Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Here you can post information of charities and charities in need or any good ideas you have on helping charities.
Post Reply
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by pietpetoors »

Koedoe came up with this idea.
Any suggestions on how one would start something like this.
Hi Pieter,

Ek het 'n idee gekry, maar omdat ek nog jonk is by hierdie forum, wil ek dit eers graag deur jou hardloop en kyk as ons dalk so 'n plan kan maak:

Soos ons almal nou weet. is die Kersseisoen nou met ons, en ek het so 'n bietjie nagedink oor hierdie hele presente kopery storie. Nou deesdae dink mense oor die algemeen net aan hul families en vriende oor hierdie tydperk.

In hiedie lig, kan Hilux Forum lede nie dalk iets in die lyn van die bikers se Toy Run stig nie? Ons noem ons sin die Hilux Run of iets soos dit. Ons kies van jaar na 'n kinderwelsyn waar daar nie veel hulp deur die jaar is nie, en kyk wat ons kan skenk aan hulle byvoorbeeld: nodige klere vir die kinders, speelgoed, 'n mooi presentjie wat die kinders baie sal kan waardeer of iets in daardie lyn? Elke lid hoef net een item te koop.

Ek hoop dat ons dalk so iets kan aanpak.

Baie Groete,
Cobus Fourie (koedoe)
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Charity

Post by Niel »

Pieter, goeie idee maar ek dink n mens moet dit miskien op n streeks grondslag doen. Op daai manier kan dit ook makliker gereel word. m2cw
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Charity

Post by ThysdJ »

Dis nie 'n slegte idee nie, ek het erens gelees daar is ander 4x4 "Klubs/Groepe" wat dit ook doen. Ek is absoluut ten gunste daarvan... :thumbup:

Ons kan miskien die Takbok dag gebruik as die WC se "Toyrun"??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Charity

Post by Family_Dog »

Klink vir my 'n uitsekende idee. Dink amper die Isuzu Klub het dit gedoen een of ander tyd.


-F_H
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Charity

Post by CasKru »

Ek dink ook dit is 'n excellent idee. Maar ek dink nie ons gaan alleen genoeg mense bymekaar kry nie. Miskien moet mens soos die community forum ook inroep of ten minste die Toyota mense
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Charity

Post by ThysdJ »

Cassie ek dink nie ons moet ons blind staar teen die getal mense wat ons kan bymekaar kry nie, ek dink ons moet anyway 'n effort insit en kry wat ons kan onder ons eie lede. Elke klein bietjie help. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Charity

Post by Niel »

Ek stem saam met Thys maar ons hoef nie net die Hilux mense te vra om by te dra nie ons kan mos hulle familie en friende .........vra om by te dra ook en dit onder die Hilux groep uit te deel of hoe :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Charity

Post by CasKru »

Ek sit partykeer vas in die gaan groot of gaan huis toe mentaliteit :oops: :oops:
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Charity

Post by BenHur »

Ja nee size count nie hier nie, gewillige harte is al wat mens nodig het.

My vrou hulle het in hulle dames selgroep (minder as 10 vroue) 'n kersmark gereël en nog so een of twee projekte en het genoeg geld bymekaar gemaak om partytjy te hou en al die kinders van 2 afsonderlike weeshuise in Pretoria uit te nooi en elk een kry 'n persoonlik uitgesoekte geskenkie ook.

Tussen die paar vroue wat dit gereel het het hulle baie ander vriendinne en familie ingespan om te help, en so word dinge gou gou gereël.

By ons kerk het hulle 3 weke terug afgekondig dat hulle so paar 50l emmers het wat mense kan optel en gaan vol eet goet maak om mense in blanke plakkers kampe in ons omgewing te gaan bless. Hulle moes eksta emmers aanskaf en teen Sondag het daar 200 emmers tjok en blok vol terug gekom en nog ekstra goed in sakke en geskenke vir die kinders. Ons het gisteraand 130 emmers gaan uitdeel by 2 van die kampe en vandag is ander mense na die verder ene (omtrent 25 km) toe. Dis scary om te weet dat binne 10km 15 km en 25 km is daar 3 blanke plakkers kampe in my area.

Wat die hartseerste is is om daai kindertjies te sien. Oor die grootmense kan mens nog iets sê (maar as jy na party van hulle se stories luister kom jy agter almal is nie daar omdat hulle sleg is nie) maar daai kinders het nie gekies om in sulke omstandighede te bly nie. Dit skeur my hart om dit te sien.

Jong ek is bietjie besig maar sal graag help as iemand anders net hier in Gauteng leiding wil neem. Komaan wie volunteer??
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by pietpetoors »

Sal mense dalk begin om 'n liefdadigheid of liefdadighede in elke area te idendifiseer sodat ons weet waarvoor ons werk?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by blom »

:mrgreen:
Het die ding op die radio gehoor 'n ruk gelede, soo 'n 4x4 toyrun word nou binnekort hier by Dirt bronco net buit Krugersdorp gehou.
As die "forum besluit om dit te doen sal ek graag help dink dis 'n cool plan
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by Mammabeer »

Dit is regtig 'n baie goeie idee.....

Die forum waar ek eintlik uithang doen dit al vir 3 jaar.....en die samewerking is fenomenaal!

Hierdie jaar het ons Cotlands gekies - en 60 kinders kry hierdie jaar iets vir kersfees.....
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by ecotech »

hi ouens.

ek is n o biker en was al vanaf 1998 by al die biker toy runs en glo vir my dis n ding om te beleef. die klom motorfietse wat vol gepak is met van teddy beertjies tot remote control karretjies ens. ek het dit self beleef om aan n minder bevooregte kind n giskenk te gee en net die "look" p die kind se oe maak enige gahrde biker n pissie en n softy. daardie kyk van "om is dit regtig vir my of gaan dit weer weg gevat word?"

ek sit met trane in my oe terwyl ek hier sit en tik want dit flam als net weer by my op. kinders is die onskuldigste wesens op aarde en ja soos bennie gese het hulle is daar nie omdat hulle ouers sleg is nie maar net omdat die ou lewe maar die nare gewwonte het om teen n mens te draai op n tyd wanneer jy dit die minste verwag.

n paar leidrade wat ek kan gee deur die biker ondervinding is dat daar groepe was selfs in die verskillende provinsies. ek ggan gauteng gebruik as n voorbeeld.

die verskillende bymekaarkom plekke was randfontein by uncle harrry`s. roodepoort was by princess crossing, randburg was by die ou randurg waterfront, oosrand was by die volgende eastgate mall, eks nie seker van die mall in benoni se aam nie maar julle sal weet water een dit is, die pick & pay in kempton park. pretoria se mense was menlyn mall, en erens sentraal in pta maar ek ken pta glad nie en verdwaal te maklik daar so ek gaan nie eers probeer onthou nie.

om n lang storie kort te maak het almal by een gekom op sekere tye en almal het van daar in n konfooi gery met metro begelyding deur die verkeer tot op die hoof weg en die tot by n sentrale punt gery vanwaar die speelgoed gekollekteer is en deur die respektiewe organisasies kom haal is en versprei is. die laaste plekke wat ons gebruik het was die lugmag basis in pta en die ou wesbank.....

ek stel voor mens laat weet al wat n bakkie ry om te join. hetsy jy n double of single cab het. hetsy jy n landy of n cruiser ry. selfs die fongkong imports kan join en ons maak dit n dag vir die kinders van suid afrika wat dit nodig het en dit glo my it hulle harte wardeer....

wie weet miskien kan daardie groot maatskapye soos 4x4 mega world, la sport ensovoorts n plan maak en iets doen om te help en die kinders te kan vermaak op die gegewe dag....

almal sal moet inspring en help........
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by blom »

:clap:
So staan die troeppe "met trane in hul oe" en wag vir die leiers om leiding te neem ?
Kom oom Piet, Bennie , groen manne organise die ding man!!!!!!!!.......
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
koedoe
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Tue Oct 28, 2008 5:24 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: 2003 2.7i Toyota Hilux Raider R/B 2x4
Real Name: Cobus Fourie

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by koedoe »

Ek moet vir julle almal sover baie dankie sê! Dit maak my hart bly om te sien dat mense omgee om iets vir die samelewing terug te gee!
As ek 'n voorstel kan maak, dan kan ons 'n paar kerke skakel om uit te vind van enige organisasie wat dalk hulp nodig het.
Ek sal vanoggend so 'n bietjie probeer uitvind as ek van iets kan hoor en vir julle 'n bietjie terugvoer gee.
User avatar
koedoe
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Tue Oct 28, 2008 5:24 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: 2003 2.7i Toyota Hilux Raider R/B 2x4
Real Name: Cobus Fourie

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by koedoe »

Ek het nounet met die director gesels by die maatskappy waar ek werk. Hulle sal geskenke borg vir ten minste 15 kinders, dinge soos 'n sokker bal vir die seuns en iet vir die dogtertjies.
User avatar
ecotech
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 282
Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
Town: cape town
Vehicle: volkswagen tdi
Real Name: martin
Location: gordons bay

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by ecotech »

dink logies. daar is omtrent kom ons se vir arguments onthalwe 200 000 bakkies (s/c, d/c, jeeps, landies etc) in gauteng. dink aselke 4x4 en 4x2 eienaar inclub en net 1 speelding kan gee hoeveel kinders sal kan glimlag die kersfees....

almal moet net hule deel bring
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by BenHur »

Cobus

So sal jy dan offisieel tou neem vir die Gauteng event? Dan sal kan ons inval en help.

Ek sal jou more PM met die inligting van die ou wat my vrou hulle gehelp het om kontak te maak met die pleegsorg tehuise, hy sal jou in 'n rigting kan stuur van tehuise ens. wat hulp nodig het met geskenkies vir kinders
User avatar
koedoe
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Tue Oct 28, 2008 5:24 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: 2003 2.7i Toyota Hilux Raider R/B 2x4
Real Name: Cobus Fourie

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by koedoe »

Dis reg, ek sal van vandag af begin reelings maak.

Ons sal net eers op 'n datum moet besluit wat vir almal die beste sal wees, voordat die meeste mense of vakansie begin gaan.

Sal ons dit probeer maak vir vir die naweek van die 6/7de of die 13/14de?
User avatar
SYRON CONVERSIONS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1494
Joined: Fri May 18, 2007 8:51 pm
Town: Tamboekieland
Vehicle: SFA HILUX
Real Name: SIMON
Location: Tamboekieland

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by SYRON CONVERSIONS »

No.......you have it all wrong, :roll: it would be better to do something for other people more than once a year, :clap: here in Queenstown we have an area that is state land, we drive our 4x4 vehicle's through out this area which is about 15 000 hectars, there are various families and people living down in The Lullies, most of them are in mud huts and tin shanties, each time we go out, we take along some clothes, school books, pensils, cooldrinks, sweats, fruit and other items and hand them out to various people, children that we see along the way.

At least we know that they get the items, :o how will you guys select a group or children or people to hand your items to?

Maybe in the area or venue's that you guys visit when you go 4x4ing, there are people less fortunate living there that you can consider, you must remember that giving out whatever it may be is not to make you look good, give you advertizing or make a name for yourself, it is a question of helping other people, :thumbup:

I have seen many a time, when a cheque or money or other items are handed over to whoever, somebody always ends up been in the limelight with pic's and such been taken. :thumbdown:

Yeah some things to think about............ :thumbup:

There is no ways that we will collect items, whatever they might be and then hand them to some other organization or to the school committee, sometimes the items do not reach the correct people, or items go missing before they are handed out, not to sound negative, but when a group of people collect items for children or people, you will always get moans and groans from the people that you give the stuff to.

However whatever you do, do it from your soul, no matter how small or how big it is, helping other people is what God has told us to do, somewhere in The Bible or Koran I am sure that it is written :o
1992 Slightly Modified Hilux, 2008 VW Caddy panelvan work, 2010 Isuzu 2.5 td bakkie for work, a pair of big 'balloons' as well hanging at the rear of my Hilux

simoan
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by blom »

:oops:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
SAFARI Mac
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 24
Joined: Tue Dec 16, 2008 3:46 pm
Town: Lagos
Vehicle: NISSAN SAFARI
Real Name: Mac Mc Menamin

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by SAFARI Mac »

NOU PRAAT JY ...
Great going gents - good for you Kudu for coming with the idea ..
Wayyyyyyyy back [As Kagiso] I had a number posts going to rally support for a Missinary in Botswana ... I'm trying to find & revive the one ... but this site tells me it cannot find that post [I think F D deleted it coz he does not unnerstand my Inglesh .. :twisted:
For one thging, dont just do 'Christmas" ... be involved all the time.
I am planning another "Cloth for Cold" outreach for the Bushmen of 'Ranyane' in Botswana ..
some pics on Flickr: http://www.flickr.com/photos/24438689@N05/page3/

Any one want to join forces here ??????
a) we need to collect 3 tonnes of WINTER clothing
b) we go deliver it in April [Before the cold strikes] ... and that is 4x4 country. Heavy sand, no water, no shops, no cell phone, no TV ...
Just you, your "steed", your friends and GOD ... bliss for one week

c) Those who want, can then join us up north .. north of the Okavango Delta to Seronga, where we will assist Willie in repairing their house and the quarters for the other Outreach teams & emergency Orphan shelters ...

and the plan is to return around the east side of the Delta ... past Kwai Village, Mankwe and along the Moremi border, then Maun ... and then back.

Any takers?
The spirit of the Wolf resides in me - Mostly peaceful, yet ever wild. Running in time to the wind, dancing in the clouds that drift in the Heavens ... Striving to be that which I am in my natural state - never forgetting who my Maker & Creator is
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by ThysdJ »

Spot on Simoan! :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by Danman »

Hi, Count me in on any toy run in GT.
This post have been cold for a while and I don't know if any progress have been made or not.
I will keep a peek at this post to find out....

I was thinking of joining a few volunteers next year on a trip to ZIM :silent: to deliver goodies to old age homes and other suffering aged South Africans on farms.
All fuel and border transfers are sponsored by our church members.

I will give feedback on how it goes.
User avatar
SAFARI Mac
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 24
Joined: Tue Dec 16, 2008 3:46 pm
Town: Lagos
Vehicle: NISSAN SAFARI
Real Name: Mac Mc Menamin

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Post by SAFARI Mac »

Koedoe
Daar is 'n hele gemeenskap in Krugersdorp wat hulp dringend nodig het ... hoe lyk dit? Kan jy die Toyota groep opjaag om daai kiddies 'n "Nwejaarswens word waar" ervaring gee en hulle vir 'n dag [of naweek] onvergeetlik maak met 'n 4x4 ervaring en piekniek ??? [Praat met Anthonie van McCarthy 4x4 Club ... hulle sal help.
The spirit of the Wolf resides in me - Mostly peaceful, yet ever wild. Running in time to the wind, dancing in the clouds that drift in the Heavens ... Striving to be that which I am in my natural state - never forgetting who my Maker & Creator is
Post Reply

Return to “Community Responsibility”