 2012 12:50 pm
by Adventures4Christ
Hi Chris, to help us with the admin, we've loaded it on our web shop as an item. So you can just follow this link and purchase it on-line. Let me know if this is ok?
http://shop.adventures4christ.com/raffl ... i-package/

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sun Jun 10, 2012 6:27 pm
by pietpetoors
Thanx Dewald, I just bought my tickets

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sun Jun 10, 2012 8:46 pm
by Adventures4Christ
DANKIE PIETER JY WAS ONS HEEL EERSTE TWEE RAFFLES :thumbup: :thumbup: :yahoo: :yahoo:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sun Jun 10, 2012 8:57 pm
by pietpetoors
Ek hou van jou idee om dit aanlyn te verkoop, maak sin
Sterkte, hoop daar kom nog baie van hulle in

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Jun 11, 2012 6:34 am
by CasKru
Dewald... as ek 'n voorstel kan maak.. doen updates hier van hoeveel al verkoop is en hoeveel nog beskikbaar is

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Jun 11, 2012 6:56 am
by 0000DS
Hi, ek het namens OOOMS en myself ook x2 kaartjies gekoop.
POP is ge-email :thumbup:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Jun 11, 2012 2:04 pm
by Adventures4Christ
Julle mense rock!!!!!!!!! 5 Kaartjies van die forum is al weg en sommer betaal ook, man ek hoef nooit weer iets te probeer defend op 'n Toyota drywer nie, al wat ek hoef te se is kom lees die forum. kwaliteit voertuie en awesome eienaars!!!!! Altwee het persoonlikheid ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Jun 11, 2012 3:22 pm
by ChrisF
Dewald is daar nie n manier om n EFT te doen nie, sonder om te registreer op jul on-line shop ?

Ek wil graag n paar kaartjies koop ....

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Jun 11, 2012 10:06 pm
by Adventures4Christ
Hi Chris,
Jong ek kan vir jou 'n paar koop, maar my bootleg fees is duur jong ;-) Nee eerlik waar as julle nie wil register nie, se net vir my, ek sal vir julle koop en julle ticket nommer PM? No strings attached sonder kommisie, maar as daai nommer getrek word sal ek moet saam gaan!!!
Nee grap net, selling tickets at 10% profit through the Hilux4x4, so R100 ticket will cost you R110, R10 goes to Hilux4x4!

Dink dis net regverdig :?: :?: :blushing:

Pledge your name and number of tickets, pay R110 per ticket into Hilux4x4 account, they pay A4C and allocate their own numbers to go into the draw?

How does that sound for those who does not like to be linked on a web site?

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Jun 12, 2012 1:47 pm
by ChrisF
Dewald ek het sopas R440 oorbetaal in die klub rekening. Ek het vir Pieter n epos gestuur om dit te bevestig en te vra om die R400 oor te betaal aan A4C.



moet sê die een wil ek GRAAG wen !!!! Dit sal voorwaar n "dream come true" wees.

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Jun 12, 2012 1:59 pm
by OOOOMS
ChrisF wrote:Dewald ek het sopas R440 oorbetaal in die klub rekening. Ek het vir Pieter n epos gestuur om dit te bevestig en te vra om die R400 oor te betaal aan A4C.



moet sê die een wil ek GRAAG wen !!!! Dit sal voorwaar n "dream come true" wees.
Net vir die record, Cassie doen die oorbetalings, om verwarring te eindig :thumbup:

http://www.hiluxclub.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Jun 12, 2012 2:21 pm
by Adventures4Christ
ChrisF wrote:Dewald ek het sopas R440 oorbetaal in die klub rekening. Ek het vir Pieter n epos gestuur om dit te bevestig en te vra om die R400 oor te betaal aan A4C.



moet sê die een wil ek GRAAG wen !!!! Dit sal voorwaar n "dream come true" wees.
:thumbup: :thumbup: :thumbup: Dankie Chris, sal seker maak jy kry jou nommer ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Jun 12, 2012 2:27 pm
by CasKru
Adventures4Christ wrote:Hi Chris,
Jong ek kan vir jou 'n paar koop, maar my bootleg fees is duur jong ;-) Nee eerlik waar as julle nie wil register nie, se net vir my, ek sal vir julle koop en julle ticket nommer PM? No strings attached sonder kommisie, maar as daai nommer getrek word sal ek moet saam gaan!!!
Nee grap net, selling tickets at 10% profit through the Hilux4x4, so R100 ticket will cost you R110, R10 goes to Hilux4x4!

Dink dis net regverdig :?: :?: :blushing:

Pledge your name and number of tickets, pay R110 per ticket into Hilux4x4 account, they pay A4C and allocate their own numbers to go into the draw?

How does that sound for those who does not like to be linked on a web site?
Hi Dewald... Ons is 'n NPO so ons wil nie profyt sien nie :D: :D:

Al wat ons net vra is dat die bedrag wat in ons rekening in betaal word net nie gelyk staande is aan R100 nie want dan sukkel ons om dit te onderskei van ons lede gelde. So as dit R99.99 of R100.01 is is dit reg maar net nie presies R100 nie.

Laat my weet of die geld in dieselfde rekening in betaal moet word as wat die Comrades geld in betaal is.

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Jun 12, 2012 2:32 pm
by ChrisF
Dankie manne.

Nou ja, nou is dit selfs nog makliker vir Hilux lede om te betaal ! :)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Jun 12, 2012 11:11 pm
by Adventures4Christ
Hi Caskru, dis hoekom ek dit R110 gemaak het deur julle rekening, dit beteken R10 is bank kostes plus meskien wie weet 'n ekstra hand iewers ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Jun 14, 2012 12:47 pm
by Adventures4Christ
Hi Chris, sal jou raffle ticket nommer vir jou stuur, maar ons het nog nie die order ontvang nie? Sal wag vir CasKru dan PM ek jou nommer vir jou ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Jun 14, 2012 1:20 pm
by CasKru
Chris se geld is oor betaal aan julle :thumbup:
Payment_Notification_A4C_ChrisF.pdf
(52.16 KiB) Downloaded 407 times

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Jun 14, 2012 1:22 pm
by Adventures4Christ
CasKru wrote:Chris se geld is oor betaal aan julle :thumbup:
Payment_Notification_A4C_ChrisF.pdf
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :dance1:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Jun 14, 2012 5:30 pm
by ChrisF
Dankie Cassie.

Dewald dankie dat jy so gou my nommer deurgestuur het. :)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Jun 14, 2012 6:40 pm
by Adventures4Christ
Groot plesier Chris.......

Nou is daar al 9 deur Hilux4x4 ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Jun 14, 2012 7:58 pm
by OOOOMS
Hi Dewald,

hoeveel vand die 200 kaartjies is al verkoop?

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Fri Jun 15, 2012 8:25 am
by Adventures4Christ
More Oooms, sover nog net 20 ;-( Maar dit vat tyd vir die woord om te spry, ek glo as die woord eers uit is sal dit vinnig gaan ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Fri Jun 15, 2012 8:37 am
by CasKru
Adventures4Christ wrote:More Oooms, sover nog net 20 ;-( Maar dit vat tyd vir die woord om te spry, ek glo as die woord eers uit is sal dit vinnig gaan ;-)
En as maand einde ook nou eers hier was :thumbup:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Fri Jun 15, 2012 8:39 am
by OOOOMS
Nog x2 kaartjies asb vir my :thumbup: Sal nou-nou betaling doen :thumbup:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Fri Jun 15, 2012 8:57 am
by HennieO
Dewald, order no 251
5 kaartjies oorbetaal
POP ge-mail
:thumbup: :thumbup:

Ek hoop iemand hier wen! (lees: ek hoop EK wen!!!!) :yahoo:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Fri Jun 15, 2012 9:28 am
by Adventures4Christ
Eish, kerels, julle sal maak dat ek vir 'n maand lank moet vas, net kom daai ou streke deur :boss: :boss:
Ek glo en vertrou dit sal een van hierdie forum se mense wees en net om by te las, iets wat julle nie in die fyn skrif gelees het nie, ongelukkig sal ek julle moet kom op check so ek sal moet saam gaan, dis nou as ek nie wen nie :tongue: :tongue:
Nee grap net ek mag nie kaartjie koop nie, net nou wen ek regtig :naah:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Jun 27, 2012 8:36 am
by OOOOMS
Dewald, hoe lyk die kaartjie verkope?

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Jun 27, 2012 2:27 pm
by Adventures4Christ
Hallo Mark, verkope is ma bietjie stadig, trek nou eers op 30 kaartjies, as ek die storie so kyk ga dit beslis na 'n Hilux man toe :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Skuus ek is so bietjie stadig op die posts deesdae, nuwe jobie hou my nogal besig ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Jun 27, 2012 2:59 pm
by Hilux 1
Dewald, hoeveel en watse nommers is nog beskikbaar?

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Jun 27, 2012 5:48 pm
by Zandyl
Order no. 258 vir 2 kaartjies.

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Jun 27, 2012 6:27 pm
by Adventures4Christ
Dankie Jaco!!!!

Tertius, die nommers word automaties deur die web shop ge allokeer, nie 'n set reeks nommers nie. Hoe dit gaan werk ons gaan al die nommers wat die produk (Raffle) gekoop het op strokies papier print, as jy meer as een koop dan word die nommer soveel keer in die sak, of boks of wat ookal gegooi om getrek te word ;-)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Jul 10, 2012 9:42 pm
by Adventures4Christ
Update :shock2: :shock2:

Well seems thus far Hilux4x4 member is 80% in the change of getting this trip hehehehe
So far 48 tickets gone, of which if I look quickly about 32 is Hilux members :blushing: :blushing:

Maybe the other groups are not so much bush babies or just broke :blushing: :blushing:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:17 pm
by Adventures4Christ
Sorry all, been hectic this side, lost a bit of track this side, got 51 tickets sold and we will try and do the draw end of the month, will let you know where and when and by whom ;-) but can tell you it will be something good...........if anyone still want a change, go for it ;-)

Do you think I am allowed to buy a ticket :blushing: :blushing: :drool: :drool:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:25 pm
by ChrisF
Dewald looking forward to the trip .... :)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Sep 05, 2012 12:06 pm
by HennieO
Dewald, any news?

My bags are packed.......... :D:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Sep 05, 2012 4:45 pm
by ChrisF
Hennie and what makes you think you are joining us on the trip ?? :)

FORGET the bags, my camera batteries are CHARGED ! :)


this is truly a GREAT prize !!!!!!!!

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Sep 05, 2012 5:13 pm
by pietpetoors
When was the cut-off date again?

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Sep 06, 2012 10:54 am
by HennieO
Hennie and what makes you think you are joining us on the trip ??
Chris, ek het 5 wenkaartjies............................... :evil: :evil:

.........wat beteken jy kan dalk 6de kom........... :lol: :lol: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye:


Leen my jou nuwe kamera vir die trip, miskien "convert" jy my na Canon :twisted:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Sep 06, 2012 11:17 am
by ChrisF
Hennie ek sal maar self daai fotos loop neem, jy het mos nie LR4 om die RAW's oop te maak nie, en ek wil nou regtig nie hê dat jy sukkel nie ....


aai ons mag seker maar droom. voel nou amper soos om nog Dinsdag met n Lotto kaartjie rond te loop .... jy weet, maar jy droom steeds ...

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Sep 06, 2012 2:28 pm
by HennieO
aai ons mag seker maar droom. voel nou amper soos om nog Dinsdag met n Lotto kaartjie rond te loop .... jy weet, maar jy droom steeds ...
:thumbup: :thumbup: Dis verseker!!

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Sep 06, 2012 2:29 pm
by HennieO
jy het mos nie LR4 om die RAW's oop te maak nie
Is lekker fyn "brag" ne! :lol: :lol:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Sep 06, 2012 2:45 pm
by ChrisF
Hennie as jy maar weet net HOE gefrustreerd ek daai eerste week was !!

Paar honderd fotos van die lang naweek en ek kan niks oopmaak nie ....

LR4 se CD is n klug, jy moet steeds 730Meg aflaai ....

My nuwe 3G werk steeds nie op my desktop nie, so moes toe maar die rekenaar in bring werk toe om af te laai ....



maar als nou vergete. GENIET die Mk3, en LR4 is GOED ! speel juis nou so bietjie met photoshop ook ... (NIE al my fotos nie, speel bietjie met samestellings vir die wat saam gekamp het)

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Sep 06, 2012 2:52 pm
by HennieO
:thumbup: Lekker speelgoed daai, maar ook tydrowend!

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sat Sep 08, 2012 12:27 pm
by Adventures4Christ
Hallo all, so so sorry for my slow responses and time on the site but eish it has been a hectic two months, good though and excellent things coming ;-)

As for the draw of this raffle, I need to ask your permission, we only have 53 tickets sold, and I need your advice on the following:
1) Can we please extend the draw final to end of September? We need to try and get a few more sales?
2) Need draw selection suggestions - Maybe an evening somewhere, an undependant person to make it fair and maybe add some weight to it ;-)

Remember, you can take your wife, friend or girl on an amazing weekend!

Look forward hearing from you!

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Sat Sep 08, 2012 1:12 pm
by ChrisF
probably not good to take your wife AND "girl" on the trip though .....


End September it is then.

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Mon Sep 10, 2012 9:18 am
by HennieO
:?: :?: Pieter, kan ons nie die thread iewers vasplak om meer blootstelling te gee nie, en hopelik so meer kaartjies te verkoop nie? :?: :?:

Dit voel vir my bietjie weggesteek hier..........

Alhoewel, hoe minder verkoop is, hoe beter is my kans.................. :twisted:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Sep 11, 2012 7:53 pm
by Adventures4Christ
Hallo all,

Ok, so we extending it to the end of September but I still need suggestions to do the draw, place and who?

BTW - You guys rock and thank you SO SO much for the support!

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Oct 09, 2012 9:18 am
by HennieO
:?: :?: :?: ANY NEWS ON THIS :?: :?: :?:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Oct 09, 2012 12:36 pm
by ChrisF
Hennie I have decided to go on the Safari ... while we wait for the draw ....

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Oct 09, 2012 2:46 pm
by HennieO
ChrisF wrote:Hennie I have decided to go on the Safari ... while we wait for the draw ....

:o: :o: :o: :o: :o: :o: :o:

Kom in Dewald, kom in Dewald :silent: :silent:

Lyk my jy's ook te laat, Dewald is self klaar weg op die trippie!! :lol:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Oct 09, 2012 4:10 pm
by ChrisF
dog nou juis ek sien iemand daar voor my by die hek ingaan ...

IT's THAT TIME FOR A DRAW!!!

Posted: Wed Oct 10, 2012 2:24 am
by Adventures4Christ
Hallo all,

Sorry I did not run away on Safari with your ticket money :blushing: Was off-line for a while but back and the draw will take place next week!

Can you please nominate a name to do the draw and place in Pretoria, any time next week (15 to 20 October 2012) after 4pm?

So sorry people but been a busy one but we back on track confirmed with the place all in order!

Final Closing date the evening before we do the draw, waiting on your suggestion and I am 95% sure it will be a forum member!

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:10 am
by Bugzy
Dewald, ek sal die trekking doen...as ek een kan uitsoek(dit is nou my kaartjie) :lol: :lol: :lol:

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:54 am
by HennieO
Bugzy wrote:Dewald, ek sal die trekking doen...as ek een kan uitsoek(dit is nou my kaartjie) :lol: :lol: :lol:

:lol: :lol: Vir daai voorreg vlieg ek Pretoria toe!! :lol: :lol:

Dewald, ons het darem geweet jy sal nie weghol nie :lol: :lol: Ek weet nie lekker wat om voor te stel in Pretoria nie :think: :think: is daar nie 'n klub-bestuurslid wat jy kan vra om die trekking te doen nie - of anders iets reel by 'n plek soos Megaworld?? (Of ek kan met my pel reel om die trekking in die privaatheid van sy huis te doen :twisted: )

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Oct 10, 2012 9:41 pm
by ChrisF
my neef is daar bo, seker hy kan my kaartjie uitsoek ....



watter Hilux bestuur is daar naby ???

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Thu Oct 11, 2012 1:30 pm
by Adventures4Christ
Hi Chris, dit kan great werk!

Ok all, we have spoken to Werner at Tenco head office and he will do the draw for us at their office next week Wednesday at 4pm!

So if you in the area come join us!

Still time to get a few more tickets sold LOL

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Tue Oct 16, 2012 3:57 pm
by ChrisF
24 hours .....

Re: Raffle - Photo Safari Package fund raiser

Posted: Wed Oct 17, 2012 9:29 am
by GI Jane
ChrisF wrote:24 hours .....
to go..... and counting :!: :!: :!: