Thunderstorm in Twee Rivieren
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Thunderstorm in Twee Rivieren
Over the easter weekend we ran into this small thunder storm
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Thunderstorm in Twee Rivieren
Dan wil ek nie weet wat is jou defenisie van groot nie;-)
Baie mooi foto!!
Baie mooi foto!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Thunderstorm in Twee Rivieren
Thanks, daai was so binne 30 min oor maar in die verte - Bots kant het dit feitlike elke aand vir so 3 tot 4 ure aangegaan.
Die pic is geneem met n Nikon D90 maar kannie onthou watter lens nie
Die pic is geneem met n Nikon D90 maar kannie onthou watter lens nie
Re: Thunderstorm in Twee Rivieren
Daai donderstorms is darm maar pragtig, nice pic
Hoeveel snipps het jy moes neem om dit te kry?
Hoeveel snipps het jy moes neem om dit te kry?
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Thunderstorm in Twee Rivieren
Mark, my broer het dit geneem en dit was so 5 probeerslae(gespeel met die shutter speed) maar daar was gelukkig genoeg weerlig in die omgewing. Die was van die kleiner blitse geneem.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Thunderstorm in Twee Rivieren
Ek is absoluut mal oor donderstorms. Dit is soos kos vir my siel.
Daai is 'n baie mooi pic Niel
Daai is 'n baie mooi pic Niel
To God be the glory
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Thunderstorm in Twee Rivieren
moet se dis nice maar in die een het ek sop nat geraak want ek was die gelukkige braaier
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Thunderstorm in Twee Rivieren
die reen en so n uur later