Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek

Here you can post information of charities and charities in need or any good ideas you have on helping charities.
Post Reply
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Wed Feb 08, 2012 8:07 pm

Recieved from Jaco Dippenaar (Angles Place), let's try and support :thumbup:

Middag Geseendes,

Soos julle elkeen seker al self ervaar het gaan dit maar moeilik met ons almal in die huidige ekonomiese omstandighede. Die Ruiter Laerskool het huidiglik ‘n voedsel projek wat hulle gebruik om vir tussen 50-75 kindertjies kos te gee op ‘n daaglikse basis. Ek en Natalie het besluit dat ons graag wil uithelp, en gaan maandag die 12 Feb 2012 vir hulle kossies voorsien. Eks seker as ons dit ‘n gesamentlike poging maak ons hulle sommer lekker baie goedjies kan gee.
Dit is vir my hartveskeurend om te dink dat daar van hierdie kids is wat sal sterf as dit nie vir hierdie projek was nie, aangesien dit die enigste kos is wat hulle kry. Ek kan myself nie eers indink om een dag sonder kos te gaan nie.  Eloise het laas week genoem dat van hierdie kinders vreeslik uitgeteer is na vakansies as hulle terug skool toe kom. Ek kan nie glo hierdie dinge gebeur op ons agterstoep nie.

Ons gaan sondag die 11de Feb om 17:00 by ons huis, 12 Ria str Helderkruin, bymekaar kom om die kos pakkies vir hulle te maak.

Kan julle my dalk laat weet of enige van jull bereid sal wees om handjie by te sit, of selfs ‘n skenking te maak?
Moet asb onder geen omstandighede verplig voel om te by te dra nie, hierdie is totaal vrywillig.

Groot Seen,
Jaco en Natalie
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Thu Feb 09, 2012 8:20 am

Eenige hulp sal waardeer word :thumbup:
Racing snake
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
Town: Randburg
Vehicle: Fortuner
Real Name: Brian

Thu Feb 09, 2012 12:45 pm

Sondag is die 12de, of hoe?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Thu Feb 09, 2012 3:40 pm

Racing snake wrote:Sondag is die 12de, of hoe?
Yebo, volgens my kalender ook, eenige onbederfbare kosse (blikkies kos) sal waardeer word :thumbup:
Racing snake
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
Town: Randburg
Vehicle: Fortuner
Real Name: Brian

Thu Feb 09, 2012 4:49 pm

Mark. I'll bring some tins. Hopefully the other West Randers will to. Deliver to your place?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Thu Feb 09, 2012 4:53 pm

Racing snake wrote:Mark. I'll bring some tins. Hopefully the other West Randers will to. Deliver to your place?
Thats the spirit :thumbup:

Many thanks, sure they will appreciate anything!

You are welcome to do so as I will be going through there myself on Sunday :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Sun Feb 12, 2012 11:09 pm

Just a word of thanks to the members that kindly donated to these kids :thumbup:

Every contribution can make a difference in a childs life :wink2:
Dippies
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Thu Jun 17, 2010 2:02 pm
Town: Helderkruin
Vehicle: Hilux D-4D
Real Name: Jaco
Contact:

Fri Feb 17, 2012 11:21 am

BAIE dankie aan almal wat 'n bydrae gelewer het vir hierdie projek. Dit was n reuse sukses, en ons kon regtig die waardering in elke kind se oë sien. Sjoe mense, dit maak mens se hart goed voel om ook so te kon bydra.
Thanks to everyone who contributed!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19884
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Fri Feb 17, 2012 11:56 am

Dippies wrote:BAIE dankie aan almal wat 'n bydrae gelewer het vir hierdie projek. Dit was n reuse sukses, en ons kon regtig die waardering in elke kind se oë sien. Sjoe mense, dit maak mens se hart goed voel om ook so te kon bydra.
Thanks to everyone who contributed!!
Plesier Jaco, hoop om weer van julle te hoor :thumbup:
Post Reply

Return to “Community Responsibility”