Water vir Beaufort-Wes

Here you can post information of charities and charities in need or any good ideas you have on helping charities.
Post Reply
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Water vir Beaufort-Wes

Post by Dorslandtrekker »

Re: Droë dorp vra: ‘Kom herwaarts, waterdraers’

:beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg:

Dagsê Almal,
Kan die lede van die Hilux klub nie 'n voorbeeld stel en iets organiseer nie? As elke lid, maak nie saak waar hy is nie, so 5 kanne water, (of meer) koop en koördineer met instansies in hul omgewing wat vervoer kan verskaf, sal dit darem 'n groot verligting bring vir die mense in Beaufort-Wes. Ek het self verlede week vir twee dae sonder water gesit weens 'n gebarste waterpyp en dit is nie 'n grap nie.

Kom nou ouens, maak 'n plan! Ek is seker daar kan iets gedoen word.
:beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg:
Groetnis.

Frik :beg:
Post Reply

Return to “Community Responsibility”